Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tyger Hills Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 265, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tyger Hills Guest House is in Bellville, een van die noordelike voorstede van Kaapstad, geleë. Sentraal geleë in die luukse Loevenstein, die Kaapstad Internasionale Lughawe, Kaapstadse middestad en die wynroetes van Stellenbosch, Paarl en Durbanville is binne maklike bereik. Sakereisigers kies Tyger Hills vir gemaklike toegang tot verskeie hoofroetes en sakedistrikte.

Die ruim oopplan-selfsorgkamers is pragtig gemeubileer en kan 1 tot 4 mense per kamer akkommodeer. Elkeen van die privaat kamers met lugversorging het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Verskeie ander geriewe word in die kamer voorsien om 'n aangename verblyf te verseker, soos 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n etenstafel.

’n Sonkragstelsel verskaf rugsteun-elektrisiteit tydens beurtkrag.

Veilige parkeerplek word op die perseel verskaf agter 'n heining en afstandbeheerde hek.

Doendinge in die omgewing sluit bergfietsry, wynproe en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Tyger Hills Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Uys Krige-rylaan 265, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tyger Hills Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 265, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4656290d5b5669b79e298e0bce4fb1cbd8af836e487531b8d2ddc5ae3e3578144b97b208faa70c7a188673dcf4007b4b466?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 265 Uys Krige Drive Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.88632 18.60548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang