Tyger Hills Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 265, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tyger Hills Guest House is in Bellville, een van die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë in Loevenstein naby Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en Stellenbosch, Paarl en Durbanville se wynroetes. Dis naby verskeie hoofroetes en sakekerns vir sakereisigers.
Die ruim oopplan-selfsorgkamers is smaakvol versier en bied slaapplek aan 1 tot 4 gaste elk. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Daar is ook 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n etenstafel in elke kamer.
Daar is 'n sonpaneelstelsel wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien.
Die gastehuis het 'n swembad en beskutte lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n heining en afstandbeheerde hek beskikbaar.
Daar is bergfietsroetes, wynplase en tennisbane naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Uys Krige-rylaan 265, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Tyger Hills Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 265, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: