Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tyger Valley Villa

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Enjoyed every moment of it. Modern and beautiful. Clean and in great shape. Loved staying here. Will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Tyger Valley Villa
Baie dankie vir jou mooi resensie! Hoop ek sien julle gou weer!

Gerrit O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik gekuier. Was 'n baie lekker plek. Skoon. Netjies. Goed geleë. Gaan definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Tyger Valley Villa
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer! Sien jou binnekort weer.

Yvette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflik. Netjies. Lekker gebly. Gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Koue nat aand, maar die woonstel was gerieflik, met lekker warm stort en beddegoed. Fantastiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Tyger Valley Villa
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Hoop ons sien julle gou weer!

Karien B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Puik verblyf. Puik verblyf. Kon maklik in en uitkom. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Tyger Valley Villa
Baie dankie vir jou resensie, Karien! Hoop ons sien jou gou weer.

Rene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Alles was presies soos die advertensie, het beslis die verblyf geniet! Baie dankie. Verblyf was absoluut fantasties, jammerte ons het net vir 1 aand bespreek. Sal baie beslis weer gebruik maak van die fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Tyger Valley Villa
Het klinkt alsof we jullie binnenkort weer zien!

Nomfundo G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Excellent. It was great, friendly people, the place is nice, beds are comfortable, 5 min walk to the mall. I love it, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Tyger Valley Villa
Hope to see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 719
R1 719 R1 547
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 719
R1 719 R1 547
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfstraat 2, D'Urban Ridge Eenheid 56, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a6dfbe1744b713d3e8f1564519b9c8640bd8601aef56f07b1740322aaa919e4406d6f5d206c5226c4f037b9cd2ba1ce41e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 719 nouVanaf R1 547 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2 Alf Street D'Urban Ridge Unit 56 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.871355210276 18.63838454418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang