Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TygerWaterfront Penthouse

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uiters vriendelike ontvangs deur Imelda en Henco. Baie dankie. Baie aangename verblyf. Alles wat jy nodig het is beskikbaar, en nog meer. Baie skoon, netjies en gerieflik. Dit is beslis my voorkeur bestemming vir toekomstige besoeke aan Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shereen M
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Peaceful and tranquil. Great place, spacious and clean. The apartment had all the amenities and appliances one could need. The lift does not work during load shedding so it's not wheelchair friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nikolien
TygerWaterfront Penthouse
Thank you Shereen, We hope to see you soon! Regards Nikolien

Heidi L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Would definitely recommend it. Clean, neat and modern. Thank you for an amazing stay. Exceeded our expectations! The staff was friendly, the location perfect. The facilities, exactly what was needed. The furniture was in good condition. Cutlery, crockery, bedding everything on point! Loved it will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Net eenvoudig fantasties! Voldoen aan al die vereistes. Was een van ons heerlikste wegbreek naweke en beste verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Die woonstel is baie goed ingerig en die vriendelike verwelkoming na 'n lang pad het ons beïndruk. Die woonstel is modern en baie goed toegerus. Ons het heerlik gebly en kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Ons het baie lekker gebly, het tuis gevoel en alles was mooi skoon en netjies. Die koffie was heerlik. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilgard N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Baie lekker woonplek vir besigheid of privaat. Baie lekker woonstel op die 6de verdieping met 'n mooi uitsig en stoep. Gasvrye gasheer, kon gebruik maak van alles in die woonstel. Sal dit beslis aanbeveel en weer daarvan gebruik maak as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Five star accommodation! Loved it! We had fantastic stay at the Tyger Waterfront Penthouse. The penthouse is beautifully furnished, great location. We were spoilt with lovely rusks and biscuits - even a bottle of wine was left for us to enjoy! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Altyd heerlik! Mal oor hierdie plek! Wens dit was my woonstel! So naby winkelsentrum en heerlike eetplekke! So lekker om hier te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nikolien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyger Waterfront, Cascades 602, Belville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr2oulG3zZXWAvOrxXdq5J4DtS73fypuxs6dPvOEL1qXLhrLvLS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Tyger Waterfront Cascades 602 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.876011513 18.628186982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang