TygerWaterfront Penthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyger Waterfront, Cascades 602, Belville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
TygerWaterfront Penthouse is in Bellville geleë en is 'n luukse selfsorg-dubbelverdiepingdakwoonstel wat volledig toegerus is. Dié woonstel kan vir 'n kort- of langtermynverblyf gehuur word en is geskik vir sakereisigers en toeriste.
Die dakwoonstel is elegant gemeubileer om gerieflike, netjiese verblyf te bied. Die dubbelverdiepingdakwoonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en beskik oor lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer en 'n sitkamer. Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n patio met stoepmeubels lei met 'n pragtige uitsig.
Die tweede slaapkamer, oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea is op die onderste verdieping. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien-tuimeldroër en ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek. Die sitkamer het 'n platskerm-slim-TV met Netflix, Amazon Prime, Showmax en DStv, en daar is skuifdeure wat na 'n balkon lei. Daar is 'n aparte kantoor-area met 'n lessenaar en gratis WiFi.
Een veilige onderdakparkeerplek is vir die woonstel gereserveer. Dié kompleks het 24 uur-sekuriteit en -toegangsbeheer.
Die TygerValley Waterfront het 'n kombinasie van eksklusiewe-, kommersiële- en residensiële-eiendom wat in Kaapstad-Noord geleë is. Dit is om 'n ou steengroef met 'n mensgemaakte meer en waterval gebou. Dié moderne geboue langs die waterkanale is 'n groot besienswaardigheid want dit herinner gaste aan Kaapstad se 'regte' waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nikolien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Tyger Waterfront, Cascades 602, Belville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink TygerWaterfront Penthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tygervallei Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyger Waterfront, Cascades 602, Belville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang