Tygerhoek Karoo Mountain Retreat
Beskrywing
Hierdie eenheid is in die vallei naby die dam geleë en het 'n pragtige uitsig op die berge wat die Tygerhoek omsingel. Springbokke en wildebeeste word dikwels hier raakgesien. Die kothuis is baie gerieflik ingerig met 2 slaapkamers wat albei en suite-badkamers het. Daar is binne- en buitestorte. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n romantiese smeedyster-dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n intieme sitarea en eetarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Ligte werk met sonkrag en buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels en braai-geriewe. Daar is ook 'n natuurlike plonspoel wat met boorgatwater gevul word waarin gaste lekker kan afkoel as dit warm raak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met beddegoed en handdoeke wat voorsien word.
Huisreëls
Aangesien dit 'n wild-natuurreservaat is, word geen troeteldiere toegelaat nie.
Let asb. dat 'n voertuig met 'n hoë grondhoogte word aanbeveel. en gewonde sedan-voertuie sal op die grondpad sukkel.
Gaste ontmoet die plaasbestuurder by die Shell -dienssentrum in Jane St 41, Touwsrivier, en van daar af word gaste na die perseel gelei. Die afstand van Touwsrivier na Tygerhoek Karoo Mountain Retreat is ongeveer 20 km (rytyd 45 minute).
-Die lodge en kothuise is almal onafhank,lik van die plaaslike kragnetwerk en maak gebruik van sonkrag en dus is herlaaigeriewe beprerk. Die stowe, yskaste en geisers werk almal met gas. Daar is geen elektriese toestelle beskikbaar nie.
- Slange kom algemeen voor in die somer; dit is die beste om deure en vensters toe te maak as u uitgaan, aangesien bobbejane en slange die huis kan binnekom as die eiendom sonder toesig gelaat word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid kruip tussen die rotse weg met 'n natuurlike boustyl wat saam met die berge insoom. Die romantiese eenheid het 2 pragtige slaapkamers wat albei en suite-badkamers, buite-storte en toilette met 'n berguitsig het. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n gasstoof en -yskas toegerus en die ligte werk met sonkrag. Buite is daar 'n binnehof met 'n veranda en 'n ongeboude braai. Die natuurlike plonspoel word met boorgatwater gevul en gaste kan hierin lekker afkoel as die dae baie warm raak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met beddegoed en handdoeke wat voorsien word.
Huisreëls
Aangesien dit 'n wild-natuurreservaat is, word geen troeteldiere toegelaat nie.
Let asb. dat 'n voertuig met 'n hoë grondhoogte word aanbeveel. en gewonde sedan-voertuie sal op die grondpad sukkel.
Gaste ontmoet die plaasbestuurder by die Shell -dienssentrum in Jane St 41, Touwsrivier, en van daar af word gaste na die perseel gelei. Die afstand van Touwsrivier na Tygerhoek Karoo Mountain Retreat is ongeveer 20 km (rytyd 45 minute).
-Die lodge en kothuise is almal onafhank,lik van die plaaslike kragnetwerk en maak gebruik van sonkrag en dus is herlaaigeriewe beprerk. Die stowe, yskaste en geisers werk almal met gas. Daar is geen elektriese toestelle beskikbaar nie.
- Slange kom algemeen voor in die somer; dit is die beste om deure en vensters toe te maak as u uitgaan, aangesien bobbejane en slange die huis kan binnekom as die eiendom sonder toesig gelaat word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie grasieuse grasdak- en kliphuis word omring deur indrukwekkende berge en skuil diep in die Karoolandskap. Dit is die tuiste van unieke versamelitems en antiekware en die uiterse ruim leefarea met sy groot leerrusbanke nooi gaste om lekker voor die kaggel met 'n glasie wyn, bordspeletjies en boeke te sit en ontspan. Die etenstafel het sitplek vir 12 gaste en is perfek om dekadente maaltye te bedien. Die lodge het 3 pragtige slaapkamers en trappe wat na 'n solderarea lei wat slaapplek vir 6 gaste het en perfek is vir kinders. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer en 'n indrukwekkende buite-stort. Die tweede en derde slaapkamer het ook elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is effens kleiner en het 'n dubbelbed en aparte badkamer met 'n stort. Die solder-area het 6 enkelbeddens waarop kinders kan slaap. Die kombuis is met 'n gasstoof en -yskas toegerus en die ligte werk met sonkrag. Buite is daar 'n veranda of gaste kan in die luukse buite-sitarea by die kroeg kuier. Daar is ook 'n gesellige braai-area op die stoep wat 'n groot etenstafel het. Die vuurput, uitkykdek en versteekte hangmatte bied gaste 'n geleentheid om in die Karoo-lug en -omgewing verlore te raak. Die plonspoel met boorwater dra by tot die eko-vriendelike ervaring en die inheemse bome huisves 'n groot verskeidenheid voëlspesies. Dit skep die perfekte atmosfeer om weg te breek van die gespanne werkslewe en vir vriende en familie wat 'n bietjie wil saamkuier en ontspan terwyl hul kinders heeldag kan rondspeel sonder enige bekommernisse. Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
6 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met beddegoed en handdoeke wat voorsien word.
Huisreëls
Aangesien dit 'n wild-natuurreservaat is, word geen troeteldiere toegelaat nie.
Let asb. dat 'n voertuig met 'n hoë grondhoogte word aanbeveel. en gewonde sedan-voertuie sal op die grondpad sukkel.
Gaste ontmoet die plaasbestuurder by die Shell -dienssentrum in Jane St 41, Touwsrivier, en van daar af word gaste na die perseel gelei. Die afstand van Touwsrivier na Tygerhoek Karoo Mountain Retreat is ongeveer 20 km (rytyd 45 minute).
-Die lodge en kothuise is almal onafhank,lik van die plaaslike kragnetwerk en maak gebruik van sonkrag en dus is herlaaigeriewe beprerk. Die stowe, yskaste en geisers werk almal met gas. Daar is geen elektriese toestelle beskikbaar nie.
- Slange kom algemeen voor in die somer; dit is die beste om deure en vensters toe te maak as u uitgaan, aangesien bobbejane en slange die huis kan binnekom as die eiendom sonder toesig gelaat word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tygerhoek-plaas, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang