Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tzamenkomst River Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Zieldre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beautiful resort. Perfect stopover between Garden Route and JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beautiful view of the Orange River. Beautiful view of the Orange River. Lovely breakfast and accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlike oornag 20 km voor Colesberg. Ons het heerlik in die groot bed geslaap, en die sonondergang oor die rivier was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wp D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was baie impressed met Tzamenkomst. Seepgladde bespreking, was op hoogte gehou. Was baie impressed met Tzamenkomst. Seepgladde bespreking, was op hoogte gehou vooraf en het ons honde toegelaat wat uitstekend was. Diens in kroeg en restaurant van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Genotvol. Heerlike kos, gerieflike blyplek en vriendelike personeel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

'n ideale oornag bestemming vir die langpad. Ons was vriendelik ontvang en het die verblyf baie geniet. Dit was netjies en skoon. Imke het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal beslis Tzamenkomst aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zieldre K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfect. Lovely, stunning views. Ideal accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Die uitsig van die Oranje Rivier is prentjiemooi. Ja, dankie, was heerlik gewees. Pragtige plaas met baie wild. Gasvryheid en vriendelike personeel. Heerlik geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic. It was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Belewenis. Wonderlike bly gehad. Sal volgende keer definitief langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tzamenkomst Plaas, 25 km vanaf Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuDqROROXx6SJU79aNuRzGFjOoNvoj5AT9VnMv0jUVkY6wQ3B7M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 N1 Tzamenkomst Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.573919815991 25.324530011365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang