Tzamenkomst River Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lee-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Wp D - Sep 2024
Algehele gradering
Was baie impressed met Tzamenkomst. Seepgladde bespreking, was op hoogte gehou.
Corné S - Aug 2024
Algehele gradering
Genotvol.
Barry S - Aug 2024
Algehele gradering
'n ideale oornag bestemming vir die langpad.
Zieldre K - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect.
Suzette M - Jun 2024
Algehele gradering
Die uitsig van die Oranje Rivier is prentjiemooi.
Heleen V - Jun 2024
Algehele gradering
Belewenis.
Johan L - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Adri W - Jun 2024
Algehele gradering
Puik soos altyd!
Antionette V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Baie mooi plekkie. Rustig en baie skoon en gemaklik.
Ronnie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Happy and comfortable.
Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Tzamenkomst River Lodge is 'n oase op die pad tussen die Kaap en Pretoria.
Josel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Willem S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie beslis 'n moet vir 'n oorslaap ten minste!
Pieter D - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Gavin D - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik en die bestuurder Tanya was baie hulpvaardig!
Lance J - Jan 2024
Algehele gradering
Welcoming, comfortable and restful.
Hannelie C - Jan 2024
Algehele gradering
Die wonderlikste ervaring in lang tyd.
Kimberley D - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect, cozy overnight stop.
Johan G - Jul 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Carl D - Jun 2024
Algehele gradering
Swdws.
Keith G - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely halfway oasis between JHB & CT.
Johan G - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies en pragtige uitsig oor rivier.
San D - Jun 2024
Algehele gradering
Over sleep was clean and tidy but the food was not good at all. The evening's food.
Madelaine V - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Christy E - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflike natuurskoon en gemak.
Faan P - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Colin B - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Anchen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging, uitstkende uitleg, goeie diens en avontuurlike geleenthede.
Tersia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel! Sal beslis weer hier kom bly.
Francis S - Jan 2023
Algehele gradering
Great stay!
Carla D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic spot. So beautiful and peaceful.
Karien L - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Suret C - Jan 2023
Algehele gradering
Ons sal weer gaan.
Alicia P - Des 2023
Algehele gradering
Hidden gem.
Carmen H - Sep 2023
Algehele gradering
What a lovely place and the staff were incredibly friendly. Very clean and comfortable.
George S - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Herman P - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Gilbert G - Jun 2023
Algehele gradering
Pleasant and warm welcome by all.
Vincent B - Sep 2023
Algehele gradering
Genoeglik.
Wilma K - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi, heerlik.
Joseph M - Mrt 2023
Algehele gradering
Was lovely, but some false advertising ruined the experience.
Morkel B - Des 2023
Algehele gradering
Ons gaan alternatiewe oorweeg.
Andalene L - Des 2022
Algehele gradering
Rustige, gasvrye, wonderlike kuier langs die rivier en die honde was mal daaroor.
Piotr K - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic place and wonderful service.
Leandre E - Des 2022
Algehele gradering
Perfect stop over between Jhb and the Western Cape.
Margo R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf!
Pieter D - Nov 2022
Algehele gradering
Alles baie mooi en rustig.
Elzet W - Nov 2022
Algehele gradering
Heelike oase in die middel van die N1.
Bouwer B - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, lieflike verblyf en heerlike etes.
Francois L - Nov 2022
Algehele gradering
Defnitief bly dat ons daar oornag het.
Nico B - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker ontspan na 'n lang dag op die pad.
Willie V - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Heidi J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek om te oornag tussen Oos-Kaap en Pretoria.
Fred B - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvryheid, vriendelike en behulpsaam.
Tobie L - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful overnight location.
Nicoleen B - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig, gemaklik, tegemoetkomend, heerlike kos.
Ria R - Jun 2022
Algehele gradering
Vreeslik mooi en baie goeie diens.
Marile P - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Tersia T - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Janett S - Apr 2022
Algehele gradering
Een woord: fantasties.
Netanje B - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Arthur E - Apr 2022
Algehele gradering
Asemrowende verblyf.
Dirvaan P - Mrt 2022
Algehele gradering
A wonderful stop-over with the most beautiful scenery. Friendly host and staff.
Roxane H - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvry, gemaklik en salig.
Etelka P - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent destination.
Sean B - Feb 2022
Algehele gradering
A gem of a place.
Tzamenkomst River Lodge se terugvoer
Thank you for your lovely review. We're so glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.
Lizette R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Elrica E - Des 2022
Algehele gradering
Great place to stay.
Abrie V - Des 2022
Algehele gradering
Ideale oor-nag stop op die langpad, met n pragtige rivier uitsig.
Helena V - Okt 2022
Algehele gradering
Onoortreflik!
Lees meerCarolyn F - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely view of the river, service was friendly and good.
Hugh S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi en goed geleë.
Carel D - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging, uitstekende en vriendelike diens.
Chris G - Des 2022
Algehele gradering
Beeldskone, rustige plek met 'n wonderlike uitsig.
Lees meerNannette V - Jun 2022
Algehele gradering
So relaxing after a long trip.
Eugene P - Apr 2022
Algehele gradering
Great - lovely stopover.
Paulina V - Feb 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek!
Belinda B - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Nical G - Feb 2022
Algehele gradering
Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het als gedoen om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Beeldskoon uitsigte. Ek sal vir seker weer kom.
Jacques V - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi ligging.
Madelein R - Okt 2022
Algehele gradering
Tzamenkomst River Lodge met sy sonsondergange is 'n oase vir die siel.
Lizelle B - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties
Mariaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Asemrowend en vriendelike diens.
Herman D - Aug 2021
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Antoinette O - Jun 2021
Algehele gradering
Jou huis weg van die huis.
Leonie B - Mei 2021
Algehele gradering
Warm, clean, comfortable, chic and modern.
Lees meerMalora K - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely riverfront, pet friendly accommodation.
Erika V - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Lees meerHeyns K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangename oornagplekkie.
Lees meerElaine L - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons kuier by Tzamenkomst was ongelooflik lekker!
Lindi D - Feb 2021
Algehele gradering
Absolutely one of the best!
Lees meerAmmi S - Feb 2021
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring met alles en meer wat ons nodig gehad het!
Marius S - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvry.
Alicia V - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Theresa E - Feb 2021
Algehele gradering
Great stay at Tzamenkomst River Lodge.
Tzamenkomst River Lodge se terugvoer
So glad you enjoyed your stay, thanks for a wonderful review, look forward to seeing you again!
Liza O - Des 2021
Algehele gradering
Lieflik op die rivierbank.
Starcha D - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Tzamenkomst River Lodge se terugvoer
Thank you for a great review, we hope to see you again.
Tersia W - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig, troeteldiere welkom.
Rentia V - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi en rustige atmosfeer.
Helet P - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig met lieflike mense.
Ben G - Okt 2021
Algehele gradering
Puik ligging
Adri A - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik! Boerekos fantasties & ontbyt net so lekker. Hulle granola is die beste ooit!
Riaan B - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsig!
Marius C - Apr 2021
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon en die natuur is pragtig.
Marius C - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely and tranquil unit. Felt rested and ready to continue our journey to the Eastern Cape.
Tzamenkomst River Lodge se terugvoer
Hi Marius
Thanks so much for the wonderful review, much appreciated and glad you enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Kind regards
Terri
Bruce D - Okt 2021
Algehele gradering
Very disappointed, not what we expected.
Lees meerThys D - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging oor rivier.
Lees meerJean F - Des 2021
Algehele gradering
Teen R1900 per nag, is dit werklik belaglik duur.
Jonathan W - Des 2020
Algehele gradering
Die beste verrassing in die Karoo!
Barbara B - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely place, highly recommended!
Leona V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon kamers en gasvryheid het ons begroet.
Philip M - Nov 2020
Algehele gradering
Sonder twyfel ‘n plek om te sien.
Helena B - Okt 2020
Algehele gradering
Dit is 'n aangename plek met goeie diens
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Tzamenkomst Plaas, 25 km vanaf Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang