Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tzamenkomst River Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tzamenkomst Plaas, 25 km vanaf Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tzamenkomst River Lodge is op die oewer van die Oranjerivier langs die N1 naby Colesberg geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat net wil oornag tussen Gauteng, die Wes-Kaap en Natal.

Verblyf is in 11 aparte en suite-kamers beskikbaar.

Die kamers het almal lugversorging, elektriese komberse, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n koffiestasie. Die kothuis het 'n uitsig oor die tuin en die rivier en is toeganklik via die wandelpad wat vanaf die pergola-parkeerarea na die lodge lei.

Die 3 gesinseenhede is by die stalle en het 'n pargtige uitsig oor die tuin.

Bird hide is 3 km vanaf die hooflodge en bied privaatheid, asook die mooiste uitsigte oor die rivier en baie voëllewe. Dit is die perfekte plek vir dié wat op soek is na rus en vrede.

Heerlike tuisgemaakte maaltye word in die hoofboma bedien. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die Oranjerivier is ryk aan vis en perfek vir vissermanne en diegene wat hou van kajakvaar.

Ander aktiwiteite op die perseel sluit voël- en wildritte op die plaas in. Daar is verskeie voëlspesies en wild sluit eksotiese wild, springbokke en ook kameelperde in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Wp D
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie impressed met Tzamenkomst. Seepgladde bespreking, was op hoogte gehou. Was baie impressed met Tzamenkomst. Seepgladde bespreking, was op hoog...
Sien meer
Sep 2024
Corné S
Saam met lewensmaat
5.0
Genotvol. Heerlike kos, gerieflike blyplek en vriendelike personeel. Baie dankie.
Aug 2024
Barry S
Gesin met klein kinders
5.0
'n ideale oornag bestemming vir die langpad. Ons was vriendelik ontvang en het die verblyf baie geniet. Dit was netjies en skoon. Imke het uit haar pa...
Sien meer
Aug 2024
Zieldre K
Gesin met tieners
5.0
Perfect. Lovely, stunning views. Ideal accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Suzette M
Saam met vriende
5.0
Die uitsig van die Oranje Rivier is prentjiemooi. Ja, dankie, was heerlik gewees. Pragtige plaas met baie wild. Gasvryheid en vriendelike personeel. H...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • N1, Tzamenkomst Plaas, 25 km vanaf Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tzamenkomst River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tzamenkomst Plaas, 25 km vanaf Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuDqROROXx6SJU79aNuRzGFjOoNvoj5AT9VnMv0jUVkY6wQ3B7M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 N1 Tzamenkomst Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.573919815991 25.324530011365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang