Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tzaneen ArborPark Lodge

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.6
Veiligheid
4.2
Dirk L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2022

Dit was okay. Dit is meer vir my 'n hotel as 'n lodge.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marco C
1 nag Besigheidsreis
2.6
Nov 2020

Dis nie 'n plek waar ek weer sal oorbly nie. Foto's is baie mooi maar die realiteit is nie heeltemal dieselfde nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Riette O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Beslis rustig en gemaklik. Dankie, dit was kort, maar baie lekker. So rustig, mooi, skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph M
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2019

Awesome getaway. The staff were friendly, the place was clean, the neighborhood was quiet, great food. Great service overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2019

Aangenaam met klein probleme. Bie skoon en ruim, maar lugversorging het nie koud gemaak nie en die bure was luidrugtig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Helga R
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2018

Netjies. Die kamer was ruim, netjies en skoon. Kon net een keer die pype in die mure hoor geluide maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marais K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2018

Lodge se buitekant is pragtig en die ligging baie gerieflik. Kamers gerieflik en ruim, maar bietjie onversorg en linne kan vervang word. Kamers is lekker ruim en gerieflik, maar bedlinne baie oud, veral kussings was knopperig en swak gehalte. Badkamer was net nie lekker skoon nie, onder die wasbak was al die pype baie erg aangepak met stof en spinnerakke. Skoonmakers was die vloer, maar let nie op dat dit onder die wasbak ook vuil word nie. Die kas se rakke was ook baie vol stof. Stort het ook in die hoek gelek sodat heelwat water om die toilet en badkamervloer was nadat mens klaar gestort het.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2017

Baie lekker! Enigiemand kan met gerus hier kom oorslaap - baie "nice"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2017

Baie lekker gebly in 'n baie lekker buurt. Enigste 2 probleme: Toe ons inboek kon hulle aanvanklik nie ons bespreking kry nie. En ons het net 1 rolletjie toiletpapier gekry vir 2 mense vir 4 dae!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2017

Gemaklik. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Thuli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R722
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R722
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 2, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7a18451d70edbed147aa58d72736f3eb26cb3c3686e0b62b9c3b74706548b45045f6f0fd15885f5b611d76aaf1dca2af07d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R722 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 1 Soetdoring Street Premier Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.838556516681 30.145279622021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang