Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Thuli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Dirk L - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was okay.
Marco C - Nov 2020
Algehele gradering
Dis nie 'n plek waar ek weer sal oorbly nie.
Riette O - Aug 2019
Algehele gradering
Beslis rustig en gemaklik.
Ralph M - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome getaway.
Eugene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Pleasant with small issues.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam met klein probleme.
Bie skoon en ruim, maar lugversorging het nie koud gemaak nie en die bure was luidrugtig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thea D - Jul 2018
Algehele gradering
Lodge se buitekant is pragtig en die ligging baie gerieflik. Kamers gerieflik en ruim, maar bietjie onversorg en linne kan vervang word.
Lees meerHelga R - Jun 2018
Algehele gradering
Neat and tidy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies.
Die kamer was ruim, netjies en skoon. Kon net een keer die pype in die mure hoor geluide maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan B - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Lireze G - Okt 2017
Algehele gradering
Goed.
Danie J - Okt 2017
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Marisia V - Okt 2017
Algehele gradering
Nie baie skoon of self-catering friendly nie.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Leon P - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Riana B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n baie lekker buurt.
Marius B - Apr 2017
Algehele gradering
Vir een nag om sake in omgewing te doen aanbeveelbaar.
Tzaneen ArborPark Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons vra verskoning oor die kanale.
Ons een dekodeerder het opgepak se hulle.
Dankie vir u ondersteuning.
Groete
Arborpark Lodge
Petrus K - Nov 2016
Algehele gradering
Gerieflik en die personeel was baie professioneel.
Tzaneen ArborPark Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer en ondersteuning
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Ernst S - Sep 2016
Algehele gradering
Perfek!
Tom M - Aug 2016
Algehele gradering
Miskien goed genoeg vir reisagente, maar beslis nie vir vakansiegangers nie
Roelien V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie goeie oornag-akkommodasie.
Adré J - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Dennis B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Megan G - Jun 2016
Algehele gradering
Die plek kort aandag en kon beter wees vir die prys. Nie die beste diens nie.
Pamela M - Apr 2016
Algehele gradering
My stay was awesome!
Lees meerBelinda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf met 'n baie mooi tuin en veilige parkering.
Jaco M - Des 2015
Algehele gradering
Goeie, skoon, basiese verblyf.
Ronél M - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons sal definitief weer hier oorslaap.
Zelda M - Okt 2015
Algehele gradering
Die foto's en werklikheid stem nie ooreen nie.
Ilse V - Okt 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.
Louise K - Aug 2015
Algehele gradering
Bekostigbare, sentrale verblyf in 'n rustige omgewing.
Douw K - Aug 2015
Algehele gradering
Aanvaarbaar vir prys.
Chris V - Aug 2015
Algehele gradering
Langnaweek met motorfietse om die Tzaneen omgewing te verken.
Freddie P - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Rene T - Jul 2015
Algehele gradering
Ons sal nie weer daar bly nie.
Lees meerPeet S - Jul 2015
Algehele gradering
Ontbyt was geen waarde vir geld nie en ongeorganiseerd.
Angelique C - Jun 2015
Algehele gradering
Netjiese kamer. Veilige parkering binne.
Louis C - Jun 2015
Algehele gradering
Great place to overnight.
Stefan A - Mei 2015
Algehele gradering
Definitief aan te beveel.
Tanya A - Mei 2015
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik. Beddens slaap heerlik!
Elna W - Apr 2015
Algehele gradering
Redelik goed vir 1 nag se verblyf.
Reynard T - Apr 2015
Algehele gradering
Aangename skoon verblyf.
Jan O - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker rustig en gesellig.
Lourens G - Jan 2015
Algehele gradering
Goed, maar nie uitstekend nie. Ons het op beter plekke gebly.
Stephen R - Des 2014
Algehele gradering
Value for money service was pleasant!
Dwight H - Des 2014
Algehele gradering
Peaceful
Gabriel B - Des 2014
Algehele gradering
Genotvol.
Sanet M - Nov 2014
Algehele gradering
Neat and clean rooms
Elize L - Sep 2014
Algehele gradering
Baie netjiese kamer.
Estelle P - Jul 2014
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik!
Louwrens P - Jul 2014
Algehele gradering
Baie netjies en rustig met goeie diens!
Raymonde E - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Willie L - Jun 2014
Algehele gradering
Aangenaam en bekostigbaar.
Malcolm S - Apr 2014
Algehele gradering
Professional staff and a reasonably priced bed and breakfast
Why D - Feb 2014
Algehele gradering
Nie aan verwagting voldoen nie.
Seipei N - Des 2013
Algehele gradering
Everything here is 100% - excluding the mattress
- Kapasiteit: 78 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoringstraat 2, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo