Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tzaneen Country Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gerrie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekend. Die lekkerste Mushroom Steak nog ooit. Skoon, netjies, vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Mooi omgewing, vriendelike personeel, top-klas spa. Geen klagtes. Die pesoneel is baie vriendelik en behulpsaam. Netjies en skoon oral. Swembad mooi en skoon. Spa en spa-personeel is regtig vriendelik en warm, diens en behandelings is top-klas. Steek glad nie af teen enige fancy-pansy stedelike spa nie. Al klagte is dat die kos nie aan diesefde standaarde voldoen as die res van die lodge nie. In vergelyking met die res van die ondervinding was die kos teleurstellend - het meer geurige disse verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babsy S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Comfortable. Check in was seamless, staff super friendly and the food amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alan B
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Lekker bly! Baie lekker! Aand ete was fantasties. Ontbyt nie great nie. Vrugtesap was baie erg afgewater wat die plek goedkoop laat voel het. Dit bederf jou reputasie - moenie dit doen nie. Baie gasvry, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mika B
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2023

Waarde vir geld. Aandete was heerlik, asook die buffet-ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2023

Het vir 2 nagte bespreek, maar net een nag gebly. Dit sê alles. Na riool gestink. Besige grondpad net buite kamer. Badkamer 'n teleustelling.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Leonie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pragtig lodge om te oornag. Ons bed het baie lekker geslaap, die kamer was mooi ingerig en die ontvangs baie goed. Die restaurant het smaakvolle kos en die kok het ons persoonlik iets kom vertel oor die kos, uitstekend, dis 'n goeie kwaliteit. Ons het wasgoed laat was daar en dit was regtig baie duur, so ek sal dit nie aanbeveel nie. Die ontbyt was ook baie uitnodigend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lititia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

I booked a Deluxe room and the room I received looked nothing like the photos on the web page. I looked at reviews and sound like it also happened to other people. The receptionist Jerry did however move us to number 28 that was more like the photos. The spa is excellent. Thanks Olivia. The food is top notch no issues there 5 stars. The venue is clean. neat and staff is friendly. Number 28 bath had an issue (hair attachment broken off) and the hair dryer was out of order. None of these really bothered us. If you stay here book from rooms 60 up. They are really spectacular if older and without children. It is really well positioned to visit all the local scenery. Clean. beautiful scenery close to most attractions from about 10 km to 120 km. We also went cycling perfect venue for weddings as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis G
Kort verblyf
4.4
Mei 2022

Lekker rustig en ontspanne atmosfeer. Pragtige tuine met groot bome en baie voëls. Enigste kritiek is dat ek sou verkies dat die rolstoelkamer nader aan die restaurant is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaal 524, Tarentaalrand, Tzaneen, 0859, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmMzdiMjlkLTY1M2QtNGNkZS05MTBlLTM0NjViYjNiNmU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Tarentaal 524 Tarentaalrand 0859 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -23.819024290562 30.302626402113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang