Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uber Luxurious Manhattan-style Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges Mall 3, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 199 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uber Luxurious Manhattan-style Penthouse is 'n selfsorgwoonstel met 'n dubbelvolume-plafon in 'n veilige en kunstige erfeniskompleks in die hartjie van Kaapstad op 'n lowerryke sypaadjie geleë wat na talle kafee's en kroeë in Greenmarket Square en Langstraat lei. Hier kan gaste Kaapstad-middestad in 'n ultra-luukse dakwoonstel ervaar wat perfek is vir gesinne of groep vriende.

Die ruim eenheid strek oor 2 verdiepings en bied 'n 150m²- kuierruimte. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer is op die tussenvloerse solderarea geleë en het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-badkamer wat 'n bad, dubbelwasbak en 'n beskutte stort en toilet. Die tweede slaapkamer is onder en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n viersitplek-etenstafel met stoele en die sitarea het genoeg sitplek met 'n groot, platskerm-TV.

Die gebou is beveilig met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer en die woonstel bied parkeerplek vir 1 voertuig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gagan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • St Georges Mall 3, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 199
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 199
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges Mall 3, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cae70a8752b884a8e2f4f54ba102682e4786f0f16ba392952b9ccc3f35bf8d3947383b83dfce24861ddb7f7f77b407dba78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 199 per nag (plek vir 6) 3 St Georges Mall Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.920702390954 18.423753680357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang