Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Uber Luxurious NYC-Style Penthouse

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georges Mall 3, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 799 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uber Luxurious NYC-Style Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is in 'n boomryke straat geleë wat na die koffiewinkels en kroeë in Groentemarkplein en Langstraat lei.

Die woonstel het lugversorging en is ontwerp om 'n oop en minimalistiese atmosfeer te skep. Dis ideaal vir gesinne en groepe vriende van 6 gaste. Die eenheid strek oor 2 verdiepings en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n kuierkroeg en 'n sitarea.

Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 badkamers in die eenheid en elkeen het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Gaste kan ook in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en daar is vinnige, gratis WiFi in die eenheid beskikbaar.

Die woonstel het 1 veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gagan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • St. Georges Mall 3, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uber Luxurious NYC-Style Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 799
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 799
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georges Mall 3, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq64lwx75XXmGkqrdizuIWWx0GQgU5xqC5mTY5dkDK1wJCvCmam?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 799 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 3 St Georges Mall Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.920641942 18.42377641468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345