Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ubunye Game Lodge

Wildsplaas
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sibaka Lodge
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 41 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse selfsorgkamp is in 'n pragtige tuin en word met bosveld omring. Die kamp bestaan uit 8 moderne en goed toegeruste grasdak-chalets met slaapplek vir 2, 4 en 6 gaste onderskeidelik. Elke chalet het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, broodrooster, elektriese ketel, kombuisgerei, eetgerei en breekware toegerus is. Elke chalet het lugversorging. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Braaigeriewe is by elke chalet beskikbaar, maar die kamp het ook 'n onderdakbraai-area en die hoofbraai-area by die Raptors Boma mag ook gebruik word. Al die chalets word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 41 mense 12 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

9

9 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let asb. dat jag op die perseel plaasvind.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenhede word daagliks op versoek skoongemaak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ntokozo Chalets
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 18 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ongekunstelde selfsorgchalets bied 'n uitsig oor die dam waar daar baie voëls en diere is. Ntokozo het 'n boma, braaigeriewe en privaat swembad. Daar is 4 chalets by Ntokozo: Amanzi: 'n Luukse chalet met 3 slaapkamers met 2 dubbelbeddens, 'n driekwartbed en 'n enkelbed. Die chalet het ook sy eie badkamer en kombuis. Ezulweni: 'n Luukse chalet met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer asook 'n stoep met 'n uitsig oor die dam. Emfuleni: 'n Moderne chalet met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Rhino Chalet: 'n Moderne gesinseenheid met 2 kamers wat geskakel word deur 'n gedeelde badkamer en kombuis. Kamer 1 het 'n dubbelbed en kamer 2 het 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Nyala Chalet is 'n moderne gesinseenheid met 2 kamers, verbind met 'n gedeelde badkamer en kombuisie. Elke kamer het 2 enkelbeddens en daar is plek vir altesaam 4 gaste. Die kamp het 'n ten volle toegeruste gemeenskaplike kombuis en alle linne en badkamerhanddoeke word by Ntokozo voorsien. Gaste word versoek om asseblief hul eie swemhanddoeke vir die swembad saam te bring.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 18 mense 5 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let asb. dat jag op die perseel plaasvind.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenhede word daagliks op versoek skoongemaak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
VIP Luxury Units
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 5 luukse selfsorgchalets het almal grasdakke en is in die Sibaka-kamp in Ubenye geleë. Elke moderne chalet is geskik vir 2 gaste en het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, dubbelwasbak en toilet. Elke chalet het ook 'n yskassie en 'n tee- en koffiestasie. Die eenhede deel 'n gemeenskaplike lapa met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n groot yskas, 'n pooltafel, veerpyltjiebord, boma met 'n vuurput, 'n braai-area, 'n piekniektafel en sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met beddegoed en badhanddoeke wat voorsien word.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let asb. dat jag op die perseel plaasvind.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenhede word daagliks op versoek skoongemaak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Emfuleni - Luxury Villa
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Emfuleni is 'n luukse villa langs die dam. Die villa het 'n pragtige uitsig oor die bosveld en rivierbed. Emfuleni is heeltemal privaat, maar kan ook saam met die Ntokozo-eenhede bespreek word. Hierdie villa het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let asb. dat jag op die perseel plaasvind.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenhede word daagliks op versoek skoongemaak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Owl House -12-sleeper Private House
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 12)
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie privaat selfsorghuis het 'n grasdak en bied slaapplek aan 12 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers, sy eie kombuis en leefarea, 'n stoep met 'n uitsig oor die bosveld en sy eie boma en privaat swembad waar gaste kan kuier. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers op die onderste verdieping het elkeen 'n stort, toilet en wasbak. Die solderkamer het lugversorging en 4 enkelbeddens, 'n dubbelslaapbank en sy eie en suite-stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, kombuisgereedskap, eetgerei en breekware toegerus. DIe sitarea het ook lugversorging en gemaklike sitplek. WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met meubels en sy eie boma met sitplek, 'n vuurput en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met beddegoed en badhanddoeke wat voorsien word.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let asb. dat jag op die perseel plaasvind.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenhede word daagliks op versoek skoongemaak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 83 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ubunye Game Lodge, Klipoortjie Plaas, Kromdraai, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ac038ea5131cf19c37fbc69bf69873709db9abbd0ae713354265d70354bbd99839175700b483b53482f35dfa7e5f1e1dd50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Ubunye Game Lodge Klipoortjie Plaas 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.9719987 27.8898927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang