Uccello House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.2/5
Henko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Johann S - Okt 2023
Algehele gradering
Die swakste ooit.
Uccello House se terugvoer
Dankie vir jou resensie Johan! Van die foto’s wat jy geneem het en oor gekla het is op ons profiel dieselfde foto’s gelaai! Marloth Park is n natuurlike gebied en ons word aangeraai om dit so natuurlik as moontlik te hou en die eerste reen het die week voor julle gekom het geval so die droë veld kan vir party mense onnet voorkom, maar dis wat Marloth uniek maak! Ek is jammer dat julle AL 6 nagte wat julle gebly het so onsmaaklik gevind het! Van die punte wat julle genoem aanvaar ons as opbouende kritiek en het ons al klaar werk gemaak van dit! Die feit dat in jou brief van die punte ons bure se jaard insluit het die geur van die brief besonders puntenerig laat voorkom! Die gaste wat dieselfde dag wat julle uitgeklok het ingeklok het, het ons 10/10 gegee op n ander website!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortoise-straat 305, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang