Uccello House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortoise-straat 305, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Uccello House bied smaakvolle en gerieflike selfsorgverblyf in Marloth Park en is 17 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin geleë.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Hierdie 2 kamers maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n waskamer wat 'n wasmasjien insluit.
Buite is daar braaigeriewe asook 'n lieflike swembad sodat gaste lekker kan afkoel op daardie warm somersdae. Vlakvarke, sebras en kameelperde kom gereeld rond om hallo te sê asook 'n wye verskeidenheid voëlspesies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.2/5
Henko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Tortoise-straat 305, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortoise-straat 305, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang