Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uilhuijs

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike plaas verblyf in pragtige vallei. Dit was heerlik. Alles vooruit beplan was tops en ons was welkom van bespreking tot ons weg is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing and cosy. Comfortable and very well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastiese blyplek op 'n mooi plaas met die beste stoep en braaiplek. Dit is 'n perfekte wegbreekplek. Ons het vreeslik lekker gekuier, veral op die stoep by die braaiplek. Die uitsig oor die plaas is ongelooflik mooi en daar is 'n baie rustige gevoel in die lug. Die huis is baie goed ingerig om baie gemaklik te bly en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Uilhuijs
Hi Stefan, kom kuier gerus weer in die winter, dan kuier ons voor die kaggel!

Leana K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi, mooi uitsig en stil. Wonderlik! Wonderlike plek! Stil, rustig, mooi en "serene". Jy voel onmiddellik tuis met al die klein bederfides wat jy in die kaste en op die tafel kry. Definitief aan te beveel, ons sal baie graag wil teruggaan. Die stilte as jy slaap en wakker word soggens is heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Uilhuijs
Hoop julle kom kuier sommer gou weer vir ons, Leana King!

Chantelle G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Beautiful! The attention to detail and the cottage was beautiful with the most amazing scenery!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gehan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die huis is baie goed ingerig met 'n great uitsig. Ons het baie lekker gebly by Uilhuijs en sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Uilhuijs
Kom kuier gerus weer vir ons, Gehan!

Dean G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Amazing value for money. Neat home, hosts were great, perfect for a quiet weekend. Amazing value for money. Neat home, hosts were great, perfect for a quiet weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerone L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

'n Oase in die natuur. Ons gesin is lief vir die Elgin area vir 'n naweek weg. Die Uilhuijs is goed geleë om maklik besienswaardighede in die area toe te besoek, maar is ook idillies genoeg om sommer net die hele naweek te ontspan en te wees! Die plekkie is goed toegerus met alles wat mens nodig het, die dekor is pragtig en die uitsig vanaf die stoep by die braai area vat die koek! They are vriendelike en behulpsame

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulline C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtig, rustig, gemaklik en met alles wat mens nodig het om 'n goeie breek te hê van die stad se gejaag. Ons kuier was goed georganiseerd van bespreking tot sleutel af gee. Die kuier was die lekkerste wat ons in 'n lang tyd ervaar het. Die uitsig en boorde is so mooi, kan heel dag sit en net kyk. Daar was 'Eskom loadshedding', maar ons het nie eens agter gekom nie. Alles wat jy nodig het en nog meer is daar! Kan dit regtig aanbeveel, volgende keer boek ek vir ten minste 'n week en vat die bergfietse definitief saam. Ons was 4 groot mense en was nie in mekaar se pad nie. Het net lekker gekuier! Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Uilhuijs
Kom kuier gerus gou weer Pauline.

Jennifer M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Wonderful. Has everything you need. Great, beautiful and fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elgin Valley-weg, Croft Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031387e41eb8dd82df0acd4be8a5d51713409d526ebda7ef8bacb3cd1845e834a2575f57b560090648b973547e61ca2f8aab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 Elgin Valley Road Croft Farm 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.240345711791 19.077155721558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang