Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uilhuijs

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 77 resensies vir Uilhuijs
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Heerlike plaas verblyf in pragtige vallei.

Dit was heerlik. Alles vooruit beplan was tops en ons was welkom van bespreking tot ons weg is!

Andrew G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G

Relaxing and cosy.

Comfortable and very well appointed.

Stefan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D

Fantastiese blyplek op 'n mooi plaas met die beste stoep en braaiplek.

Dit is 'n perfekte wegbreekplek. Ons het vreeslik lekker gekuier, veral op die stoep by die braaiplek. Die uitsig oor die plaas is ongelooflik mooi en daar is 'n baie rustige gevoel in die lug. Die huis is baie goed ingerig om baie gemaklik te bly en kuier.

Uilhuijs se terugvoer

Hi Stefan, kom kuier gerus weer in die winter, dan kuier ons voor die kaggel!

Uilhuijs
Leana K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana K

Baie mooi, mooi uitsig en stil. Wonderlik!

Wonderlike plek! Stil, rustig, mooi en "serene". Jy voel onmiddellik tuis met al die klein bederfides wat jy in die kaste en op die tafel kry. Definitief aan te beveel, ons sal baie graag wil teruggaan. Die stilte as jy slaap en wakker word soggens is heerlik!

Uilhuijs se terugvoer

Hoop julle kom kuier sommer gou weer vir ons, Leana King!

Uilhuijs
Chantelle G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G

Beautiful!

The attention to detail and the cottage was beautiful with the most amazing scenery!

Gehan E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gehan E

Die huis is baie goed ingerig met 'n great uitsig.

Ons het baie lekker gebly by Uilhuijs en sal graag weer daar bly.

Uilhuijs se terugvoer

Kom kuier gerus weer vir ons, Gehan!

Uilhuijs
Dean G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean G

Amazing value for money. Neat home, hosts were great, perfect for a quiet weekend.

Amazing value for money. Neat home, hosts were great, perfect for a quiet weekend away.

Lerone L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerone L

'n Oase in die natuur.

Ons gesin is lief vir die Elgin area vir 'n naweek weg. Die Uilhuijs is goed geleë om maklik besienswaardighede in die area toe te besoek, maar is ook idillies genoeg om sommer net die hele naweek te ontspan en te wees! Die plekkie is goed toegerus met alles wat mens nodig het, die dekor is pragtig en die uitsig vanaf die stoep by die braai area vat die koek! They are vriendelike en behulpsame

Paulline C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulline C

Pragtig, rustig, gemaklik en met alles wat mens nodig het om 'n goeie breek te hê van die stad se gejaag.

Ons kuier was goed georganiseerd van bespreking tot sleutel af gee. Die kuier was die lekkerste wat ons in 'n lang tyd ervaar het. Die uitsig en boorde is so mooi, kan heel dag sit en net kyk. Daar was 'Eskom loadshedding', maar ons het nie eens agter gekom nie. Alles wat jy nodig het en nog meer is daar! Kan dit regtig aanbeveel, volgende keer boek ek vir ten minste 'n week en vat die bergfietse definitief saam. Ons was 4 groot mense en was nie in mekaar se pad nie. Het net lekker gekuier! Sien julle gou weer.

Uilhuijs se terugvoer

Kom kuier gerus gou weer Pauline.

Uilhuijs
Jennifer M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Wonderful. Has everything you need.

Great, beautiful and fantastic.

Heidi L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L

Peaceful, serene, blessed.

Beautiful amongst the trees.

Joane T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane T

Pragtige plekkie.

Ons het dit vreeslik geniet. Eenheid is goed toegerus met als wat 'n mens nodig het. Baie mooi uitsig, rus en vrede vir die siel. Ons sal definitief weer daar gaan bly, dis iets besonders.

Uilhuijs se terugvoer

Hoop ons sien julle gou weer.

Uilhuijs
Alex C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex C

Uilhuijs is a true hidden gem!

Uilhuijs is a true hidden gem and has everything you could possibly need for a getaway. The unit is kitted with really nice finishes and utensils! Such great value for money and a 10 out of 10 from me The cherry on the cake would be a wood fired hot tub on the deck overlooking the beautiful views.

Uilhuijs se terugvoer

Thanks for the kind words, Alex. We agree, a hot tub will be awesome, that is something to add to the budget for sure.

Uilhuijs
Amber Rose B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber Rose B

The setting is beautiful.

The house is stunning and comfortable!

Christine B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Baie geniet.

Let daarop dat dit 'n werkende plaas en omgewing is. Plaaswerkers kuier oor naweke. Kan raserig raak.

Michael H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Secluded, comfortable, superbly equipped farm cottage with wonderful views and ambience.

This farm stay, 2-bedroom cottage is exceptionally well equipped. Hostess Leanne has provided many thoughtful amenities, and the kitchen is well equipped for summer or winter stays. The cottage is up a private road on a working apple farm, and nestled amongst mature pine trees, with lovely views across the Elgin Valley. A deep undercover patio with couches and dining table for summer evenings or indoor dining and wood stove for chilly winter nights. Close to wine farms, the Elgin Railway Market, this is a must stay retreat.

Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Ons het 'n heerilike rustige naweek so in die appelboorde gehad saam met ons kinders.

Uilhuijs is uitstaande in alle aspekte. Dit is nie net volledig toegerus nie, alles is van hoogstaande gehalte. Die plek is onberispelik skoon en ons het selfs 'n groot sak hout gekry om te gebruik. Beurtkrag kom hier ook voor maar ook hiervoor is daar gesorg en ons het deurentyd ligte gehad. Daai gasstoof is n wenner! Die kommunikasie van Leanne was ook uitstekend en ons het welkom gevoel van die eerste oomblik af. En ons het die groot stoep met die pragtige uitsig geniet van vroegoggend tot in die aand. Ons beveel Uilhuijs onvoorwaardelik aan.

Uilhuijs se terugvoer

Sjoe Johan met sulke mooi woorde wens ek sommer julle kon permanent hier gebly het. Hoop ons sien julle gou weer!

Uilhuijs
Heleen K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen K

Rus vir die siel!

Ons het die fantastiese uitsigte en die stilte waardeer. Die huis is baie smaakvol versier en al die toebehore, breekware en linne is van hoë gehalte. Dis perfek geleë om die area te verken, of om heerlik uit te rus.

Uilhuijs se terugvoer

Liewe Heleen, ons is bly julle het lekke by die Uilhuijs gekuier.

Uilhuijs
Carmen B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen B

Lovely cottage. Everything you need for a relaxing stay on the farm.

See stars.

Jessica B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Fantastic.

We had the most fabulous stay. Hosts were incredibly hospitable and accommodating, the house itself is beautiful and very well-equipped. The environment is quiet and relaxing. There's bad cell phone reception and the wifi is a bit weak - but certainly not a problem and does not take away from a perfect stay. We'll be back.

Alet S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S

Was 'n heerlike bederf kuier in 'n pragtige plek met 'n asemrowende uitsig.

Die huis was toegerus met als wat jy kan benodig en nog meer.

Uilhuijs se terugvoer

Hi Alet. Hoop julle kom kuier volgende keer bietjie langer sonder die uitdagings van vroeg opstaan vir fiets.

Uilhuijs
Ian S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Stunning cottage with awesome views.

Cottage was neat, tidy and had eveything one needed. The view of Elgin was awesome and well located in Elgin valley. Can highly recommend UilHuijs to anyone.

Darryl S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl S

Just wow! So close to Cape own, yet feels like you are miles away! What a view and what comfort!

Such value for money. A delightful patio! And the owls are so charming! We will be back!

Uilhuijs se terugvoer

Hope to have you back soon Darryl.

Uilhuijs
Kirsty W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty W

Beautifully appointed.

We loved our stay at Uilhuijs and visiting some of the surrounding wine farms. The accommodation is very comfortable and has everything you could need during your stay. The hosts were friendly and helpful.

Uilhuijs se terugvoer

So glad you came to visit our beautiful valley.

Uilhuijs
Sarah C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah C

Wonderfully relaxing!

Everything was perfect! We really enjoyed our walks around the apple farm and in the evening the fireplace made everything very cosy for a winter break. We will definitely be back!

Uilhuijs se terugvoer

Hope to have you back soon Sarah!

Uilhuijs
Marlene D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Privaat en rus vir die siel.

Uilhuijs was presies wat ons nodig gehad het om te rus. Dis in 'n pragtige hoekie van 'n appelplaas geleë met uitsonderlike uitsigte, die gesing van voëls en die sagte gesuis van wind in die bome. Die heerlike, groot stoep was goed benut en die houtstofie binne was elke aand gebruik. Dankie vir die hope hout wat voorsien was. Daar was ook bederfies soos koekies, beskuit, vrugte en melk vir ons gelos. Daar is alles wat mens kan nodig hê in terme van breekware/kookgeriewe en die kamers is baie snoesig met paneelverwarmers (opsioneel) en lieflike beddegoed. Ons is vriendelik ontvang en kommunikasie was goed. Uilhuijs is beslis op my short list en ons sal weer wil gaan kuier en vriende saamneem om dit te beleef.

Uilhuijs se terugvoer

Ons hoop julle kom kuier gou weer vir ons Marlene.

Uilhuijs
Monlee J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monlee J

We had a lovely time at Uilhuijs.

The accommodations were cosy and well equipped. The location is stunning and the hosts were extremely helpful and welcoming.

Uilhuijs se terugvoer

Hope to have you back soon Monlee.

Uilhuijs
Eugene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Is regtig 'n fantastiese plek met ongelooflike uitsig.

Stil, alles wat jy nodig het, wonderlike uitsig.

Uilhuijs se terugvoer

Hoop julle kom kuier weer vir langer Eugene!

Uilhuijs
Joan G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan G

Stunning views, private and very comfortable.

A lovely very well equipped cottage. Attention to detail tops. Everything you want and need and more.

Uilhuijs se terugvoer

Hope to have you back soon.

Uilhuijs
Hilda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V

Lekker wegbreek uit die stad.

Ek beveel dit aan vir enage iemand wat wil wegkom van besige lewe. Lieflike uitsig en baie mooi plekkie. Dit lyk en is baie mooier as enige foto.

Uilhuijs se terugvoer

Hoop julle kom kuier gou weer Hilda.

Uilhuijs
Kate P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate P

We were in Elgin for a wedding and on the weekend of a huge heatwave! We loved the cottage and the hosts very kindly allowed us to use their private swimming pool.

The view was absolutely beautiful and the flat was well equipped.

Tammy F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy F

Tranquility on an apple farm.

We had a wonderful weekend at Uilhuijs. The cottage is beautifully appointed with soft furnishings of the highest quality. The bottomless pile of wood was very welcome as the weekend was very chilly. A visit to Charles Fox is a must, as well as a trip to the Elgin Market. Rick and Leanne are quick to respond to questions and are very accommodating. We will definitely visit again in the summer!

Uilhuijs se terugvoer

We hope to have you back soon.

Uilhuijs
Wade G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wade G

Ideal location for what I needed, i.e. access to Oak Valley for Wines2whales.

Cottage was smaller than it looks on the pictures. Definitely not a place for two adult couples. We were falling over each other. The shower is tiny, no bath and the hot water in the shower didn't work, it was a hit-and-miss affair to get it to work. The cottage is totally off the grid, no cellphone reception, which may be okay for some, but wasn't for us, we needed to continue to work even though I was away riding mountain bikes. While there is wifi, it was very slow and unavailable during loadshedding as there is no generator for the cottage. Owner should state clearly that there is no cellphone reception and no generator so, in the case of LS, you will be uncontactable for 2 hours.

Uilhuijs se terugvoer

Wade, we are very sorry to hear that you didn't have a great experience in our cottage.

Uilhuijs
Heidi K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi K

Baie netjiese en modern ingerigte kothuis. Kaggel binne gee lekker atmosfeer. Uitsig buite is mooi en ons mag appels gepluk het!

Dankie vir die beskuit, paaseiers, bottel wyn en vars blomme met aankoms, wat 'n lekker verassing! Vuurmaakhout was ook verniet verskaf.

Uilhuijs se terugvoer

Hoop julle kom kuier gou weer Heidi.

Uilhuijs
Sascha V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sascha V

Fantasties! Regtig een van die mooiste plekke waar ek al gebly het.

Wonderlik! Vreeslik geniet. Meer as genoeg van als in die huis. Mooiste uitsig. Kamers is pragtig. Baie baie geniet.

Marco S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S

Absolutely incredible.

The cottage is located in a secluded portion of the farm, providing privacy while one still gets the wonderful sight of the trees blossoming. The hosts are lovely. Both of them went above and beyond to accommodate our requests. Cannot recommend it enough!

Uilhuijs se terugvoer

Thanks for the kind words Marco! Hope to see you back soon.

Uilhuijs
Lanel C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanel C

Rustige, snoesige juweel tussen appelboorde.

Rick en Leanne se gasvryheid strek verder as die wyn-bederf, brownies en vol vrugtebakke. Die hele atmosfeer in Uilhuijs spreek van 'n gasvrou wat aan alles gedink het. Die huis is smaakvol en ten volle toegerus. Mens raak nie moeg vir die uitsig nie en die appelboorde is 'n belewenis.

Uilhuijs se terugvoer

Hi Lanel, julle was sulke lekker gaste om hier te he. Hopelik sien ons julle gou weer, met ligte wat heeltyd skyn en bome wat vol appels pronk.

Uilhuijs
Heinrich T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich T

Dit was die mooiste wegbreek in die mooiste plekkie, ons het baie bederf gevoel in die luukse cottage, baie dankie!

Dit was 'n pragtige omgewing en die mooiste luuksste cottage, unieke gemeubileer en stylvol. Baie dankie.

Uilhuijs se terugvoer

Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer vir ons!

Uilhuijs
Laura C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C

Lovely location for a relaxing break.

Perfect winter escape with a lovely fireplace, beautiful furnishings and a peaceful location. Loved that we were visited by owls at the Owl House too.

Uilhuijs se terugvoer

Hope to have you back soon!

Uilhuijs
Minda G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda G

Dis 'n baie mooi en veilige area en die huis is lekker ingerig met alles wat jy nodig het!

Ek sal enige tyd weer 'n wegbreek na die Uilhuijs maak en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons het lekker gekuier en die mense is baie vriendelik.

Uilhuijs se terugvoer

Minda, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer in die winter vir ons.

Uilhuijs
Christiaan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Amazing view, very helpful host

The views over the valley are breathtaking! The cottage was in great condition and the host was very helpful during our stay. Would definitely visit again!

Uilhuijs se terugvoer

Hi, Christiaan I hope the honeymoon was amazing and we look forward to your next visit, hopefully soon!

Uilhuijs
Anneke D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Fantastiese Akkommodasie!

Ek het die Uilhuijs bespreek vir my troue in Elgin op 20 Maart 2021. Dit was regtig 'n fantastiese blyplek en is perfek vir 'n romantiese wegbreek-naweek. Dit is baie privaat en die dekor is selfs mooier in lewende lywe as op die foto's. Leanne was 'n uitstekenede gasvrou en was baie tegemoetkomend. Ons het baie welkom gevoel! Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat Elgin besoek!

Uilhuijs se terugvoer

Anneke! Hoop jou Honeymoon was fantasties en dat jy uitsien na al die mooi fotos van jou troue. Ons kannie wag dat julle weer kom kuier nie.

Uilhuijs
Monique H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Absolute natuur skoonheid op sy beste.

Ons het 'n heerlike rustige vakansie gehad by Uilhuijs. Ons was omtrent bederf met ons aankoms. Wens ons kon elke oggend op die gras lé en die wolke kyk, die arende in die lug, die pragtige natuur. Die dek en braai area wat uitkyk op die mooiste uitsig, was beslis 'n hoogtepunt. Ons het heerlik gaan stap. Die huis is baie goed ingerus. Ons het niks gekort nie. Uilhuijs is beslis onder ons gunstelinge gestoor.

Uilhuijs se terugvoer

Hoop julle kom gou weer! amper tyd vir appels om gepluk te word en die kids sal dit tog te geniet.

Uilhuijs
Thea V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Heerlike, rustige kuier in 'n pragtige omgewing.

Ons het onmiddelik tuisgevoel na die eienaars se vriendelike verwelkoming en was aangenaam verras met die kwaliteit meubels, linne en toerusting. Die heerlike bederfies op die tafel was 'n bonus!

Uilhuijs se terugvoer

Hi Thea, ons hoop julle kom kuier gou weer by ons.

Uilhuijs
Lana G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana G

Uilhuijs se asemrowende uitsig en unieke styl is definitief 5 sterre werd.

Leanne is ’n fantastiese gasvrou en sy het ons baie welkom laat voel. Uilhuijs is ’n stukkie hemel op aarde. Die braai-area met sy natuurklank terwyl jy ’n glasie wyn geniet is goud werd. Alles wat jy nodig het is daar.

Uilhuijs se terugvoer

Hi Lana,
Dankie vir die mooi woorde.
Kom kuier gerus weer.

Uilhuijs
Esja M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esja M

Onvebeterlik.

'n Juweel in die Elgin Valley. Alles uit die boeke. Voedsel vir die siel.

Uilhuijs se terugvoer

Kom kuier gerus gou weer.

Uilhuijs
Lize Z - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize Z

'n 'Gem' in Grabouw!

Die Uilhuijs is regtig perfek vir enige seisoen. Ons het een mooiweersdag gehad waar ons lekker op die stoep (met 'n uitsig oor die vallei) kon ontspan. Die volgende dag het dit weer heeltyd gereën, maar ons kon toe heerlik binne voor die kaggel sit en kuier. Die verblyf is uiters stylvol gemeubileer en goed toegerus. Rick en Leanne was die toonbeeld van gasvryheid en het ons dadelik welkom laat voel. Uilhuijs sien ons beslis gou weer!

Uilhuijs se terugvoer

Hi Lize ons hoop om julle gou weer te sien! dankie dat jy vir ons geskryf het, ons waardeer jou mooie woorde opreg. Groete, Leanne

Uilhuijs
Jessica V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Lovely stay, beautiful location.

Thank you to Leanne for ensuring such a comfortable stay. The little touches and preparation didn’t go unnoticed. The cottage has absolutely beautiful views and is in a lovely location.

Uilhuijs se terugvoer

Hope to have you back really soon Jessica! thanks for taking the time to write a review, MUCH appreciated.

Uilhuijs
Andre K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Best weekend.

We will go again. Amazing place. Owners very friendly.

Uilhuijs se terugvoer

Hope to see you back soon, Andre!

Uilhuijs
Michele D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

5-ster in alle opsigte!

Wat 'n fantastiese plek om na weg te kom uit die stad. Die ligging is asemrowend. Die huis is ten volle toegerus en die afwerking en dekor is 5-ster. Daar is pragtige wandelroetes om te stap, of mens kan net op die stoep sit en die ongelooflike uitsig oor Elgin geniet. Die mense het ons so hartlik verwelkom, ons kan nie wag om weer die Uilhuijs te besoek nie!

Uilhuijs se terugvoer

Ons kan ook nie wag om julle weer op ons voorstoep te he nie! kom kuier gerus gou weer!

Uilhuijs
Tania B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Fantastiese wegbreekplekkie met als wat jy nodig het en meer!

Baie dankie, Leanne, vir 'n heerlike winter-wegbreek in Die Uilhuijs. Jul plekkie is smaakvol toegerus met als wat mens aan kan dink of mag nodig hê! Die kaggel was natuurlik 'n wenner saam met die onuitputbare bron van hout wat jul voorsien het! Ons sal weer gedurende die somermaande kom kuier om daardie heerlike stoep tot sy reg te laat kom! Weereens baie dankie!

Uilhuijs se terugvoer

Hi Tania ons sien julle in die somer weer! Die stoep, braaihout, beter weer, en ons wag vir julle.

Uilhuijs
Minette B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B

A blissfully peaceful getaway with a personal touch and all the amenities one needs.

Thank you to Uilhuijz for all the little extras they added which made us feel so welcome.

Uilhuijs se terugvoer

We hope to see you back soon Minette.

Uilhuijs
Clara W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara W

Prentjiemooi verblyf in asemrowende omgewing.

Dit lyk of hierdie huis in 'n appelboord uit 'n Tuis-tydskrif geknip is. Pragtige, gemaklike en duursame meubels en dekor, met 'n fantastiese uitsig oor appel- en peerplase en damme. Baie vriendelike gasvrou wat aan alles gedink het - tot klein kombersies wanneer dit 'n bietjie koeler raak as mens buite sit. Persoonlike detail maak 'n mens dadelik welkom voel. Heerlike groot oond. Die kaggel werk fantasties en maak die huisie snoesig warm. 'n Mens sal 'n week net hier kan bly en rus met 'n leesboek, of 'n mens kan die omgewing verken en avontuur gaan opsoek (bergfietsry, canopy tours, wynproe). Ek kan Uilhuijs definitief aanbeveel!

Uilhuijs se terugvoer

Clara, ek hoop julle kom kuier gou weer. Dankie vir die mooi woorde.

Uilhuijs
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Fantastiese huis, met pragtige uitsig!

Lauren en Rick was baie gasvry en altyd bereid om te help. Die huisie is stylvol en goed ingerig. Die patio is fantasies met 'n gesellige braaiplek, en 'n pragtige uitsig.

Uilhuijs se terugvoer

Hoop ons sien julle gou weer Riaan!

Uilhuijs
Reinhardt G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt G

Baie lekker gekuier. Baie netjies en hoë kwaliteit afwerkings, meubels, dekor en toestelle.

Vriendelike mense, het 'n pap wiel gekry op pad soontoe, en eieneaar het sommer op eie onkoste die band dorp toe geneem en laat herstel.

Uilhuijs se terugvoer

Ons hoop ons sien julle gou weer! En maak maar die beste van wat oor is van 2020.

Uilhuijs
Anonieme gas - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Mark M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark M

Exceeded expectations.

The Uilhuijs was an all-around great experience. There is amazing attention to detail given to all aspects of the stay. Enough of everything is available in the unit from blankets, towels, and even a CD in the CD player for music, making our stay as pleasant as possible. From the friendliness on reception and a lovely bottle of wine and treats. Exceptional.

Uilhuijs se terugvoer

Dear Mark, we hope to have you back soon. Thank you for the kind words.

Uilhuijs
Alan R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan R

Breakfast dishes and bed making as a minimum would have been appreciated, but then again the complete privacy was also awesome so maybe a dishwasher would be the happy medium. Friendly, easy going family.

See stars.

Uilhuijs se terugvoer

We'll try to work on that 'happy medium' Alan!

Uilhuijs
Marelise V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise V

Fantasties, uniek en perfek!

Uilhuijs is 'n besonderse wegbreek in die hartjie van die Elgin vallei. Die ongelooflike detail in elke vertrek maak die verblyf ekstra spesiaal. 'n Mens kan rerig net jou klere pak en gaan asemskep, gaan rus, gaan her-okus. En na 'n jaar soos 2020 kan jy beslis weer hier hoop gaan vind. Hierdie besonderse plek sien ons beslis weer en weer en weer. Dankie vir elke stukkie detail van die beskuit, vars appels en pere, vars bos blomme en alles meer. Julle het ons beslis bederf.

Uilhuijs se terugvoer

Ons hoop julle kom kuier gou weer Marelise.

Uilhuijs
Kevin G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin G

The perfect spot for a break.

Absolutely wonderful place. Amazing views. Everything that you could want or need. Great running country if that's your thing. And all within easy driving range from Cape Town.

Uilhuijs se terugvoer

Hope to see you back soon Kevin!

Uilhuijs
Melandie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandie V

Fantasties.

Dit was ons tweede besoek aan Uijlhuis. Dit is pragtig en die vars vrugte, beskuit en koekies was 'n heerlike bederf. Baie dankie vir julle moeite.

Uilhuijs se terugvoer

Kom kuier gerus gou weer Melandie. Julle is altyd welkom.

Uilhuijs
Madine D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madine D

Wonderful and relaxing stay!

We thoroughly enjoyed our stay at Uilhuijs. The cottage is well set out with good quality amenities and fittings. The decor is bright and cheerful yet elegant. The cottage is located on top of a hill with wonderful views overlooking the farm areas, orchards and dams. The stoep/balcony is a wonderful place to spend one’s days relaxing and just soaking up the views and enjoying the peace and quiet. There were lots of unexpected treats which our hosts provided like fresh fruit, rusks, wine, beautiful flowers, and added extras in our fridge. How very thoughtful and generous! Thank you very much, Leanne, Rick and Hein.

Uilhuijs se terugvoer

Hope to have you back soon!

Uilhuijs
Leoni S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

So mooi en rustig!

Die Uilhuijs het ons verwagtinge oortref. Dis goed toegerus, netjies, en smaakvol versier. Die omgewing en uitsig is pragtig. Ons sal beslis weer daar wil gaan bly!

Uilhuijs se terugvoer

Ons hoop om julle gou weer te sien Leoni!

Uilhuijs
Catherine J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine J

Asemrowende uitsig!

Die Uilhuijs is pragtig tussen die appelboorde geleë met die aller mooiste uitsig oor die vallei en dam. Die huis self is met soveel sorg en smaak gemeubileer. Die linne is van hoogste gehalte en net mooi als wat mens nodig het is daar. Maar daai stoep!! Dit is waar mens jou dae wil begin en eindig. Wat n voorreg was dit nie om heerlike dae daar te kon spandeer saam met my geliefdes nie. Leanne en Rick is die beste gasheer en -vrou wat ons nog in n lang tyd ontmoet het. Kommunikasie was van die begin af flink en duidelik. Kan nie wag om weer hier n draai te gaan maak nie. Bederf jouself met 'n paar dae by die Uilhuijs en kyk uit vir die eekhorinkies en uile! Was 'n fees vir die gemoed.

Uilhuijs se terugvoer

Hi Catherine, was so lekker om julle hier te kon hê. Hoop julle kom kuier gou weer op die Uilhuijs se stoep!

Uilhuijs
Dirk W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Baie aangenaam.

Puik akkommodasie en vriendelike diens.

Uilhuijs se terugvoer

Ons hoop om julle gou weer te sien Dirk en Diaan.

Uilhuijs
Jarrod W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarrod W

Fantastic place.

Thoroughly enjoyed it.

Uilhuijs se terugvoer

Hope we see you back soon Jarrod

Uilhuijs
John S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Onvergeetlik!

Seker een van die mooiste en rustigste plekkies ooit. Ligging is idillies en so rustig. Leanne en Rick was so gasvry. Net die plek om te herlaai. En naby al die "must do's" in Elgin. Kom definitief terug. Wat 'n juweel.

Uilhuijs se terugvoer

Johnny ons wag vir julle, sal sorg vir prawns in die yskas

Uilhuijs
Melissa D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa D

Luukse kuierplek waar jy soos 'n koning behandel word.

Uilhuijs kothuis het wonderlike interieur en toebehore, dis luuks, stylvol en baie gemaklik. Die lieflike stoep bied 'n wye uitsig. Bespreking en verwelkoming deur die gasheer is baie vriendelik en professioneel. Dis 'n klipgooi van Kaapstad af, en sorg vir 'n lieflike wegbreek!

Uilhuijs se terugvoer

Hoop ons sien julle gou weer Melissa!

Uilhuijs
Robert B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

Rustige wegbreek met geen stres.

Uilhuijs se dekor en meubelering is van 'n hoë gehalte en smaakvol gedoen. Die huis het alles wat 'n mens benodig en die uitsig was asemrowend vanaf die vertrekke en die lang stoep, voor die huis. As 'n mens 'n rustige wegbreek benodig is Uilhuijs die perfekte opsie.

Uilhuijs se terugvoer

Ons hoop ons sien julle gou weer Robbie, daai stoep wag vir julle.
Groete,
Leanne

Uilhuijs
Melandie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandie V

Fantasties.

Die mooiste plek. Goed ingerig, goeie linne, goeie kombuis toerusting en bederfies soos beskuit, melk en ys plaas dit in 'n ander klas. Die eienaars is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons kan dit defenitief aanbeveel en sal self graag weer daar bly.

Uilhuijs se terugvoer

Ag dankie Melandie, ons hoop om julle gou weer te sien en dan vir langer met beter weer op die laaste dag!

Uilhuijs
Myburgh D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myburgh D

'n Ongelooflike naweek in 'n pragtige, goed ingerigte huisie - fantastiese ligging!

Ons was opsoek na 'n lekker wegbreeknaweek en dis presies wat die Uilhuijs gebied het. Ons was so aangenaam verras met die ongelooflike natuurskoon, en die huisie is verskriklik mooi en gemaklik ingerig. Die kaggel is 'n wenner. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en was ons nie bly oor die onverwagte, varsgebakte beskuit wat daar ook was nie. Alles was net fantasties en daar is ongelooflike "attention to detail". Ons het heerlik op die plaas rondgestap. Wat 'n onvergeetlike naweek, bitter baie dankie. Ons sal weer en weer gaan.

Uilhuijs se terugvoer

So bly julle het kom kuier by die Uilhuijs en ons hoop ons sien julle sommer gou weer op die plaas!

Uilhuijs
Brigitte O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte O

Dit was heerlik rustig. Pragtige huisie!

Dit was 'n beautiful plek met al die geriewe in die huis wat 'n mens nodig het. Die gashere is super vriendelik en behulpsaam. As jy vir 'n naweek net batterye wil herlaai, beveel ek hierdie plek sterk aan!

Uilhuijs se terugvoer

Ons hoop om jule gou weer te sien Brigitte. Groete, Leanne en Rick.

Uilhuijs
Elle E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elle E

Puik! Lieflike klein plekkie wat oorloop van atmosfeer!

Ons het 'n heerlike naweek by Uilhuijs gehad! Ek sal beslis weer daar wil uitspan wanneer die appelboorde blom, met 'n glas wyn!

Uilhuijs se terugvoer

Hoop om julle gou weer te sien Elle.

Uilhuijs
Jean F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean F

Ons het ons verblyf baie geniet.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike, lekker kuier in die hart van appel en peer wêreld.

Uilhuijs se terugvoer

Hoop om julle gou weer te sien Jean.

Groete
Leanne

Uilhuijs
Deseree V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deseree V

Uitstekend!

Pragtige ligging, baie om te doen in die area. Uilhuijs bied kwaliteit-verblyf en ons sal beslis weer gaan!

Bronwen M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen M

Breathtakingly beautiful!

A beautiful cottage in an exquisite setting. The cottage is beautifully decorated and every detail has been carefully thought out. from the Nespresso machine for coffee, to the complimentary bottles of wine, every little thing is catered for. Thank you Leanne for a memorable stay.

Uilhuijs se terugvoer

We hope to welcome you back soon.

Uilhuijs
Mariska D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D

Magical valley experience.

A last minute breakaway which we had only a couple days to plan turned into a magical stay in the most peaceful and stunning cottage, the cottage is decorated beautifully inside and out with everything you will need and the resident owl family was so friendly showing off their new addition to us in the trees next to the cottage. The gorgeous predator birds are always soaring in the skies above you, the tiny finches singing beautiful songs and even the guinea fowls with their load calls just before the sun sets is any nature lovers ideal outdoor spot to sit back, switch off from technology and just soak up all this beautiful valley has to offer. We would go back again anytime, thank you to the owners for being so welcoming!

Uilhuijs se terugvoer

We hope to welcome you back soon. The owls are waiting for you.

Uilhuijs
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elgin Valley-weg, Croft Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031387e41eb8dd82df0acd4be8a5d51713409d526ebda7ef8bacb3cd1845e834a2575f57b560090648b973547e61ca2f8aab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 Elgin Valley Road Croft Farm 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.240345711791 19.077155721558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang