Uiltjie Guest Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Angelierstraat 15, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Uiltjie Guest Cottage is 'n knus selfsorggaste-eenheid wat op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt in Sonnekuil, Kuilsrivier geleë is. Dit bied maklike toegang tot die R300, 'n verbindingshoofweg tussen die N1 en N2, wat dit die ideale oornagplek vir reisigers maak.Slegs ongeveer 30 km van strande en 15 minute se ry na die wynlande. Loopafstand na die Netcare hospitaal.
Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkel beddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, braaipan, tweeplaat stoof, broodrooster en basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaak geriewe toegerus. Daar is 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Wi fit
Uiltjie Guest Cottage is 19 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 22 km vanaf Stellenbosch en is 'n uitstekende basis om Stellenbosch se bekende wynroetes te verken.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Angelierstraat 15, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Uiltjie Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Angelierstraat 15, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap