Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit Die Blou

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Great. Dit was baie lekker, huis en view was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Gesellig, ontspanne in 'n pragtige omgewing. Uit Die Blou is 'n asemrowende juweel in Witsand. Die ligging is perfek, en die uitsig is onverbeterlik. Die huis kan 8 volwassenes en 2 kinders met gemak akkommodeer, sonder dat enige iemand sy privaatheid inboet. Die groot kuierstoep, wat op die rivier uitkyk, was 'n groot pluspunt aangesien ons nie die beste weer gehad het nie. Dit is wel 'n jammerte dat die sauna nie gebruik kon word nie. Die veerpyltjie bord is ook nie bruikbaar nie. 'n Mens wonder tog hoekom daar minimale noodsaaklikhede voorsien word (skottelgoedwasser blokkies, toiletpapier, braai-rooster en -hout).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

Desember familievakansie. 'n Drie weke familievakansie in Witsand en ons eerste keen in Uit die Blou. Die huis se uitsig is asemrowend, jy sal nie sommer beter kry nie. Ook belangrik om te noem dat huis entjie van die hoofstrand en algemene dorpsarea is. Verder is dit klein entjie grondpad (nie beste padtoestand nie). Die huis andersins is net 'n droom, basies 4 kamers elkeen met sy eie badkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Grant G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ongelooflik. Huis is uitmuntend toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Een van die beste naweke ooit. Ons getal mense het op kort kennisgewing heeltyd verander maar dit en ons ekstra versoeke was vinnig uitgesorteer. Ons kom beslis terug vir nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie lekker. Goed toegeruste huis. Alles is in huis wat mens nodig het, behalwe handdoeke. Dit was nogal jammer, want handdoeke maak mens se bagasie vol. Verder was daar alles en dit was besonders netjies met baie goeie beddegoed. Die uitsig was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cuan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Perfect place for a weekend away with family or friends. Views are next level. The place is clean. I'd just recommend you bring your own toilet paper as apparently that's not part of self catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Groot bederf. Beste manier om geliefdes te bederf met 'n paar dae verlof. Baie gerieflike woning met alles wat jy nodig het en meer. Ongelooflike mooi uitsig oor die rivier. Baie behulpsame en vriendelike mense wat ons gehelp het met bespreking and ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Pragtig. Baie mooi uitsig en baie luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

It was out of this world cool! Positioned just in between the river mouth (for sea fishing), and a close walk will take you further up the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1162, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310a5c31ba577414cdac45d42e4d92b36498b0a7f208fdfb9ff0461b2e92e76a5a646ebaec81da7f40243bc8d8452a7ebf54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 Erf 1162 Breedezicht 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.39816941571 20.819472869142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang