Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit en Tuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Nerena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Uit en Tuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ingrid B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B

Pragtige plek, pragtige mense!

Heerlik gebly, alles wat nodig is en nog meer. Stylvol. Sentraal. Veilig. ️️️️️.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie. Was heerlik om julle te ontmoet.

Uit en Tuis
Siphe N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphe N

Good place to visit.

Good service and the room was very clean. I enjoyed a lot.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you, Siphe. Glad you enjoyed your 3rd anniversary!

Uit en Tuis
Susan R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Baie dankie vir heerlike verblyf.

As 'n enkel vroulike reisiger het ek hier veilig gevoel en lekker geslaap. Die blyplek was nuut, skoon en baie mooi. Die gasheer en gasvrou was baie professioneel en bedagsaam. Omdat dit 'n koue aand in Junie was, het hulle vroeg 'n verwarmer in die kamer aangeskakel en daar was 'n elektriese kombers op die bed.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie, Susan. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet.

Uit en Tuis
Renee P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P

Extremely comfortable and peaceful.

We received a warm welcome from Retief and Nerena that made us feel at home. Our stay was short and very comfortable, and we would definitely make use of their hospitality in the future.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you, Renee. It was our pleasure meeting and hosting you.

Uit en Tuis
Anna M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Luuks en ondenteik toegerus.

Baie privaat en gerieflik.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Anna. Ons is baie bly dat julle die kuier by Uit en Tuis geniet het.

Uit en Tuis
Rhowen P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhowen P

Gashere baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebraai en gebly by Uit en Tuis. Definitief waarde vir geld.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Rhowen. Ons is bly julle het die kuier by ons geniet.

Uit en Tuis
Jacques B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Heel lekker en aangenaam.

Baie netjies en groot kamer. Lekker gekuier.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Jacques. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet.

Uit en Tuis
Mariana N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana N

Nerena het ons vriendelik ontvang. Die geriewe is van hoogstaande gehalte.

Ons het lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Mariana.
Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Uit en Tuis
Ej L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ej L

Baie lekker.

Skoon en veilig.

Uit en Tuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om jou dogter te ontmoet.

Uit en Tuis
Rentia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V

Peaceful, welcoming, safe.

Very pleasant, owners are very nice people.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Rentia. Dit was heerlik om jou te ontmoet.

Uit en Tuis
Anthony M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony M

Good value highly recommended.

Warm welcome by our hostess, lovely garden setting, Separate entrance for the 2 units, which were light and airy with en suite bathrooms. Very comfy bed. Bath and swim towels included. Kitchenette with fridge, kettle, coffee, tea, etc. WiFi and TV with Netflix. Very secure behind Trellidor gate as well as secure parking behind gates. Would definitely recommend and would definitely consider a return visit.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Anthony. It was our pleasure hosting you and your lovely family. We are glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back in the future.

Uit en Tuis
Marita V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Perfek.

Perfekte oornag in 'n stylvolle en netjiese kamer. Die kamer is ingerig met alles wat nodig is.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie, Marita. Ons is bly jy het lekker gebly en ons hoop dat Ockie goed herstel het.

Uit en Tuis
Brigitte R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

Comfortable, well situated and extremely well-equipped self-catering flatlet.

We chose Uit en Tuis as it was close to a wedding venue in Somerset West that we were visiting later in the afternoon. The unit was spotless and really well designed. The kitchenette, which we did not put to full use, was also brilliantly equipped. We would definitely recommend this accommodation!

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you, Brigitte. It was an absolute pleasure to meet and host you. Hopefully, we will see you again soon.

Uit en Tuis
Dichaba J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dichaba J

The absolute best.

Phenomenal place and definitely will go back for another stay.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Dichaba. It was our pleasure hosting you.

Uit en Tuis
Ronecia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronecia H

We did enjoy our stay, very professional. Everything was just amazing.

It was amazing. Of course coming again.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Ronecia. We are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Uit en Tuis
Johan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Netjies, skoon plek.

Baie lekker gebly. Alles wat 'n mens nodig het, is daar.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Johan. Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet.

Uit en Tuis
Jacques V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Tuis gevoel, skoon netjies en veilig gevoel.

Skoon, netjies, het niks meer nodig gehad. Baie vriendelike eienaars. Perfekte plek gewees vir ons. Sal beslis aanbeveel.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie, Jacques. Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Uit en Tuis
Tatum P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatum P

The owners were very friendly and helpful.

Very nice and peaceful.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you, Tatum. We are glad you enjoyed your stay.

Uit en Tuis
Ronel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Sal dit definitief aanbeveel. Baie sentraal geleë.

Heerlike kamer, baie goeie diens en gasvryheid.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie, Ronel. Was lekker om jou te ontmoet.

Uit en Tuis
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Alles wat mens nodig het met baie vriendelike en behulpsame gashere.

Goed toegeruste en geskikte oornagfasiliteit.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Johan. Ons is bly dat julle lekker gebly het.

Uit en Tuis
Gary B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Super lekker en perfek vir wegbreek.

Die slaapplek was perfek. Die swembad was baie baie nice. Die eienaars was vriendelik en nice. Ek sal definitief weer.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Gary. Ons is bly julle het lekker gekuier by ons.

Uit en Tuis
Danie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Sakpas, perfek.

Fantastiese verblyf. Vriendelike diens. Ligging was perfek gewees. Sal beslis weer bespreek. Beveel dit beslis aan. Netjies, skoon, modern.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Danie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het.

Uit en Tuis
Don T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Don T

Baie sentraal. Baie gerieflik en veilig. Gasvrye gashere.

In ons geval, baie sentraal geleë en ons het ook niks meer as dit nodig gehad nie. Baie lekker gebly.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Don. Ons is bly julle het lekker gekuier in Somerset Wes.

Uit en Tuis
Frederik S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik S

Perfekte oornag akkommodasie.

Baie lekker kamer met alles wat jy benodig. Sal hoogs aanbeveel.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie, Frederik. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Hopelik sien ons jou weer binnekort.

Uit en Tuis
Tyrone S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone S

Comfortable accommodation and friendly host.

Enjoyable, even in the Cape winter.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Tyrone
It was a pleasure meeting and hosting you.

Uit en Tuis
Doris G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doris G

Great location, great hosts!

Very pleasant stay!

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you, Doris. It is always a pleasure to host Daniel.

Uit en Tuis
Nolette G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolette G

Comfortable and good value for money.

I had a pleasant stay in the Grey room, which is extremely spacious, tastefully decorated, and supplied with all the necessities. The hosts were kind and accommodating, and I would certainly visit the accommodation again.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you, Nolette. It was lovely meeting you.

Uit en Tuis
Yolandi P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi P

Baie netjies, mooi en rustig.

Was baie mooi en netjies. Die enigste probleem was om uit te kom weens die alarm wat nog aan is en die eienaar wat nog laat slaap. En vir ons wat van Gauteng af kom, is dit 'n bietjie van 'n probleem omdat ons gewoond is om vroeg uit te gaan.

Uit en Tuis se terugvoer

Hi Yolandi
Ons vra om verskoning dat die afgespreekte tyd van 5vm, om die alarm af te sit, nie vir julle gewerk het nie. Julle kon net die klokkie gelui het, as julle dit nog vroeer wou af hê. Dalk het julle nie besef dat my man reeds 5vm die alarm afgesit het, en gewag het vir julle om die klokkie te lui wanneer julle reg is om te vertrek.
Ons vra om verskoning vir die misverstand.

Uit en Tuis
Nurina D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nurina D

Fantastic getaway, a bit too short.

We had a lovely stay, peaceful and quiet area, host was very accommodating to our request. Much appreciated.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Nurina. We are glad you enjoyed your stay.

Uit en Tuis
Ann V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V

Lovely.

Very comfortable, clean and well appointed.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you, Ann. It was a pleasure to host you.

Uit en Tuis
Michell P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell P

Very peaceful and relaxing place.

Owners are very friendly and helpful. We loved our time there.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Michell. It was a pleasure hosting you

Uit en Tuis
Muret V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muret V

Baie lekker wegbreek.

Die akkommodasie is perfek geleë en is baie netjies en in 'n stil gebied.

Uit en Tuis se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop dit was 'n lekker verjaarsdag wegbreek.

Uit en Tuis
Chris J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Uitstekende verblyf met goeie geriewe en 'n gawe kombuisie.

Uit en Tuis bied baie goeie waarde. Die geriewe is lekker ruim en die ontvangs en totsiens deur die gasvrou en gasheer was spesiaal. Dankie, ons het lekker gebly.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Chris. Was heerlik om julle te ontmoet. Bly julle het lekker gebly

Uit en Tuis
Elsa T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa T

Maklik gewees om te vind. Die eienaars was baie tegemoetkomend.

Die eienaar was baie tegemoetkomend.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Elsa. Was ons voorreg om julle te akkommodeer.

Uit en Tuis
Elsabe P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P

Huislik en vriendelike eienaars.

Dit is stil en rustig en het 'n baie mooi uitsig. Dit is naby alles, maar ver genoeg van die geraas.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Elsabe. Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet.

Uit en Tuis
Esther M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

Vriendelike gasvryheid. Baie goeie waarde vir geld - kan sonder enige voorbehoud aanbeveel word.

Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie is pragtig ingerig met alles wat jy dalk mag nodig kry. Veilige parkering.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Esther. Ons is bly dat julle sommer tuis gevoel het. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Uit en Tuis
Cathy B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Baie gerieflik en baie vriendelike gashere.

Beide die kamers was baie netjies, gerieflik en pragtig met al die nodige toebehore.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Cathy. Ons is bly jy en die jong klomp het julle verblyf geniet.

Uit en Tuis
Pieter F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Baie netjies, gerieflik.

Alles wat mens nodig het vir 'n oorslaap en baie skoon en gerieflik.

Uit en Tuis se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet Pieter. Bly julle het lekker gebly.

Uit en Tuis
Naeema P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naeema P

Very hospitable and top notch clean.

Nerene was very accommodating. The unit is spotless with 5-star linen. We enjoyed the quiet time.

Uit en Tuis se terugvoer

Hi Naeema. We are so glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Uit en Tuis
Petro Diane J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro Diane J

Dit was een van die lekkerste en gemaklikste plekke om by te oornag.

Reaksie tyd op navrae was besonders vinnig. Ek is vriendelik ontvang en die kamer was netjies en smaakvol. Sal vir seker weer hier kom oornag.

Uit en Tuis se terugvoer

Dit was 'n plesier om jou te ontmoet. Hoop ons sien weer binnekort.

Uit en Tuis
Helise S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helise S

Hoogs aan te beveel.

Baie lekker fasiliteit en baie aangename gasheer en gasvrou.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Helise. Ons is bly julle het lekker by ons oornag.

Uit en Tuis
Marius B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Comfortable accommodation, value for money, accommodating host and love the peace and quiet of the location.

A pleasant night out, but wish I could stay for longer.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Marius.
Hope to see you again soon.

Uit en Tuis
Antoinette R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Die beste nog!

Uiters aangenaam. Alles wat 'n mens benodig én van die hoogste gehalte. Wonderlike gasheer en -vrou. Sal weer daar tuisgaan.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Antoinette. Ons is bly julle het lekker by ons gebly.

Uit en Tuis
Marie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie N

Netjies en gemaklik.

Heerlik gebly. Dankie.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Marie.
Dit was heerlik om julle te ontmoet

Uit en Tuis
Melody Leigh P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody Leigh P

Awesome.

It was an amazing place to go to.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Melody.
We are very glad you enjoyed your stay.

Uit en Tuis
Mariska K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Ek het my tyd by Uit en Tuis geniet, die gasvryheid was die beste. En dis netheid en netjies. Ek sal enige tyd weer daarnatoe gaan.

Uit en Tuis is 'n mooi plek. Dis pragtig, skoon, en baie baie netjies. Mense het die mooiste maniere by Uit en Tuis. Baie dankie.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Mariska.
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.

Uit en Tuis
Nadia P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Value for your money.

I just wanna say a big thank u we really enjoyed our stay units are spacious ,stunning and clean the owners are really nice people and went out of their way to accommodate us we will be seeing u guys soon.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Nadia. See you soon.

Uit en Tuis
Elna G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Absoluut Uitsonderlik!

Ontvangs was warm en vriendelik. Fasiliteite van uitstaande gehalte, goed toegerus en in geheel 'n wonderlike ervaring. Hoogs aanbeveel!

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Elna, ons is bly julle het lekker gebly.

Uit en Tuis
Tashreeqa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashreeqa L

Owners were extremely friendly. Loved the quiet area. Beautiful view.

It was very peaceful and relaxing. Enjoyed every minute of my stay there.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you, Tashreeqa. It was a pleasure hosting you.

Uit en Tuis
Chrizanne R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizanne R

Ek het tuis gevoel.

Dankie ek het heerlik gerus. Generator is beskikbaar wat 'n groot plus punt was.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Chrizanne.
Ons is bly jy het lekker gerus.

Uit en Tuis
Kevin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Feels like home!

The place was really neat and had everything that I needed. I will definitely be recommending it to friends and family alike. Thank you, Nerena and Retief, for an awesome stay!

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Kevin. It was a pleasure hosting you.

Uit en Tuis
André D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D

Skoon, netjies, rustige plek met alles wat mens nodig het. Nerene en Retief het ons baie vriendelik ontvang.

Nerene en Retief, baie dankie vir julle vriendelikheid en bystand met die goedjies in die vrieskas en hulp met die wyn. Dit word opreg waardeer. Ons sien julle weer.

Uit en Tuis se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te huisves Andre en Elbie. Hoop ons sien weer.

Uit en Tuis
Janine R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Highly recommended.

Retief and Nerene are super hosts! Kind, helpful, and just lovely people. The accommodation was spotless and comfortable. Thank you for a lovely 5-day stay.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Janine. It was our pleasure hosting you.

Uit en Tuis
Elvis N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis N

Awesome, 5-star service experience.

Awesome, 5-star service experience, it really felt like I was home.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Elvis. It was such a pleasure hosting you. You are welcome back any time.

Uit en Tuis
Marina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M

Peaceful and cosy.

Definitely would stay here again. Was an absolute pleasure. The area was quiet and easy to find, the owners were friendly and very welcoming, and the room was clean and very cosy. All amenities mentioned were available and in very good condition. The area was safe and had an amazing vibe.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Marina. It was a pleasure to host you.

Uit en Tuis
Kat L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kat L

Home away from home.

I would highly recommend Uit en Tuis to anyone. Location is great. Very quiet and relaxing.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Kat.
It was an absolute pleasure hosting your lovely family.

Uit en Tuis
Ruben C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben C

Very neat and friendly people.

We enjoyed our stay, definitely worth it. Kind owners and if you need something they will provide it. Thank you.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Ruben. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Uit en Tuis
Justin R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin R

Excellent. Best place I have stayed in.

I use website often and have stayed at many places. Uit en Tuis is by far the best place I have stayed at. Friendly host and everything you need and more. Would recommend to anyone.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you, Justin. It was a pleasure hosting you. See you soon.

Uit en Tuis
Beryl B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl B

Heerlik ontspanne!

Nerena en Retief is wonderlike gashere en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Dis verseker van nou af ons nommer 1 blyplek in Somerset-Wes!

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Beryl. Dit was ons plesier en voorreg om vir jou te kon huisves.

Uit en Tuis
Craig D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D

Beautiful place, great location, lovely pool and amazing hosts.

The place is in a stunning condition. 5 star hotel quality. Big pool that you can do amazing backflips. Amazing hosts who are very friendly, knowledgeable and always willing to help. Viva Uit en Tuis, although I did not want to go uit. Thank you.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Craig. It was lovely hosting you. Hope to have you Tuis again soon.

Uit en Tuis
Willie & Ria B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie & Ria B

Baie netjiese, gerieflike plek. Dit was net baie warm.

Retief en Narena het ons baie vriendelik ontvang en laat tuis voel. Die kamer is baie goed toegerus en baie netjies. Veilige area. Baie rustig. Ons het baie lekker gebly. Dit was net ongelooflik warm.

Uit en Tuis se terugvoer

Hi Willie en Ria
Dit was ons voorreg om julle te huisves.
Net jammer oor die hittegolf.

Uit en Tuis
Antony M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antony M

Gasheer en vrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Baie skoon en netjies, modern en gerieflik.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Antony. Dit was 'n voorreg om jou te huisves. Baie sterkte vorentoe.

Uit en Tuis
Eloise A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise A

Amazing, definitely a come-back and referral.

The owner made time to connect with us. Coming from Jozie for holiday and looking for a place to stay was quick and easy.

Hector D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hector D

Rustige omgewing, skoon, gerieflik.

Ek sal hulle weer gebruik. Gerieflik geleë vir die hospitaal.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Hector. Ons hoop jy voel al beter.

Uit en Tuis
Doris G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doris G

Great value for money.

Great location and good value for money.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you. We are very glad that you enjoyed your stay.

Uit en Tuis
Marius C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Baie aangename verblyf gehad by Uit en Tuis.

Alles was baie netjies en skoon en het gewerk. Die kombuisie was goed ingerig en prakties met alle bybehore wat werk.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Marius. Ons is bly julle het alles in orde gevind. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Uit en Tuis
Dillan R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillan R

Beste ooit.

Vriendelike gasvryheid. Gemaklike fasiliteite.

Hennie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie lekker gewees, voel soos huis.

Die vriendelikheid en persoonlike aandag staan uit! Die eienaars hanteer jou soos goeie vriende/familie. Sal graag weer daar gaan oorslaap.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Hennie. Dit was ons plesier om julle te leer ken.

Uit en Tuis
Chriss V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chriss V

Very pleasant.

Well maintained and very friendly.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you. It was a pleasure to host you.

Uit en Tuis
Philip S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Ek het heerlik by Uit en Tuis oornag.

Dit was maklik om daar uit te kom. Die in- en uitboekproses het glad verloop. Die kamer was besonder netjies en die geriewe meer as voldoende.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Philip. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Uit en Tuis
Gift B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gift B

Everything was just incredible big ups.

From the welcoming of guests to the tour around the house were well-explained, very humble owners.

Mara S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Lekker, maar koud.

Die kamer is pragtig, skoon en smaakvol gemeubileerd. Hiervoor gee ons Uit en Tuis 5 sterre. Maar die kamer was yskoud. Toe ons vra vir 'n verwarmer is ons meegedeel dat vorige gaste die verwarmer misbruik het deur R1000 se krag in 4 dae te verbruik. Daar is toe besluit om met die verwarmer weg te doen. Hierdie antwoord was ontoereikend. Die eienaar moet besef dat indien sy gaste akkommodasie gaan aanbied daar in haar gaste se behoeftes voorsien moet word. Veral wanneer dit winter is en bitter koud! 'n Paneel verwarmer kan oorweeg word omdat dit absoluut die minimum krag verbruik. Omdat dit so bitter koud was is, het ons baie vroeg die middag reeds gestort en ons warm nagklere aangetrek net om warmer te kry. Hulle inklok tyd van 4 uur is ook nie in lyn met die industrie standaard van 2 uur nie.

Uit en Tuis se terugvoer

Hi Mara.
Ons is jammer julle besoek aan ons was teleurstellend.
Ons neem julle voorstelle aanboord.

Uit en Tuis
Kurt S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt S

Wonderlik.

Sal definitief weer besoek.

Engela L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L

Die plek was bitter mooi en netjies. Die bed slaap baie lekker.

Die plekkie is bekostigbaar en sit in 'n mooi area. Veilige parkering vir jou kar en netjiese skoon kamer.

Uit en Tuis se terugvoer

Baie dankie, Engela. Dit was ons plesier om julle te kon huisves.

Uit en Tuis
Riètte V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riètte V

Pragtige, skoon akkommodasie.

Die akkommodasie is van die beste gehalte. Ons het baie welkom gevoel en ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en tegemoedkomend. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Riette. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het by ons.

Uit en Tuis
Riaan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Gemaklike tuiste weg van die huis. Baie goed geleë.

Vriendelike eienaars wat omgee om te help waar hulle kan. Netjies, veilig en alles wat jy benodig.

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Riaan. Dit was ons plesier om julle te leer ken. Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet.

Uit en Tuis
Hester S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Ideale oorslaap met sjarmante eienaars Retief en Nerina.

'n Hawe tydens 'n verhuising!

Uit en Tuis se terugvoer

Dankie Piet. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Uit en Tuis
Hanna-mare D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-mare D

Uitstekend.

Sal beslis weer daar bly.

Uit en Tuis se terugvoer

Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet Hanna-mare. Hoop om julle weer te sien.

Uit en Tuis
Walter M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter M

Wonderful.

We had a wonderful time. The hosts were very accommodating to all our requirements.

Uit en Tuis se terugvoer

Thank you Walter.
It was an absolute pleasure hosting you.

Uit en Tuis
Doret K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Doret K

Gemaklik, veilig, pragtig ingerig en naby alles.

Gemaklik, veilig en naby alles. Pragtig ingerig. Opregte gasvryheid. Lekker gekuier. Krag te alle tye beskikbaar tsv beurtkrag.

Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg College-weg 163, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e9ef99a305616dc6044073ae3bc7bdaf0e0025c65e615058dbc1e1d23490952b0a7e6a372b571e30621905109cae0cabba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 163 Helderberg College Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.059486566434 18.838736588951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang