Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit en Tuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ingrid B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pragtige plek, pragtige mense! Heerlik gebly, alles wat nodig is en nog meer. Stylvol. Sentraal. Veilig. ️️️️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Dankie. Was heerlik om julle te ontmoet.

Siphe N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good place to visit. Good service and the room was very clean. I enjoyed a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Thank you, Siphe. Glad you enjoyed your 3rd anniversary!

Susan R
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie dankie vir heerlike verblyf. As 'n enkel vroulike reisiger het ek hier veilig gevoel en lekker geslaap. Die blyplek was nuut, skoon en baie mooi. Die gasheer en gasvrou was baie professioneel en bedagsaam. Omdat dit 'n koue aand in Junie was, het hulle vroeg 'n verwarmer in die kamer aangeskakel en daar was 'n elektriese kombers op die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Dankie, Susan. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet.

Renee P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Extremely comfortable and peaceful. We received a warm welcome from Retief and Nerena that made us feel at home. Our stay was short and very comfortable, and we would definitely make use of their hospitality in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Thank you, Renee. It was our pleasure meeting and hosting you.

Anna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Luuks en ondenteik toegerus. Baie privaat en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Dankie Anna. Ons is baie bly dat julle die kuier by Uit en Tuis geniet het.

Rhowen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gashere baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebraai en gebly by Uit en Tuis. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Dankie Rhowen. Ons is bly julle het die kuier by ons geniet.

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heel lekker en aangenaam. Baie netjies en groot kamer. Lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Dankie Jacques. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet.

Mariana N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Nerena het ons vriendelik ontvang. Die geriewe is van hoogstaande gehalte. Ons het lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Dankie Mariana. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Ej L
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Baie dankie. Dit was heerlik om jou dogter te ontmoet.

Rentia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful, welcoming, safe. Very pleasant, owners are very nice people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Dankie Rentia. Dit was heerlik om jou te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nerena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg College-weg 163, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e9ef99a305616dc6044073ae3bc7bdaf0e0025c65e615058dbc1e1d23490952b0a7e6a372b571e30621905109cae0cabba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 163 Helderberg College Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.059486566434 18.838736588951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang