Uit & Tuis Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Maryna H - Sep 2024
Algehele gradering
Friendly, clean, cozy.
Issie D - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het nou al meer as een keer hier oornag en elke keer was dit net 'n plesier om hier te bly.
Karen P - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Simeon K - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Issie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut 'n plesier om daar te kuier. Sal dit aanbeveel vir enige een!
Issie D - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was presies waarvoor ons gesoek het. Netjies en sal dit enige tyd aanbeveel.
Uit & Tuis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Issie, waardeer opreg. Groete
Jaco V - Apr 2023
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras tydens ons oorbly by Uit en Tuis, dit is 'n baie netjiese gastehuis waar die eienaars uit hulle pad gaan om gaste se verblyf so aaggenaam en gemaklik as moontlik te maak.
Lees meerUit & Tuis Guesthouse se terugvoer
Beste Jaco
Dit was vir ons 'n absolute voorreg om julle as gaste te kon hê en julle is weg by ons as vriende.
Baie dankie vir die uitstekende & pragtige resensie en ons sien julle binnekort weer.
Beste groete
Ina & Jacques
Hester Maria C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Uit & Tuis Guesthouse se terugvoer
Liewe Hester,
Bly dat ons jou kon akkomodeer en dankie vir die pragtige resensie.
Groete
Ina
Janet R - Apr 2023
Algehele gradering
Bo verwagting, lekker gekuier.
Uit & Tuis Guesthouse se terugvoer
Liewe Janet
Dit was vir ons 'n absolute voorreg en dankie vir die pragtige resensie.
Hoop om jou spoedig weer te sien.
Groete
Ina & Jacques
Pieter K - Aug 2023
Algehele gradering
The rooms are vey clean and neat.
Uit & Tuis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jou terugvoer. Bly jul het jul verblyf geniet en hoop en vertrou, ons sien jul weer. Groete
Johan E - Jul 2022
Algehele gradering
Akkommodasie baie netjies en eienaar baie behulpsaam.
Uit & Tuis Guesthouse se terugvoer
Hallo Johan, dankie vir jou resensie en voorstelle.
Ek sal kyk of ek iets kan kry vir die bedlampies wat sal werk. Die gloeilampe wat jy van praat is te groot vir die lampies, maar ek sal uitvind. Die lamp op die kuier stoep het wel so iets in. Ons het 'n kragopwekker, maar gebruik dit net as dit regtig nodig is. Verder is daar feë liggies en 'n kers in elke kamer.
Vriendelike groete
Hildie
Madeline K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en skoon. Hildie doen baie moeite om gaste tuis te laat voel.
Nicolene D - Mei 2022
Algehele gradering
Mens voel tuis.
Alet R - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis. Baie netjies. Baie vriendelike eienaars.
Ronel L - Apr 2022
Algehele gradering
So rustig en verwelkomend.
Luzane V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Johanna Sm V - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendlelike gasvrou, pragtige en rustige omgewing.
Tommie K - Sep 2022
Algehele gradering
Het voldoen aan al ons behoeftes.
Uit & Tuis Guesthouse se terugvoer
Liewe Tommie,
Baie dankie vir jou terugvoering & resensie en sien julle binnekort.
Groete
Ina
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Sanet B - Okt 2021
Algehele gradering
Awesomeste kuier nog. Huisgevoel vêr van jou huis.
Antoinette L - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvryheid was uitstaande.
Rona K - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende, netjiese, rustige verblyf, gasvryheid uit die boonste rakke!
John Dean D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Eienaar is baie gasvry. Sal definitief aanbeveel.
Sanél /werner H - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, warm en tuis!
Lienkie S - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Sanri J - Nov 2020
Algehele gradering
100% gepas vir die behoefte as oornagplek na 'n troue!
Wena C - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en verrykend!
Boshoff D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Henriette A - Aug 2020
Algehele gradering
Stunning.
Gary V - Jan 2020
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra wat ligging, diens en gasvryheid betref. Dankie Hildie.
Tina R - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike plekkie, skoon en netjies en Hildie was voorwaar so gasvry.
Anne-mari T - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend! Ons ontvangs was warm en hartlik. Die kamer was skoon en netjies en ons was onmiddellik tuis. Baie dankie vir 'n lekker naweek.
Antoinette V - Feb 2020
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Stephney C - Des 2019
Algehele gradering
Awesome en pragtig!
Anel S - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Dirk S - Aug 2019
Algehele gradering
Perfekte plekkie in Parys!
Elmarie V - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het 100% tuis gevoel.
Sjc J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Franscois C - Jun 2019
Algehele gradering
Topklas.
Edgar B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Uit en Tuis.
Lizelle V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Erika V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wow!
Shawn M - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut 'n juweel van 'n plek!
Marian C - Sep 2019
Algehele gradering
Blyplek is soos eie huis.
Mary-ann G - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Shaun G - Mei 2019
Algehele gradering
Baie mooi en skoon en vriendelik.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Erika J - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, perfek vir oornag.
Jan M - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verrassing.
Dellorin B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Ingrid P - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was die oulikste plek met die vriendelikste mense.
Joelinda H - Sep 2018
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly by Uit en Tuis.
Maleshwane M - Aug 2018
Algehele gradering
Just the best place to get away from the hustle and bustle of the city.
Magriet B - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik gemaklik gebly en baie vriendelik ontvang.
Ria V - Jun 2018
Algehele gradering
Gasvry en hartlike ontvangs. Dis beslis waarde vir geld.
Corniel Z - Jun 2018
Algehele gradering
Die vriendelikheid en netheid het ons baie beïndruk, absoluut gasvry.
Dawid V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf, rustig skoon en vriendelike mense.
Lizelle S - Apr 2018
Algehele gradering
'n Moet vir enige iemand wat Parys besoek.
Guido U - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf in Parys met baie vriendelike en behulpsame eienaars.
Lees meerUit & Tuis Guesthouse se terugvoer
Hi Guido, baie dankie vir die goeie resensie. Ek is altyd beskikbaar om te help met enigiets waar ek kan. Sal tweepunt prop insit, dankie vir die voorstelling. Volgende keer moet jy net vra, indien jy enigiets benodig. Ek help graag.
Hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete,
Hildie
Marinda B - Apr 2018
Algehele gradering
Die gasvryheid, netheid en uitleg van Uit en Tuis dra by tot die antieke tema van Parys.
Marlene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Lieflik, netjies en heerlike bed en handdoeke.
Clifford M - Feb 2018
Algehele gradering
Verblyf was kort maar heerlik gebly.
Lorraine V - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Dalene B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike verblyf.
Fanie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik, skoon en rustig.
Heinz M - Jul 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was uit die boonste rakke.
Lees meerEl V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie bevrediggend.
Jacoba N - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en 'n heerlike huislike atmosfeer!
Lees meerTerence D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Marinda V - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik met besondere aandag aan detail.
Uit & Tuis Guesthouse se terugvoer
Hi Marinda, dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê Baie dankie vir die goeie resensie.
Groete,
Hildie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 11B, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang