Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit & Tuis Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 11B, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uit en Tuis Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n huislike gastehuis in die dorpie Parys, stapafstand van die Vaalrivier af. In Parys kan gaste na hartelus inkopies in kunsgalerye en antiekwinkels doen, of 'n heerlike ete by een van die vele restaurante geniet.

Die gastehuis bied 'n warm atmosfeer en verblyf word in 4 slaapkamers gebied. Elke slaapkamer het 'n privaat badkamer en gaste het toegang tot 'n stoep en braai-area.

Die kamers word daagliks skoongemaak en is elk met 'n yskas, 'n TV met Openview-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Vars water, melk en beskuit word voorsien.

Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite in die area, soos gholf, Zipline, begeleide toere, valskermspring, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, ponie- en perdry, bergfietsry, warmlugballonvlugte, voetslaanroetes, wildritte, visvang, kanovaart, voëlkyk en abseil. Die Afridome is net 2,6 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Maryna H
5.0
Friendly, clean, cozy. The room was cozy and clean, and the owner was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Issie D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het nou al meer as een keer hier oornag en elke keer was dit net 'n plesier om hier te bly. Baie mooi kamer met badkamer. Hartlike ontvangs, voel ...
Sien meer
Okt 2023
Karen P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Baie lekker! Die kammertjie was skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik, sy het die heerlikste stukkie cremora tert vir my g...
Sien meer
Sep 2023
Issie D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was presies waarvoor ons gesoek het. Netjies en sal dit enige tyd aanbeveel. Kamers, badkamer, ens. was so mooi gedoen en skoon. Sal weer teruggaa...
Sien meer
Aug 2023
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek was aangenaam verras tydens ons oorbly by Uit en Tuis, dit is 'n baie netjiese gastehuis waar die eienaars uit hulle pad gaan om gaste se verbly...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Boomstraat 11B, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Uit & Tuis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 11B, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec2609118a80f42041d7746b0b9bab5cc1812328de651834b3bcd8cc02a003f104309d15fb0932393072091082e439c77b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 11B Boom street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.905942053515 27.44431182209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang