Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit Rat Uit

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Ilke M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons vriendegroep gaan baie Eersterivier toe en het sover die lekkerste by Uit Rat Uit gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Great. It was so nice, big enough for all of us, we normally rent no. 8 for the last 10 years until it was sold, so this will be our new family vacation place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeniffer G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Amazing view and fast responses from host. The home is very large with plenty of sleeping area. Franette was always quick to respond to queries and assist. Great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Dit was heerlik, en ideale plek om af te skakel. Huis is ruim. Die uitsig is asemrowend, die natuur (voëltjies en bosbokke) kom tot teen die huis. Die huis is ruim en beskik oor alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Lekker gerus met mooi natuurskoon in 'n stil omgewing. Heerlike verblyf met pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juline S
Kort verblyf
3.6
Apr 2024

Al die kamers was netjies, die linne was al baie gebruik, maar skoon. Ons het baie lekker gebly, maar die huis het baie trappe en is nie noodwendig geskik vir ouer persone nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mandy P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Very enjoyable weekend. Just spent a lot of time doing dishes, a dishwasher would add to the value of the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis K
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Uitstekende ligging. Baie lekker, groot huis met als wat nodig is. Die 2 kombuise wat identies is was ook baie lekker. Gebrek aan tv was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsti K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2022

Ons het ons kort familiewegbreek baie geniet. Die uitleg van die huis is ideaal vir 'n groot familie of families met meer as een gesin. Daar is twee kombuise en meer as genoeg badkamers. Die uitkyk van die stoep af is fantasties! Die sonsondergange was asemrowend mooi!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 100

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg 55, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2275a0aa9a582edd474c09a432b0fd47196b087366dc9874c080034c82ec5f0fd233900111b027f213c908bce41789dae1f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 55 Eersterivier Road Eersterivierstrand 0165 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.069692080113 24.214317592675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang