Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitershoek Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir Uitershoek Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Paula W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula W

The perfect overnight stay to get some rest on a long journey.

The perfect overnight stay for us. Clean, comfortable and well equipped.

Tanya B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Lekkerste plek, skoon, netjies en stil.

Heerlik gebly, mense baie oulik en gasvry.

Jaundre V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaundre V

Pad stop.

Baie stil en rustig, kindervriendelik met groot oop vlaktes, die braai is fantasties.

Jc D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc D

Heerlik!

Dit is pragtige plekke met alles wat 'n mens nodig het. Vriendelikste gasvrou wat uit haar pad gaan. Sal vir seker weer daar bly!

Eben V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V

Kan nie beter nie. Ons sal weer daar gaan kuier.

Baie lekker gebly. Die huisvesting was tops. Die omgewing was perfek vir ons. Ons het die stilte waardeer.

Lizette K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Dis die rustigste plek met alles wat nodig is om te oornag. Heerlik!

Dit was baie lekker en geen klagtes.

Kirsten W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten W

Lovely place for an overnight stop. Very clean and maintained well. Comfortable.

Amazing stay. Great hosts and house in the Karoo!

Zani V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zani V

Wonderlik stil, vars lug en gemaklike verblyf.

Dit was 'n heerlike blyplek.

Fanus P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus P

'n Stil Karoo-juweel, sal weer daar oorbly.

Ons het oornag daar en het baie lekker by die gasvrye eienaar gekuier. Die resensies wat ek gelees het, was korrek. Die stilte is ongelooflik, pynlik netjies en die gasvryheid is ongelooflik. Wens ons kon bietjie langer gekuier het. En het lekker gesmul aan die skaapvleis wat ons gekoop het .

Nelia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Hartlike ontvangs, gemaklike, netjiese, rustig.

Ons is hartlik ontvang en het die rustige natuurskoon geniet in 'n skoon, netjiese blyplek.

Glenda G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G

Pragtig, gerieflik en netjies.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Die eenheid is netjies, skoon en goed toegerus. Die omgewing is pragtig. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Baie dankie, Mari!

Amanda F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Baie gasvry ontvang. Heerlike vuurmaakplek.

Lekker gekuier en gebraai, met 'n lekker groot vuur. Baie gasvry ontvang. Duidelike aanwysings gegee en op die hoogte gehou van loadshedding. Die grondpad is nie sleg nie, maar as dit reën sal mens nie deur die drif kan kom nie. Net met 'n ompad. Die stilte het behoorlik geraas!

Alexander S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander S

It was neat, cozy, comfortable and relaxing.

The cottage was safe and neat with more than enough essentials to get you through your stay. The host was lovely and made sure that we had all the things we needed and helped us get settled in. The environment and scenery around us really helped bring in the relaxing atmosphere of the house. I highly recommend this to anyone who is looking for a place to stay in Leeu-Gamka.

Margaret C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret C

Rustig, vredevol, gasvry.

Baie goed geleê, maklik bereikbaar en goeie aanwysings. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs! Sal verseker weer gaan kuier!

Ninette L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette L

Pragtige oornagverblyf tussen Gauteng en Kaap.

Vriendelikste gasvrou, beste kommunikasie en vriendelik ontvang. Pragtige huis met alles wat nodig is. Sal vir seker weer daar slaap.

Bronwen T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen T

Great farmhouse accommodation.

Clean and quiet. Comfy beds and hot shower. Excellent service from host. All necessary amenities. And a little gas burner to make hot water during loadshedding. Also backup lights. Very close to the N1 makes it a good stopover.

Alan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P

Conveniently situated as an overnight stop between CT and JHB. Had all we needed.

We enjoyed our stay at Uitershoek.

Gawie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Gerieflike verblyf naby die N1 sonder die geraas van die verkeer.

Dis ons tweede keer wat ons daar bly. Alles wat ons nodig het, was daar. Dis stil en rustig. Marie is 'n bedagsame gasvrou wat ons baie vriendelik ontvang het. Ons sal weer daar bly. Ons bid vir reën vir Leeu Gamka!

Kallie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V

Die uitsonderlike gasvryheid is goed gekomplimenteer deur die puik akkommodasie.

Hou so aan met die goeie werk.

Jan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Uitstekende ligging, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Baie lekker oornagverblyf. Rustig en alles wat jy nodig het is beskikbaar.

Nadene M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene M

Ons het een aand oorgeslaap en dit was werklik kos vir die siel.

Die Karoo stilte en naghemel is ongelooflik. Mari en Oosie het rerig uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie dankie vir die hulp en raad toe die rivier in vloed was. Ons sal definitief weer hier oorslaap! Die huis is ruim en goed toegerus. Die kamers is baie netjies en skoon. Die huis beskik oor 'n heerlike groot stoep met 'n braai area waar by ons tot laat lekker kon kuier. Die kinders was baie opgewonde om met hulle fietse die omgewing te kon verken.

Louis V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Heerlike oornag op pad.

Ons het een aand oorgeslaap op pad vanaf Kaapstad na Graaff-Reinet op 'n vyfdag motorfiets uitstappie. Mari het ons op hoogte gehou van die vlak van die Gamkarivier vanaf twee dae voor die tyd en die alternatiewe roete aanbeveel, waar Oosie ons ontvang het en begelei het oor die buurman se grond. Die vriendelikheid en gasvryheid is merkwaardig. Niks was te veel moeite vir Mari en Oosie nie. Die huisie is pragtig geleë met wonderlike sonsondergang en sterrekyk uit die boonste rakke. Die braaihout was genoeg en die skaaptjoppies en wors (ekstra op aanvraag) was heerlik. Die N1 is ver genoeg om nie steurend te wees nie en naby genoeg vir bereikbaarheid. Die plek en geriewe is alles wat nodig is vir 'n selfsorg oorslaapplek en alles is uiters netjies en skoon. Vars drinkwater word verskaf omdat die kraanwater effens brak is - vir my was die kraanwater heel drinkbaar. Definitief op ons lysie van oornagplekke wat ons weer sal gebruik.

Hanlie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Netjies en rustig. Karoo-gasvryheid en vriendelikheid op sy beste!

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te begelei aangesien ons 'n ompad moes neem weens die reën. Die huisie het alles wat nodig is en ons het dit baie geniet!

Stephanus D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Wonderplek

Uiters goed toegeruste huis teen die mooiste karoolandskap. Mari is 'n fantastiese gasvrou. Gerieflike beddens met heerlike linne oorgetrek. Baie skoon en netjies. Jy sal baie daarvan hou. Lekker warm stort. Die supergrootte vuurmaakplek/braaiplek op die stoep was 'n wonderlike bonus. Ek beveel dit hoogs aan. Stephanus Du Toit.

Rita T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita T

Heerlik.

Heerlike plek, onder die sterre, gasvry en alles wat jy nodig het.

Suegnet C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suegnet C

Baie netjies en uitstekende, vriendelike diens.

Uitershoek is regtig een van die netjieste en skoonste plekke waar ons op ons roadtrip gebly het. Mari was baie vriendeliek en behulpsaam, en was reg van die heel begin af, net na ons bespreking bevestig is, in kontak met ons. Dit word waardeer aangesien ons presies geweet het wat die reëlings is en hoe om die plek te kry. Dit is die ideale oorslaapplekkie van Gauteng na Kaapstad. Al wat nie so aangenaam is nie, is die skrootwerf net langs die huisie. Maar dit is duidelike al vir dekades daar en sekerlik nie iets wat verander kan word nie. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Christel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Oornag vanaf Jhb na Kaapstad.

Ongelooflik lekker gebly! Huisie was baie goed ingerig, absoluut alles wat ons nodig gehad het, en meer. Marie het ons op die hande gedra en reggestaan om te help met alles. Ons beste verblyf vir die hele Des 2019 vakansie.

Salome W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome W

Asemrowende verblyf op 'n lieflike plaas in die Karoo!

Fantastiese gasvryheid en 'n pragtige ruim huis met die wonderlikste sonsondergang!

Susan J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Heerlik stil en rustig.

Baie netjiese huis met pragtige, warm beddegoed. Heerlik stil en rustig. Sal dit hoogs aanbeveel.

Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Lekker maar lekker.

Wat moet ek sê. Uitstekende geriewe, vriendelike mense en sommer 'n bietjie op die plaas gaan rondry.

Jaco C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Baie aangename mense, lekker Karoo-atmosfeer.

Dit was lekker om onder die Karoo-sterrehemel 'n vleisie te braai. Ons het almal lekker gebly en sal weer daar bly. Hoop die omgewing kry gou reën.

Leta M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leta M

Baie skoon en mooi!

Uitsonderlik en bied alles wat jy nodig het.

Niel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel V

Gasvry en netjies.

Mari het ons baie tuis laat voel. Baie netjies en skoon. Ideale oornagplek.

Louis L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Vreedsaam en gemaklik.

Ons was vriendelik ontvang. Die huisie was netjies en skoon. Die braaigeriewe asook die pragtige sonsondergang en omgewing het ons help ontspan na die lang reis. Ons sal met graagte weer hier oornag.

Monica S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Heerlik en rustig!

Baie netjies, lekker stil, goed geleë.

Rentia V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V

Pragtig en gerieflik!

Pragtige skoon en netjiese huis met alles wat mens moontlik kan nodig hê. Lieflike vars wit linne. Behulpsame en uiters gasvrye hartsmense!

Hanlie F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie F

Stil en rustig en helder sterre.

Dit was 'n wonderlike ondervinding in die Karoo! Sal definitief weer daar oorslaap.

Riekie O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie O

'n Heerlike oornag- en vakansieplekkie wat ek met die grootste vrymoedigheid kan aanbeveel.

My gasvrou, Mari, het uit haar pad gegaan om my welkom te heet en tuis te laat voel. Die plekkie is pragtig, netjies met baie ekstra detail.

Manie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Perfekte oornag stop in die Karoo.

Marie is 'n fantastiese gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Die vlaktes en rustigheid van die Karoo was die perfekte oornagstop vir ons. Kan hulle ten sterkste aanbeveel.

Elmarie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Hierdie is seker een van die mooiste plekkies waar ek al ooit gebly het.

Mari is baie gasvry en haar gastehuisie op die plaas is regtig pragtig. Ek sal met die grootste vrymoedigheid mense aanmoedig om daar te oornag!

Carl D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D

Skitterend, netjies en gasvry.

Alles was puik, puik, puik, aanwysings vanaf die hoofpad tot fisies by die plekkie kan net verbeter. Kan die blyplek hoogs aanbeveel.

Hannelie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Rustige, gerieflike hawe met salige stilte na 'n lang dag op 'n besige pad.

'n Baie gerieflike, netjiese en keurig versierde blyplek (met lugreëling in die slaapkamer). Wonderlike Karoo-stilte en sonsondergange. Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid - tot 'n ekstra bottel rooiwyn nadat ons s'n a.g.v. lompheid geval en gebreek het!

Hannes D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Oase in 'n woestyn.

Dit is 'n baie skoon en netjiese goed toegeruste huis in die mooie Karoo. Die gasvrou weet presies wat nodig is vir gaste om lekker te rus na 'n lang rit. Melk in die yskas, beskuit, koue water in die yskas, vuurhoutjies en blits om die vuur aan te steek wat klaar gepak is. Onverbeterlik, sal vir seker weer daar bly en dit aanbeveel vir vriende en familie. Baie dankie, baie goeie waarde vir geld.

Magdel H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel H

Stylvol en netjies.

Baie netjies. Ons kon uitrus vir die res van die reis.

Lourens B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Heerlik!

Baie lekker, hoogs aan te beveel! Presies reg!

Debbie A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie A

Convenient, spotless, quiet, perfect overnight on N1.

Recommended overnight stop, no N1 noise, few minutes on a good ground road. Friendly hostess, spotless cottage with everything you need. Comfortable and well-equipped.

Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitershoek Plaas, Leeu-Gamka, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYWUxMjM1LTk3YmQtNDI5Mi1iODQzLTM2NjcxYjM2ZmEyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 Uitershoek Farm Leeu Gamka 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.838022301515 21.972650885582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang