Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitershoek Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Liam D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Gemaklik en rustig. Baie vriendelik, baie netjies en 'n lekker kuierplek, kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantasties. Dit was werklik 'n wonderlike belewenis saam met Mari!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Heerlike oorslaap op pad Kaap toe. Wonderlik. Rustig. Gerieflik. Netjies. Karoo sterrehemel is iets besonders om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Would recommend it to anyone with kids to experience the Karoo farm life. Absolutely a superb accommodation for a family to stay the night with lots of privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

The perfect overnight stay to get some rest on a long journey. The perfect overnight stay for us. Clean, comfortable and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekkerste plek, skoon, netjies en stil. Heerlik gebly, mense baie oulik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaundre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Pad stop. Baie stil en rustig, kindervriendelik met groot oop vlaktes, die braai is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik! Dit is pragtige plekke met alles wat 'n mens nodig het. Vriendelikste gasvrou wat uit haar pad gaan. Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kan nie beter nie. Ons sal weer daar gaan kuier. Baie lekker gebly. Die huisvesting was tops. Die omgewing was perfek vir ons. Ons het die stilte waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dis die rustigste plek met alles wat nodig is om te oornag. Heerlik! Dit was baie lekker en geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitershoek Plaas, Leeu-Gamka, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYWUxMjM1LTk3YmQtNDI5Mi1iODQzLTM2NjcxYjM2ZmEyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 Uitershoek Farm Leeu Gamka 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.838022301515 21.972650885582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang