Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uithoek Vakansie Oord

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Aiden L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Refresh and renew. This is an amazing break away for anyone who wants to have a quiet stay with a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie skoon en netjies. Die perfekte kampterrein vir wegbreek in die Oos-Vrystaat. Sleg 'n paar kilometer vanaf Fouriesburg, en ongeveer 'n halfuur vanaf Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phlip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit is baie rustig, geen geraas nie. Dit is die mooiste natuurskoon en die mooiste voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Unexpected satisfaction. Fresh cool air keeping the smoke away. Quiet! Easy to instil deep rest. The hike trail is near and premium.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gemaklik, skoon en veilig. Baie lekker. Rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie stil, rustig, skoon, en beligging ongelooflik mooi. Dit was 'n ongelooflike langnaweek weg gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

'n Heerlike ontspanne naweek. Ons het baie lekker gebly. Die berge is asemrowend mooi! Ablusies is mooi en skoon en daar is baie om te doen in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riccardo O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Uitgerus in 'n ongelooflike "backdrop". Die geriewe was skoon. Ons het baie lekker gekamp met 'n pragtige omgewing. Springkasteel vir die kinders het hulle heel dag besig gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Ongelooflik lekker gebly en sal vir seker terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld, skoon en netjies! Beslis 'n besoek werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 530

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 325 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: S109, Uithoek Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcvgvNVEh9KjbQnEkjsv7l7m9qDMgLWIzjvSCt7beK3gU1P57pB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 S109 Uithoek Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -28.543608 28.200517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang