Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uithoek Vakansie Oord

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 513

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Uithoek Vakansie Oord
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Walter J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter J

Baie skoon en netjies.

Die perfekte kampterrein vir wegbreek in die Oos-Vrystaat. Sleg 'n paar kilometer vanaf Fouriesburg, en ongeveer 'n halfuur vanaf Clarens.

Phlip S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phlip S

Dit is baie rustig, geen geraas nie.

Dit is die mooiste natuurskoon en die mooiste voëls.

Lizelle M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Unexpected satisfaction.

Fresh cool air keeping the smoke away. Quiet! Easy to instil deep rest. The hike trail is near and premium.

Sindy S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy S

Gemaklik, skoon en veilig.

Baie lekker. Rustige plek.

Nicole M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Baie stil, rustig, skoon, en beligging ongelooflik mooi.

Dit was 'n ongelooflike langnaweek weg gewees.

Sonja G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G

'n Heerlike ontspanne naweek.

Ons het baie lekker gebly. Die berge is asemrowend mooi! Ablusies is mooi en skoon en daar is baie om te doen in die area.

Riccardo O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riccardo O

Uitgerus in 'n ongelooflike "backdrop".

Die geriewe was skoon. Ons het baie lekker gekamp met 'n pragtige omgewing. Springkasteel vir die kinders het hulle heel dag besig gehou.

Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasties.

Ongelooflik lekker gebly en sal vir seker terug gaan.

Pieter B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Waarde vir geld, skoon en netjies!

Beslis 'n besoek werd!

Esthea B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthea B

Asemrowend.

So skoon en mooi. Vriendelik.

Marius S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Baie sentraal en gerieflik om Clarens en Bethlehem te besoek, sirkel roete 145 km.

Die omgewing is pragtig, ablusie-area besonder netjies en voldoende.

Juaghen L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juaghen L

Ongelooflik lekker en rus vir die siel.

Ons as gesin het die verblyf vreeslik geniet. Die uitsig vanaf ons huisie was besonders mooi. Die huis was toegerus met alles wat ons nodig het.

Eloïse S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloïse S

Die oord het al ons verwagtinge aangespreek en oortref.

Ons het daar gebly. Dit was so 'n bederf om daar tussen die berge te kon kom rus en ons huweliksherdenking te vier. Ons het in die 2de chalet gebly. Dit was baie skoon en smaakvol versier en gemaklik. Die lugverkoeling was 'n bonus. Mooiste natuurskoon en lekker gestap. Uitdagende staproete teen die berg op. Goeie voëlkyk bestemming. Kinders sou ook lekker kon speel. Baie wild op perseel en ook dammetjies vir visvang. Stil en rustig. Goeie gashere.

Theuns V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns V

Nice, quiet and relaxing.

Clean, neat and tidy, comfortable with a terrific view.

Albert V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

So lekker gekuier dat en dit weer sal kom doen.

Dit is ons tweede keer sedert April 2024 wat ons oorbly vir 'n week. Hierdie keer is ons studentdogters saam. Ons is natuur- en kampliefhebbers en sleep self ons eie karavaan. Maar gemeet aan brandstof, hoekom sleep as jy net kan afpak en dieselfde geriewe geniet in die toegeruste karavaan. Matras voel gerieflik soos 'n bed by die huis. Bedags het ons gestap en zebras, blouwildebeeste, springbokke, volstruise, asook die nuwe toevoeging van die twee waterbokke gesien. Vir die week het die drie Corgies by ons gekuier - Beertjie, Luna en 'n grumpy Jocko. Luna bring haar eie bal vir speel. Ons het hierdie keer vir haar 'n bal gekoop. As Jocko die bal onderskep, dan is dit speletjie verby, want hy vat die bal af en stap daarmee huis toe. Honde het ons ook ooral vergesel op ons stappe, en elke oggend vir ons gesit en wag dat ons moet opstaan. Eerste aand op Maandag vakansiedag was daar 'n paar gesinne in die karavaanpark. Die res van die week het ons die oord vir onsself gehad. Alles is netjies, badkamers en gronde ingesluit. Annemarie en haar man Dewet het ons albei ontmoet. Ordentlike jong mense. So as jy vrees vir damduikers en raasers wat geen idee het waarom mense natuur toe kom nie, dan is Uithoek jou plek. As die laaste kool in jou staanvuurput uitgedoof het, dan gaan borsel jy tande en klim in die kooi en word eers weer wakker wanneer jou blaas jou verplig om op te staan na die son al goed op is. Jy is ook so 6 kilometers weg van Fouriesburg sou jou biltong skaars raak. Clarens is so 30 km van Fouriesburg sou die lus na gebakte kaaskoek en cappuccino jou oorval.

Susan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Die pad na die oord is net nie baie karavaan vriendelik nie.

Natuurskoon baie geniet. Pragtige rustige plekkie.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Neil N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil N

Sal verseker weer Uithoek Vakansie Oord besoek.

Was verseker 'n baie lekker ervaring. Die uitsig was mooi en die wild is mak. Ons kon mooi fotos neem van die omgewing en die wild. Die plek was netjies en is heel goed toegerus.

Leon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Prentjie mooi.

Prentjie mooi, vreeslik lekker en 'n mens kan lekker ontspan en afskakel. Meer wild daar gesien as in Golden Gate.

Mariska R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

Uithoek was mooi, skoon, rustig, goedgeprys en net alles wat ons nodig gehad het om te ontspan en te recharge.

Ons sal beslis die plekkie aanbeveel en weer hier inklok. Die gasheers was vriendelik, baie behulpsaam en dit was doodeenvoudig net vir ons lekker! Hulle het aan alles gedink vir die kombuis en daar was nie een dingetjie wat ons nodig gehad het wat nie daar was nie. Lugverkoeling in die kamers, lekker warm water, beeldskone uitsig en presies wat mens nodig het.

Jessica P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P

Dit was 'n pragtige, asemrowende plek, doen die siel goed, rustig, netjies en voldoen aan al ons behoeftes.

Ons het gekamp, area was pragtig, netjies en veilig. Ons het 'n hike aangepak saam met twee tieners en my ouers wat amper 60 is, was regtig pragtige uitsigte. Ons het dit vreeslik geniet. Dankie dat julle daardie stukkie aarde met ons kon deel.

Andre M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Absolutly breathtaking!

We loved waking up to the natural beauty of the area and also having the view of the game grazing in the field below the unit. what a beautiful place! we will definitely be returning.

Janine L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Heerlike rustige en veilige omgewing.

Vriendelike ontvangs, baie rustige atmosfeer en chalet is uiters skoon en modern toegerus.

Gordon W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon W

Weekend get away.

Wonderful area. Great 4x4 route. The kids had a great time. Great accommodation.

Sonja N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Heerlik, rustig. Pragtige omgewing.

Alle kampplekke het grasstaanplekke wat uitstekend onderhou word. As jy na aan die natuur leef, is die vir jou.

Este P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este P

Rustige atmosfeer.

Perfek geleë om van daar in enige rigting te ry en die besienswaardighede te besoek. Dink dalk daaraan om 'n vullisdrom by die opwas te plaas. Waterdruk in die damesstorte moet aandag geniet.

Anelda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V

Rustig.

Dis 'n pragtige skoon plek, het heerlik uitgerus. Sal Uithoek beslis aanbeveel.

Yolandi N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N

Fantasties lekker uitgerus.

Mooi skoon ablusieblokke Pragtige kampterrein.

Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Baie positiewe ervaring, veral die 2 pragtige Langkuif arende wat baie naby ons gevlieg en geroep het.

Baie potensiaal vir 'n meer doelgemaakte staproete eerder as om op die 4x4 roete te stap ─ maar bygesê dit was 'n heerlike stap! Nie regtig geskik vir berfiets tensy jy 'n kampioen ryer is nie. Op daardie punt ─ ons het besluit om met die grondpad uit te ry (noordelike rigting) en is tromp-op deur die bure se honde (een is 'n rottweiler) bestorm en dit was baie harde skreewerk aan my kant en hard trap vir my vrou om weg te kom. Dit is nie aanvaarbaar nie, dit is 'n openbare pad. Ons is so gewoond aan alternatiewe energie tydens beurtkrag dat ons was effe omkant gevang daarmee. Ek sou graag net 'n gasstoof (enkelplaat is genoeg) beskikbaar hê want as die krag af is 18:00 - 20:30 is dit baie lastig. Die lig het goed gewerk, geen probleem daarmee. Weereens, sien asb. as konstruktiewe kommentaar.

Juanita E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita E

Rustig met die mooiste uitsig.

Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer terug gaan.

Esme N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme N

Rustig, bekoorlik en asemrowend.

Dit was heerlik ontspannend. Definitief die geld werd. Baie mooi en netjies.

Hannes D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D

Pragtige natuurskoon in rustige bergomgewing.

Die chalet is gemaklik met die mooiste uitsig oor die vallei en berge. Die rustige plaasomgewing met staproetes en ander aktiwiteite kan almal besig hou.

Sonet T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet T

Although it was cold and rainy, it was stunning. The views at Uithoek Vakansie Oord were the most beautiful.

The bathrooms were not cleaned every day and the dustbins outside were only cleaned once during our 9-day camping trip.

Coreen M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen M

Uiters skoon, netjies en goed toegerus.

Goed toegeruste, netjies en skoon chalet.

Carl V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carl V

Stil, puik uitsig.

Eerlike opinie: Sou verkies om meer inligting te kry oor paaie ens. na bespereking. Die pad tussen Bethlehem en Fouriesburg is gaar. S109 kan van 2 kante benader word na Uitkyk. Die een ry jy 10 km grondpad tot by Uitkyk. Die ander 3 km. Nogal belangrik. Die hek kode het ons gekry na ons 20 min buite gesit het en iemand toevallig uitgery het. Geen sein in beurtkrag tyd nie. Die winkel vir hout en ys was elke keer toe wat ons daar was. Geen aanduiding van tye nie. Ons het nou nog nie iemand van bestuur of eienaars gesien of ontmoet nie. Die een vertrek lek soos 'n sif as dit reën. Ons moes potte en handoeke gebruik om te keer. Sou graag die eienaars wou wys waar. As jy R15k betaal vir 'n week sal jy dink daar sal darem 1 sak hout wees as jy opdaag. Niemand vat asblik swartsakke weg nie? Die pad na huis 4 toe se laaste 70 m is paving teen 'n 35 grade helling. Gelukkig het ons 'n 4x4 gehad. Dit is nie genoem met bespreking nie. Nogal belangrik. 'n Voorwiel aandrywing voertuig sal nie hier kan ry nie. Die uitsig, plaas en omgewing is fantasties. Sal help as daar aanduidings is vir besigtighede in die omgewing was. Sel-sein as die krag af is bestaan nie. Wees voorbereid. Fasiliteite is goed. Alles het gewerk en ons week was goed.

Danielle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

Kos vir die siel.

Mooiste mooi! Almal rus heerlik! Net wat mens nodig het om weer te herlaai. So een met God se skepping!

Gerrie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie C

Rus, vrede en beeldskoon.

Ongelooflike mooi en rustige omgewing met 'n baie lekker chalet. Dit bied die ware natuurskoonheid en vreedsaamheid van die Vrystaatse Hooglande waar jy ten volle kan ontspan.

Pieter K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Pragtige, skoon, netjiese goed toegeruste verblyf met fantastiese uitsig.

Die eenheid was baie netjies en skoon, baie goed beplande uitleg, goed toegerus met alles wat mens kan benodig en die uitsig was asemrowend.

Liane S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane S

Lekker wegbreek.

Pragtige omgewing. Eenheid en staproetes het baie mooi uitsigte.

Hennie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Baie baie stil en rustig.

Het my paar dae op die plaas baie geniet. Die chalets het alles wat mens nodig het. Modern, en ordentlike beddens. Sal enige tyd definitief weer gaan.

Simone C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone C

Baie lekker en gerieflik.

Netjiese badkamers wat baie prakties toegerus is. Mooi skoon. Uitstekende diens.

Belinda C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda C

Plek van stil word.

Ons huisie was met aankoms, skoon, netjies en ruim. Die mooiste sonsondergang en die singende voëls met die heerlik reuk van hout was ons verwelkoming. Ons kon braai op ons stoep en luister na die naggeluide. Ons sal beslis weer gaan en beveel dit aan. Tyd van asemskep en stil word. Die huisie was goed toegerus met wat jy nodig het. Wat ons wel gemis het, was hangers vir ons klere in die ingeboude kas. ' Broodplank en 'n Tupperbakkie waarin ons, ons oorskiet kossies kon bêre. En dalk net 'n rakkie in badkamer waarop jy jou toiletware kon pak, en 'n ekstra haak vir jou klere op hang.

Tanya B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Very clean, friendly and peaceful.

Very clean, friendly and peaceful. We had a wonderful time there.

Suleen N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suleen N

'n Luilekker-naweek in die mooiste omgewing!

Die chalet is heerlik toegerus & die omgewing is pragtig. Ons het heerlik ontspan!

Carina B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Rustig

Dit was 'n wonderlike wegbreek so tussen die berge. Genoeg natuurskoon om net weer siel en gees te herlaai.

Marius F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Lekker.

Baie lekker.

Charlaine B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine B

Refreshing.

Cant wait to visit again.

Annalize A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize A

Wonderfull breakaway!

The road from Vanderbijl was a nightmare. Potholes, road constructions, detours.

Jaco M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Sien sterre.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer, wat uit hulle pad gaan om te help. Sal vir seker weer besoek.

Andries R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries R

We enjoyed our stay with the quiet and beautiful scenery.

The walk through the venue was entertaining and a challenge. JL was friendly and his hospitality was remarkable. He is developing a jewel!

Francois P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Rustigheid wat nie beskryf kan word nie, netjies en skoon, vakansie op sy beste!

Uithoek is voorwaar een van die heel beste juwele wat ek nog besoek het, die verblyf in die chalets is onvergeetlik, want die uitsig en rustigheid voel jy tot in jou siel, die avontuur-staproetes en uitsigte van heel bo-op die Malotiberge op die plaas moet self ervaar word.

Marlene S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Wonderlike natuur, rustige ervaring!

Baie vriendelike personeel, skoon ablusieblokke, netjiese kampterrein. Sal dit 100% aanbeveel!

Foster C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Foster C

Accommodation and facilities were in tip top condition. Beautiful views and tranquil setting.

A very peaceful and relaxing getaway. Highly recommended.

Johan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Goeie ligging met vriendelike diens.

Baie mooi ligging en vriendelike diens. Ons het dit baie geniet, ‘n kaggel sal als goed afrond.

Ozzy N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ozzy N

Amazing management team, views to die for and the most beautiful touches in the chalet.

The lodge is going to give Clarens a run for its money!

Marina Venter V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina Venter V

Dit was 'n wonderlike paar dae in van ons land se mooiste natuur. Eienaars hou hul hand self op die plek. Dit tel punte!

Die ablusies is baie skoon. Kampplek is meestal onder groot bome. Dankie, ons sal weer kom.

Tracy A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy A

Awesome.

Our unit was secluded with awesome views, the unit was very clean and modern with aircons. Very impressed and my dogs loved it too.

Gerhard B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Regtig pragtig en rusplek weg van die stad.

Baie netjies en skoon oord. Die stilte en natuur praat met jou om 'n bonatuurlike manier.

Charmaine M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Awesome.

'n Rustigheid oorval jou. Siel, liggaam en gees rus.

Jean-louis N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-louis N

Die verblyf was asemrowend.

Ons was op soek na rustigheid en die natuur maar wou nie te ver vanaf Clarens wees nie. Uithoek het alles gebied en nog meer, die kamers was netjies, skoon en modern, beste van alles was dat daar behoorlike kussings was. Ons was naby genoeg om die dag in Clarens en Golden Gate te spandeer en terug te kom na die skoonheid van Uithoek. Alhoewel ons nie gekamp het nie, is die kampterrein baie netjies en die staanplekke groot. Ons sal definitief terug wees in die somer om te kamp. Baie dankie aan JL se gasvryheid.

Samantha V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha V

Dit was n baie aangename verassing gewees om hier te oornag.

Heerlike atmosfeer om te kom uitrus. 'n Lekker kuierlapa om onder te sit en kuier vir 'n braai. Was effens koud, maar gelukkig het ons warm aangetrek vir 'n kuier om die kampvuur. Sal beslis weer hier stop vir 'n kuier. Die kampering is pragtig uitgelê met kragpunte en die mooiste uitsig oor die berge. Ablusieblokke is perfek ingerig skoon en netjies vir enige gebruik. Ek sal net voorstel om n handdoek of papierhanddoeke in ablusie te plaas vir hande afdroog.

Mari V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mari V

Fantastiese, rustige wegbreek in die ongerepte natuur.

Die plek was heerlik stil en rustig vir 'n binne-seisoenvakansie met nie meer as 12 ander kampeerders nie. Mense is rustig op hul eie en speel nie harde musiek nie. Die ablusiegeriewe was silwerskoon en 'n plesier om te gebruik. Ongelukkig is die weer nie in enige iemand se beheer nie, maar die vallei waarin die terrein geleë is, lok verskriklike ruk-winde en sterk ankertoue en tentpenne word aanbeveel. Warm water raak bietjie min met spitstye, so beplan maar jou stort en opwasroetine mooi. Darem is daar nie baie mense nie so die wag is nie te lank nie. Dagbesoekers het bietjie oorgeneem op Kersdag en sommer tussen staanplekke parkeer - spesifieke parkeerplek vir dagbesoekers is iets wat oorweeg kan word, dagbesoekers het ook die swembad oorgeneem en kampeerders het maar weggebly. Dit is maar dalk die enigste verbetering wat ek kan aanbeveel is om dagbesoekers en kampeerders apart te hou. Andersins het ons heerlik gekamp en gekuier.

Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 325 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: S109, Uithoek Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcvgvNVEh9KjbQnEkjsv7l7m9qDMgLWIzjvSCt7beK3gU1P57pB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 S109 Uithoek Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -28.543608 28.200517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang