Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Uithoek Vakansie Oord

  • Kapasiteit: 282 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S109, Uithoek Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uithoek Vakansie Oord is geleë op 'n skilderagtige pragtige plaas wat slegs 10 km vanaf Fouriesburg in die Oos-Vrystaat geleë is. Verblyf word gebied in 4 chalets wat elk 4 of 5 gaste kan akkommodeer, en 40 kampeerplekke wat elk 6 gaste kan akkommodeer.

Chalet 1 is 'n privaat selfsorg-chalet met 'n panoramiese uitsig van 180° en dit bied verblyf in 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander op die boonste verdieping met 3 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n kombuis, leefarea, badkamer, patio en braaigeriewe. Dié chalet bied toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Chalet 2 is 'n privaat en afgesonderde selfsorg-chalet met 'n panoramiese uitsig van 360° en dit bied 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n kombuis, leefarea, badkamer, patio en braaigeriewe. Dié chalet bied ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Chalet 3 is 'n privaat en afgesonderde selfsorg-chalet met 'n panoramiese uitsig van 360° en dit bied 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n kombuis, leefarea, badkamer, patio en braaigeriewe. Dié chalet bied ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Chalet 4 is 'n privaat, afgeleë selfsorg-chalet met 'n 360° panoramiese uitsig en dit bied verblyf in 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 'n koningingrootte-bed en stapelbeddens. Die eenheid het 'n kombuis, leefarea, badkamer, stoep en braaigeriewe. Die chalet het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die kampterrein bied grasperk-bedekte terrasse, 'n oorvloed bome wat skadu bied, en besonder netjiese en skoon badkamergeriewe. Die kampterrein word omring deur rotsformasies en inheemse fauna en flora. Elke staanplek het 'n kragpunt, kouewaterkraan en braaigeriewe. Kampeerders het ook toegang tot 2 gemeenskaplike lapas.

Doendinge op die perseel sluit voetslaan, visvang, voëlkyk, wildkyk en 4x4-roetes in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mine K
Saam met vriende
5.0
Netjies, gerieflik. Pragtige ligging. Baie netjiese, lieflike kampterrein. Sal beslis aanbeveel.
Des 2024
Aiden L
Saam met vriende
5.0
Refresh and renew. This is an amazing break away for anyone who wants to have a quiet stay with a beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Walter J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie skoon en netjies. Die perfekte kampterrein vir wegbreek in die Oos-Vrystaat. Sleg 'n paar kilometer vanaf Fouriesburg, en ongeveer 'n halfuur van...
Sien meer
Sep 2024
Phlip S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is baie rustig, geen geraas nie. Dit is die mooiste natuurskoon en die mooiste voëls.
Aug 2024
Lizelle M
Gesin met tieners
5.0
Unexpected satisfaction. Fresh cool air keeping the smoke away. Quiet! Easy to instil deep rest. The hike trail is near and premium.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 559

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • S109, Uithoek Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Uithoek Vakansie Oord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 282 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S109, Uithoek Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcvgvNVEh9KjbQnEkjsv7l7m9qDMgLWIzjvSCt7beK3gU1P57pB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 S109 Uithoek Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.543608 28.200517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789