Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hendrik E
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Great value for money. Clean. Friendly host! Highly recommend this campsite. Fantastic location. Facilities were well organised. Firewood prepared for us on arrival. Bathrooms were super clean. If I visit Sutherland again, I will most definitely spend a night at Uitkomst again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eve W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Highly recommended! Lovely camping spot in beautiful surroundings. A beautiful pocket of land with pleasant shaded camp sites, sweet spring water. Lovely hiking possibilities. Riaan, such a friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was 'n wonderlike ondervinding. Dit was ongelooflik mooi en rustig alhoewel die naambord 'n bietjie groter en duideliker vanaf die teerpad aangedui kan word, ons het dit die 1e keer gemis in die donker. Die pad is beslis meer bedoel vir 'n bakkie en die hekke redelik nou. Geen klagtes, dit was die beste verblyf van 'n 3 weke lange toer en die gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. The camp site was awesome. The tent was more spacious and the hot tub was well appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Exquisite. Beautiful location, friendly host who went above and beyond to make us comfortable. Will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Refreshing and comfortable. We were welcomed very friendly. The owner of the establishment quickly helped us to have a game plan of what to do. He personally took us on a trip on a tractor with a wagon. The kids enjoyed it immensely. We had the best camping experience ever. The host really went out of his way to make our stay unforgettable. Personally, I feel we paid too little for an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Asemrowend mooi. Riaan het uit sy pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak en te help met ons voertuigprobleem. Al was dit ysig koud en reënerig, het ons heerlik warm in die tent geslaap. Ons sal definitief weer wil terugkeer vir 'n langer tydperk om die pragtige plaas ten volle te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Die moeite werd. Die plek is ongelooflik mooi. As jy hou om weg te kom uit die stad en net natuur om jou, is die plek perfek. Goed ingerig vir die koue ook. Die eienaar het ook uit sy pad gegaan om ons te laat tuis voel. My kinders kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie. Baie goed en volledig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gasvrye plaasverblyf. Riaan was ongelooflik gasvry en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Hy het tot Saterdag vir ons vleis teruggebring uit die dorp. Die Rooikat-tent is baie goed uitgerus en ten spyte van koue weer het ons lekker warm geslaap. Die plaas is perfek vir afskakel, afgesonder van die samelewing. Die kinders het die plaasdiere en stap geniet. Ons sal definitief terug wees in die somer vir sterre kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, Uitkomst Gasteplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3fff57fb738b6a01544588dc0e27dd9f72c4be81aec7a501d6b055db6a067b9d7f808c1e6524be6c4c7b3b737570bb920c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 R354 Uitkomst Guest Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.330061935371 20.580080151558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang