Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, Uitkomst Gasteplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitkomst Guest Farm is op die pragtige Uitkomst Gasteplaas in die Roggeveld-streek net 13 km noord van Sutherland geleë. Herdie werkende plaas is ver vanaf lig- en lugbesoedeling en bied 'n ongeëwenaarde sterrekyk-ervaring.

Daar is 4 privaat kampeerplekke tussen groen gras en onder die skaduwee van wilgerbome. Gaste kan ook in 'n glamping-tent met 'n verhitte swembad bly. Elke kampplek spog met braaigeriewe en 'n gratis sak hout word voorsien.

Hierdie verblyf is ideaal vir die somermaande en daar is rotspoele, fietsroetes en verskeie staproetes, insluitend die Silhouette-roete, wat gaste kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Mirna C
Gesin met klein kinders
5.0
Die moeite werd. Die plek is ongelooflik mooi. As jy hou om weg te kom uit die stad en net natuur om jou, is die plek perfek. Goed ingerig vir die kou...
Sien meer
Aug 2024
Yolande S
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvrye plaasverblyf. Riaan was ongelooflik gasvry en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Hy het tot Saterdag vir ons vleis teruggebring u...
Sien meer
Aug 2024
Aimee D
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, friendly, beautiful, relaxing. Our stay was wonderful. The owner was friendly and very accommodating. The site was beautiful wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Gerhard S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verwagtinge is oortref. Dit was 'n spesiale wegbreek. Ons het gehoop dat verblyf by die plek in Sutherland nie te koud gaan wees nie. Ons het warm...
Sien meer
Jun 2024
Nicki S
Saam met lewensmaat
5.0
This is a great, out of the way, place to stay - highly recommended! Rian was an excellent host and made us very welcome. The camp site...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • R354, Uitkomst Gasteplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Uitkomst Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, Uitkomst Gasteplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3fff57fb738b6a01544588dc0e27dd9f72c4be81aec7a501d6b055db6a067b9d7f808c1e6524be6c4c7b3b737570bb920c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 R354 Uitkomst Guest Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.330061935371 20.580080151558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang