Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir Uitkomst Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elize J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Gasvryheid en 'n rustige atmosfeer. Beslis 'n wenner en sal weer besoek.

Die atmosfeer is baie aangenaam. Dit was goed om te rus voordat ons die volgende deel van ons reis aanpak.

Joel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel J

The hosts were very friendly and accommodating.

Most relaxing, peaceful.

Kirsten M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten M

Lovely farm stay.

Very pleasant farm stay - kids enjoyed being able to play and run around the farm. Our stay was very short overnight en route home but the host was lovely and very helpful.

Chani R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani R

Een van die bestes, moenie verby ry nie!

Pragtigste plaashuis met alle moontlike geriewe, hemelse stilte, pragtige tuin en baie vriendelike gasvrou.

Ronwin B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronwin B

Diens en verwelkoming was persoonlik en uitstekend.

Ons het later daar aangekom as wat ons beplan het, maar ons is persoonlik verwelkom. Die plek was netjies en ons het alles tot ons beskikking gehad om dit 'n ongelooflike lekker kuier te maak. Sal beslis weer daar gaan oorbly oppad Kaap toe.

Tracy D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D

Amazing stay would highly recommend!!

Will definitely be going back!

Gustav K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav K

Mooi en rustige wegbreek.

Baie lekker rustig en stil, en die plaas is baie goed onderhou.

Louis B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Het baie lekker gekuier.

Dis 'n baie mooi omgewing en die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

David C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

As jy net wil stil raak en rus.

Die lekker Karoo-plaasomgewing met alles wat jy nodig het.

Henk L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Heerlike oornagverblyf.

Baie oulike plek, ook vir 'n wegbreek vir meer as een dag. Plaasatmosfeer met baie speelplek vir kinders. Netjies en skoon. Baie dankie aan die Therons vir jul gasvryheid!

Cathy D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy D

Really enjoyed being in nature.

Cottage was beautifully clean and well equipped. Lovely and peaceful and lovely host.

Almie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almie V

Ons het oorgeslaap op pad see toe.

Wonderlike, vriendelike diens! Baie gemaklik geslaap - hul kos is heerlik, bestel gerus Janie se kos!

Lianca V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianca V

Rustige omgewing met prentjie-mooi uitsigte!

Ons het ongelooflik lekker gebly met die mooiste uitsigte. Perfek vir gesinne met klein kinders. Ons beveel Uitkomst Gaste Plaas beslis aan!

Gert-jan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert-jan V

Die rus en vrede is wat stadsmense nodig het.

Vriendelike eienaars, en heerlike kos!

Susan T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Goeie waarde vir geld.

Perfek vir oornag op ’n lang reis. Netjies. Lekker plaasdam vir lafenis.

Tinus E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus E

Lekker en rustige plaas verblyf.

Watter lafenis om by hierdie gastehuis uit te kom onder die groot koeltebome na die vermoeiende en warm reis deur die Karoo tussen Willowmore en Graaf Reinet! Mens kan sien hoekom ons voorgeslagte in hierdie pragtige kom van die Kamdebo kom boer het. Die klimaat is heeltemal anders as daar buite op Karoo-vlaktes met sy versengende hitte. Groot woonhuis wat baie goed en keurig ingerig is deur Janie en haar plaasbrood met botter en konfyte is 'n wenner. Die diepvries in die kombuis met bevrore vleis en etes waaruit die gaste kan kies as hulle nie eie voorraad saamgebring het nie is briljant.

Heine M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine M

Wat 'n voorreg!

'n Oorbly met hart, stilte en sterre.

Linda F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Enjoyable Karoo farm stay experience.

Wonderful farm stay with helpful and friendly hosts. Accommodation was spacious, clean and had everything you need for a comfortable self-catering stay.

Elna W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W

'n Heerlike, rustige oorslaap in 'n baie mooi omgewing.

Ons het die verblyf baie aangenaam gevind. Die plaas is in 'n pragtige omgewing geleë.

Marthinus J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus J

Heerlike, rustige, gasvrye verblyf.

Puik waarde vir geld, rustige atmosfeer, heerlike roomys, vriendelik ontvang en baie behulpsaam. Sal beslis wil langer vertoef volgende keer.

Gerard T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard T

Wonderlike ligging met uitstekende en vriendelike diens.

Die gastehuis is uitstekend vir 'n groot groep. Daar was voldoende beddens vir sewe onafhanklike volwassenes, en twee badkamers ('n groter groep sou moontlik wees as pare dubbelbeddens sou deel). Die beddens was gemaklik. Die ou plaashuis was aangenaam. Ons het lekker gebraai in die beskutte braaiplek op die stoep. Uitkomst het braaipakke voorsien. Die skaaptjops was heerlik en ons het die kaiings baie geniet. Die boerewors was ook baie lekker. Ongelukkig vir ons was ons net een nag daar. Dit sou lekker gewees het om langer daar te bly en meer van die omgewing te geniet. Ek kan Uitkomst onvoorwaardelik aanbeveel.

Tessa G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa G

Karoo-gasvryheid op sy beste.

Heerlik gebly op die plaas. Sulke gasvrye mense. Het heerlike aandete gehad wat Janie voorberei het. Kinders het omtrent gespeel en ons kon lekker ontspan.

Ignatius V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V

Uitstekend soos gewoonlik, sal weer besoek.

Lieflike, rustige oase. Gasvry en 'n belewenis.

Cecile L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile L

Rustige plaasatmosfeer en boeregasvryheid.

Ons het lekker gekuier saam met Petrus en die twee vriendelike honde en Janie het ons vriendelik ontvang. Ons kon rustig 'n vleisie braai en luister na die naggeluide. Die gesellige kaggelvuur was 'n bonus in die koue en het lekker warm geslaap. Beveel aan vir gaste wat plaasstilte en rustigheid verkies.

Garth R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth R

Beautiful farm in a beautiful part of the country.

The house was absolutely immaculate and we had everything we needed. Koos and Janie are very friendly and made us feel right at home. I will definitely stay there again if I'm travelling through Graaff Reinet.

Melanie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Wonderlike atmosfeer en uitstekende verblyf.

Gasvryheid uitstekend, skoon, netjiese verblyf. Plaaslike atmosfeer - als wat 'n stadsjapie se siel nodig het om te rus.

Annelie V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Rustig met pragtige natuurskoon.

Dit is huislik en hartlik by Uitkomst-gasteplaas. Ons kan dit definitief aanbeveel.

Lizette B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Heerlike verblyf met baie spasie om bene te rek na 'n lang dag in die kar!

Ons het by Uitkomst gebly op pad af Witsand toe en weer op pad terug, en dit was altwee kere 'n wonderlike ondervinding. Janie het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en om seker te maak dat ons alles het wat ons benodig, en haar kos was heerlik (veral die roomys en guava-konfyt). En die rit op die trekker was die kinders se hoogtepunt van die vakansie.

Lene H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene H

Hartlik!

Sal vir seker weer hier bly.

Anke D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Vriendelik ontvang, heerlik rustig gebly.

Die pad van die teerpad se afdraai is bietjie sleg so 'n motor kry bietjie swaar so iets soos 'n bakkie sal beter vaar. Met ons aankoms op die plaas is ons vriendelik ontvang en dadelik na ons huis geneem om af te pak. Die kinders kon lekker vry rondspeel op die lieflike perseel. Ons kon lekker rus en het 'n heerlike warm ontbyt geniet.

William C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William C

Total peace and quiet in a tranquil setting.

We were not too sure what to expect but were thrilled to find ourselves in an oasis in the, sadly, dry Karoo. It had everything we wanted and our hostess, Jannie was very welcoming. The farm setting was very relaxing and the bleating of the lambs special as were all the birds in the well kept garden. The thick perfume of the orange blossom added to the experience.

Chris B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Rustige, veilige plaasatmosfeer, oornag in vrede!

'n Hartlike ontvangs in 'n skoon nostalgiese ou plaaswoning wat, as die mure kon praat, jy drome en mooi verhale van toeka se dae kon meemaak.

Christelle J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle J

Rustig en "vars" plaasatmosfeer!

Eerste keer ooit wat ons besluit het om oor te slaap op pad see toe - maak definitief ons pad korter! Uitkomst was 'n lekker plaas - vriendelikheid, genoeg ruimte, baie lekker kos!

Isabel S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S

Heerlike oornag . Lieflike plaas, vriende.

Sien sterre.

Lilanie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie V

Ons het heerlik gebly.

Die kos was heerlik en ons het baie lekker gebly.

Marinda W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W

Die perfekte blyplek om 'n onvergeetlike naweek met spesiale vriende deur te bring.

Van die eerste oomblik wat ons bespreek het, tot ons veilig weer by ons huis aangeland het, was die ervaring een groot plesier! Ek sal sonder twyfel graag weer op Uitkomst gaan kuier!

Anzel V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

So rustig en kalmerend.

Ons het baie lekker gebly in die plaashuis. Janie se kos is heerlik en die atmosfeer absoluut perfek. Kon nie 'n beter plek gekies het om te bly nie. Dankie vir die gasvryheid!

Mike M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M

Eenheid is baie privaat.

Ongelooflike mooi plaashuis met die mooiste tuin. Vriendelik ontvang. Ons het in 'n aparte huis ook met sy uie tuin. Volledig toegerus en skoon met vol DStv. Braaihout vir gebruik.

Philip V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Een van die mooiste op ou plaashuise.

Vriendelike mense. Het tot met 'n papwiel 10:00 die aand gehelp.

Hennie O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O

Baie aangename ervaring en rustigheid vir die siel.

Gasvrye ontvangs met verblyf in 'n pragtige plaashuis. 'n Voortreflike aandete by kaggelvuur en die volgende oggend 'n baie lekker ontbyt. Voorwaar 'n wonderlike ervaring van aankoms tot vertrek!

Jaco N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Baie tevrede!

Dit baie geniet en die aandetes wat hul aanbied help ook baie.

Pieter B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Waarskynlik ses sterre werd.

'n Heerlike familieplaas met 'n baie besorgde gasvrou. Die etes wat voorgesit word is fenomenaal, sal nie uit plek wees op enige restaurant se spyskaart wees nie. Ware gasvryheid, voel soos ou familie waarby jy kuier.

Ralda W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralda W

Ongelooflike lekker wegbreek en ontspanning.

Uitkomst Gasteplaas is die ideale plek om weg te breek van daaglikse spanning. Al wat ek uit die naweek wou neem is om te sit en te kyk hoe my seuns rond hardloop sonder om bekommerd te wees dat hulle kan seerkry of wegraak. Dis presies wat dit was. Die Theron-familie is ongelooflik gasvry en klein Petrus het te lekker met my kinders gespeel. Ek kan nie wag om weer plaas toe te gaan nie.

Stephan E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan E

Dit was aangenaam saam met my vrou en 2 volwasse kinders.

Sien asb. die sterre.

Hendrik G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G

Fantastiese plaasverblyf wat goed ingerig is. En dan is daar nog 'n snoekertafel ook!

Asemrowende omgewing met 'n goed ingerigte, groot plaashuis. Baie meer as wat ons verwag het vir die prys wat ons betaal het. Die snoekerkamer was 'n aangename verrassing. Dit is so stil dat jy jouself kan hoor dink. Wens ons kon langer bly.

Salome D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome D

Heerlik ontspannend.

Ons het laat op die plaas aangekom. Janie was baie vriendelik en gasvry. Die huis waarin ons gebly het was heerlik ruim en netjies. Die plaaslewe skep 'n gevoel van rustigheid en in die donker nag met ons aankoms het dit so ontspannend gevoel. Ons het heerlik geslaap na die lang dag op die pad. Die volgende oggend het die kinders eers "pool" gespeel, ons moes hul omtrent daar wegsleep sodat ons weer kon voortgaan. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Wilma N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma N

Rustige en ontspanne atmosfeer

'n Lafenis na 'n dag op die langpad. Baie skoon en netjies.

Phillip C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C

Waarde vir geld.

Die bykosse verskaf vir ons braai was tops!

Annelize K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Die plaas-ervaring vir ons stadskinders was heerlik!

Ons kon lekker braai en kuier in privaatheid met die lammers wat blêr en die pragtige natuurskoon om ons geselskap te hou. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer, huis gemaklik ingerig. Kan dit definitief aanbeveel vir die stadsreisiger op soek na die plaas-ervaring!

Ben C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Waarde vir geld!

Karoo op sy mooiste. Groot huis met ruim kamers. Vriendelike diens en baie gerieflik.

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkomst-plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVWZOQSlQqLIjShiz53Zc86fiSQOKlTJoTFfaHutw2LAsztv26v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 50 5 1 5 Uitkomst (Farm) Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.293145818626 24.253928661346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang