Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elize J
1 nag
5.0
Jun 2024

Gasvryheid en 'n rustige atmosfeer. Beslis 'n wenner en sal weer besoek. Die atmosfeer is baie aangenaam. Dit was goed om te rus voordat ons die volgende deel van ons reis aanpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

The hosts were very friendly and accommodating. Most relaxing, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lovely farm stay. Very pleasant farm stay - kids enjoyed being able to play and run around the farm. Our stay was very short overnight en route home but the host was lovely and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chani R
1 nag
5.0
Nov 2023

Een van die bestes, moenie verby ry nie! Pragtigste plaashuis met alle moontlike geriewe, hemelse stilte, pragtige tuin en baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronwin B
1 nag
5.0
Sep 2023

Diens en verwelkoming was persoonlik en uitstekend. Ons het later daar aangekom as wat ons beplan het, maar ons is persoonlik verwelkom. Die plek was netjies en ons het alles tot ons beskikking gehad om dit 'n ongelooflike lekker kuier te maak. Sal beslis weer daar gaan oorbly oppad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Amazing stay would highly recommend!! Will definitely be going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav K
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Mooi en rustige wegbreek. Baie lekker rustig en stil, en die plaas is baie goed onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Het baie lekker gekuier. Dis 'n baie mooi omgewing en die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

David C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

As jy net wil stil raak en rus. Die lekker Karoo-plaasomgewing met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Heerlike oornagverblyf. Baie oulike plek, ook vir 'n wegbreek vir meer as een dag. Plaasatmosfeer met baie speelplek vir kinders. Netjies en skoon. Baie dankie aan die Therons vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkomst-plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVWZOQSlQqLIjShiz53Zc86fiSQOKlTJoTFfaHutw2LAsztv26v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 50 5 1 5 Uitkomst (Farm) Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.293145818626 24.253928661346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang