Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dinant Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Stilte! Heerlike pragtige skoon plekkie. Die feit dat daar nie selfoonopvangs is nie, is 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Plek was pragtig en het so lekker geslaap. Baie lekker plek, baie mooi kamer, pragtig en bed lekker sag en snoesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Balsem vir die siel! Ons het die verblyf terdeë geniet. Die stilte en wegbreek van elektroniese skerms was verfrissend. Ek het die voëllewe veral baie waardeer. Die wind het bietjie gepla deur die dag maar dis mos eie aan die Karoo! Die sterrehemel saans was besonders. Ons was hartlik verwelkom en instruksies was voldoende om ons verblyf te vergemaklik. Ek sal Uitkomst aanbeveel vir 'n ware wegbreek van die stadsgemaal, of net vir 'n rustige oornagplek op pad na 'n ander bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Karoo. Baie rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Hendrik R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Asemrowende Karoo ervaring. Wat 'n wonderlike voorreg om die Karoo so te kan beleef, geen geraas, geen selfone, geen ligte, net jy en die natuur met asemrowende naglig. Balsem vir die siel. Die plekkie is baie skoon en netjies met alles wat jy kan nodig kry. Baie aangename gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons te help met vleispakkies en braaibroodjies. Die grondpad is in 'n baie mooi toestand en ons het geen probleme gehad om met ons motorfietse die huis te bereik nie. Genoeg paraffienlampies en hout word voorsien dat lig en warm water uit die donkie nie 'n probleem is nie. Ek wens ons kon vir 'n week daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Vrede en rustigheid, Karoo is hemels. Baie netjiese plekkie. Baie lekker plekkie. Daar is geen elektrisiteit nie, so beplan daarvolgens. Gasheer kan dalk water begin warmmaak (donkie aansteek) voor gaste arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie H
1 nag
4.8
Feb 2024

Stilte en vrede. Baie lekker. Alles wat nodig is, is daar. As jy stilte soek, is dit net die plek vir jou. Sal nie motor met klein wiele aanbeveel nie. Grondpad is mooi, maar jou kar moet nie te laag wees nie. Let net op, geen krag en selfoon sein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Geniet die vryheid van die plaas, natuur, veld en voëltjie lewe. Die beste plekkie as jy die plaaslewe ken. Om die brein te rehabiliteer vir 'n paar dae voor en na 'n vakansie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk N
1 nag
4.2
Feb 2024

Verblyf geniet, maar solar beligting sal welkom wees. Ja, lekker gebly. Mooi natuur - stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

James L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

A lovely change with the novelty of gas lights and donkey geyser which we had here. Enjoyed primitive conditions for a short period. Would recommend with conditions, e.g. take a torch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luzane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c483e3d76e62467a46610a664e31a5fb5b5a48a08560a1579c739813715b9e083f5fa80c4020a94da1580ac87902719d5df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Boksfontein 40 km from Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.857643187728 23.462748280159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang