Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike verblyf in 'n selfsorggastekothuis op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 11 km vanaf die N1-hoofweg geleë.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n rusbank en en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasyskas, ketel en gasstoof. Lig word verskaf deur paraffienlampe. Daar is braaigeriewe beskikbaar en hout word voorsien.

Gaste kan die rustiger kant van die lewe op die plaas ervaar. Geniet asemrowende sonsondergange, kyk na die sterre, swem in die plaasdam, drink water uit 'n natuurlike fontein, geniet 'n rustige wandeling op die plaas, ry fiets, of neem deel aan boerdery-aktiwiteite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dinant Z
Gesin met klein kinders
5.0
Stilte! Heerlike pragtige skoon plekkie. Die feit dat daar nie selfoonopvangs is nie, is 'n bonus!
Okt 2024
Riette K
Saam met lewensmaat
5.0
Plek was pragtig en het so lekker geslaap. Baie lekker plek, baie mooi kamer, pragtig en bed lekker sag en snoesig.
Sep 2024
Riana N
Saam met lewensmaat
5.0
Balsem vir die siel! Ons het die verblyf terdeë geniet. Die stilte en wegbreek van elektroniese skerms was verfrissend. Ek het die voëllewe veral baie...
Sien meer
Mei 2024
Eugene F
Saam met lewensmaat
5.0
Karoo. Baie rustig en netjies.
Jan 2024
Daniella F
Gesin met klein kinders
5.0
Cute cottage in beautiful spot. A lovely well-equipped cottage in a gorgeous spot. The host permitted our dog to join us and kindly esc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luzane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitkomst Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c483e3d76e62467a46610a664e31a5fb5b5a48a08560a1579c739813715b9e083f5fa80c4020a94da1580ac87902719d5df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Boksfontein 40 km from Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.857643187728 23.462748280159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang