Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike verblyf in 'n selfsorggastekothuis op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 11 km vanaf die N1-hoofweg geleë.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n rusbank en en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasyskas, ketel en gasstoof. Lig word verskaf deur paraffienlampe. Daar is braaigeriewe beskikbaar en hout word voorsien.

Gaste kan die rustiger kant van die lewe op die plaas ervaar. Geniet asemrowende sonsondergange, kyk na die sterre, swem in die plaasdam, drink water uit 'n natuurlike fontein, geniet 'n rustige wandeling op die plaas, ry fiets, of neem deel aan boerdery-aktiwiteite.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Uitkomst Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luzane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitkomst Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c483e3d76e62467a46610a664e31a5fb5b5a48a08560a1579c739813715b9e083f5fa80c4020a94da1580ac87902719d5df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Boksfontein 40 km from Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.857643187728 23.462748280159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang