Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkyk House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karen D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Luukse lekkerte! Net soos die vorige besoek in 2021, het die huis aan alle standaarde voldoen. Mens hoef net jou klere en kos saam te bring. Alles is daar! Die huis is netjies en skoon en die beddens en linne is van kwaliteit. Ons het hierdie keer ons volwasse kinders gebring en hulle was net so mal daaroor. Uitkyk is 'n hawe van stilte, vrede en ontspan. Dis lekker naby die dorp en mens het die stilte sonder om die omgewing se besienswaardighede op te offer. Dit bly 'n voorreg om te gaan kuier by Uitkyk Huis. Ons is nou bedef met die mooi huis en sy standaard. Dis ons 'go to' in Prins Albert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflike ruim huis met ongelooflike uitsig oor Karoo vlaktes. Die ligging van die huis wat oor die Karoo vlaktes uitkyk, was so goed om te beleef. Ruim leefareas en gerieflike fasiliteit vir familie se behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenne O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wat 'n Karoo verrassing! Sal beslis teruggaan. Dit was 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very well equipped, large home just outside town. Beautiful view across the Karoo. An amazing house just outside the accommodation. Close enough to town to access easily, but far away enough that one is in the silence of the Karoo. Very well equipped and huge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig, veilig en gemaklik. Die ligging en die huis is baie mooi en smaakvol. Madri is baie gaaf en behulpsaam. Ek sal vir seker weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Wonderful. It was in a perfect place to enjoy the silence and solitude of the Karoo. The house was beautifully set up and decorated and had everything that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jasper H
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Stunning, beautiful, peaceful house. We had the most excellent stay for two nights in the mid-winter period. The house is tastefully furnished and stunningly located with views in all directions, and we enjoyed the combination of peace and tranquility slightly removed from the main town but still easily accessible. Relaxing with friends in the spacious lounge with a warm fire while the winter did its thing outside will be long remembered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Micky T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Amazing place to unwind with beautiful vistas. Loved every moment! On a cold, windy and snowy weekend Uitkyk was the perfect place to unwind. Artistically decorated and everything available that you could want, this place is a winner. Only thing, the hot water for the showers could have been hotter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rich H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Highly recommend modern & safe farmhouse, just outside Prince Albert. Excellent farm house with modern features and an amazing view. Just outside town. Safe with neighbours close enough, but far enough away to feel alone in the Karoo. Owner was very responsive and one small issue was sorted in no time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracey N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

A very relaxing place. Uitkyk is a lovely, well-equipped house with views to die for. Quiet, spacious, and serene with a pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2313, Waterkop, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZMrwcN4Jz8KyorFtF14XuJgswXnjR5rj555bGkMSQfYUJX8MP9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 65 5 1 5 Erf 2313 Waterkop 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.20819 22.04997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang