Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkyk House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2313, Waterkop, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Uitkyk House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Waterkop-omgewing, aan die buitewyke van Prins Albert geleë. Die bekoorlike dorpie skuil onder die Swartberge in die Karoo-streek en bied 'n verskeidenheid doendinge om te geniet, van wyn-, olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en historiese besienswaardighede te verken.

Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim leefarea met lugversorging en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het lugversorging en beskik oor 'n koningingrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf en die opwaskamer het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die eenheid maak oop op 'n stoep waar gaste 'n tafel met sitplek vir 10 en braai-area sal vind.

Gaste is welkom om af te koel in die swembad wat spog met manjifieke uitsigte oor die plaas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Uitkyk House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erf 2313, Waterkop, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitkyk House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2313, Waterkop, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZMrwcN4Jz8KyorFtF14XuJgswXnjR5rj555bGkMSQfYUJX8MP9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 61 5 1 5 Erf 2313 Waterkop 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.20819 22.04997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang