Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Uitkyk Kliphuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gary T
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Beautiful location, very comfortable and great pool! Great stay, highly recommended, nice walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantasties, 'n moet om te beleef. Ongelooflike ervaring en een van die beste blyplekke wat ek al ervaar het. Uitstekende fasiliteite en die uitsigte onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wow, fantasties, die beste, moeilik om te oortref. Daar is net een woord en dit is wow. Die huisie is privaat en net wat ons nodig gehad het na 'n besige seisoen in Knysna. Soveel aandag aan detail en soveel bederfies. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ongelooflik mooi en gerieflik! Die kuier was fantasties. Bianca is vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronny K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie rustig en ontspannend. Ons was goed ontvang en die huis was netjies en skoon en goed toegerus. Die huis is geleë in 'n baie rustige stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Heerlike plek vir wegbreek. Baie goed toegerus. Tyd staan stil. Heerlik. Volkome afgesonder. Net waarna ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlisa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Quaint, quiet and relaxing. Perfect place to 'recharge'. Peaceful, quiet and has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uniek, netjies, pragtige uitsig, alles wat nodig is. Dit is 'n pragtige huisie perfek vir 'n paartjie. Ons verwagtinge was oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende verblyf. Die mooiste klontehuisie, pragtige uitsig en alles wat nodig is. Ons het die plonspoel geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

What an amazing experience. I enjoyed the peace and quiet, a fantastic little place to relax and chill out. The hot tub was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Klein Dwarsfontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA777ad4114d36ecc8f043311d014afe20b507e3cf76662315f12f78d7dfe05a490ff4e3a746f80f5b096b5ad2e1fa907ccc2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 R339 Klein Dwarsfontein Farm 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.646683377607 23.001902065177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789