Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkyk Kliphuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacqui V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik! Kan nie wag om weer terug te gaan nie. Hierdie plekkie is ongelooflik en die eienaars het aan elke liewe ding gedink. Van verskillende soorte koffie vir elke persoon se smaak, na braai en kombuisgeriewe wat mens nie gewoonlik in gastehuise sien nie, maar wat baie welkom is. Ons sal weer en weer en weer hier kom bly. Ons het gebly toe dit nog koeler was en het nie vir 'n oomblik koud gekry nie. Jy kan geen ander huise sien of hoor nie en dit dra by tot die aantrekkingskrag van die plekkie. Ons kan nie uitgepraat raak oor hierdie ongelooflike gastehuis nie. Ek kan klaar nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Net een woord "fantasties". Baie lekker - alles en nog meer as wat ons verwag het - beslis aan te beveel en ons het al.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike ontspanne atmosfeer. Ideale wegbreek vir naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denis G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We did not know what to expect but we were very impressed and surprised. Fabulous. A very interesting and unusual stay. The history of the restoration process combined with the modern touch and interior decor made this a pleasure. The setting is beautiful. Bianca went out of her way to ensure that everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het vier aande oorgebly en elke oomblik geniet! Ons verblyf in die Uitkyk Kliphuisie was so na aan perfek as wat dit kan. Dit het boonop ons verwagtinge oortref. Bianca en Wentzel het 'n bouvallige arbeidershuisie omskep in 'n unieke en kunstige huisie. Die huisie is weg van die plaas se aktiwiteite, maar ons het heeltemal veilig gevoel. Die huisie is volledig toegerus. Dit was duidelik dat Bianca alle moontlike gebeurlikhede oorweeg het en verseker het dat voorsiening vir elke gebeurlikheid gemaak is. Ons het die pragtige uitsig, stapgeleenthede, aande voor die kaggel, elektriese komberse, die heerlike herfs-oggendson op die kombuistafel en Bianca en Wentzel se vrygewigheid geniet. Dit het vir ons gelyk of dit hulle baie gelukkig maak as gaste die Uitkyk Kliphuisie geniet. 'n Huisie om weer in die toekoms na terug te keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
1 nag
5.0
Mei 2024

Salig. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Asemrowend, onvergeetlik. Fantastic, it was an awesome experience and 5 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Blissful and comfortable. Everything and more that one needs to encompass beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die pragtigste plekkie tussen die berge - sielerus in die mooi Karoo. Absoluut wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre En Anita R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en pragtig. Die huisie was pragtig, silwerskoon en baie mooi. Dankie vir die yskoue water, baie ys, konfyt, wonderlike Woolies produkte in die badkamer en heerlike sjokoladegeskenkie. Ook oor genoeg hout. Heerlike binnebraai asook buitebraai en die mooiste grasperk en tuintjie. Sal die huisie aanbeveel vir mense wat lief is vir die natuur asook stilte. Hier kan jy beslis kom kop skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Klein Dwarsfontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc12edc0957d02bd7346e1c5c673633c577e891d9a1463cd9f3e5fc588e236cebb25087abba9f5d328dc4b8807ad67ea99d1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 R339 Klein Dwarsfontein Farm 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.646683377607 23.001902065177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang