Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkyk Kliphuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Uitkyk Kliphuisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacqui V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V

Ongelooflik! Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Hierdie plekkie is ongelooflik en die eienaars het aan elke liewe ding gedink. Van verskillende soorte koffie vir elke persoon se smaak, na braai en kombuisgeriewe wat mens nie gewoonlik in gastehuise sien nie, maar wat baie welkom is. Ons sal weer en weer en weer hier kom bly. Ons het gebly toe dit nog koeler was en het nie vir 'n oomblik koud gekry nie. Jy kan geen ander huise sien of hoor nie en dit dra by tot die aantrekkingskrag van die plekkie. Ons kan nie uitgepraat raak oor hierdie ongelooflike gastehuis nie. Ek kan klaar nie wag om terug te gaan nie.

Charlie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie D

Net een woord "fantasties".

Baie lekker - alles en nog meer as wat ons verwag het - beslis aan te beveel en ons het al.

Klaas K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas K

Heerlike ontspanne atmosfeer.

Ideale wegbreek vir naweek.

Denis G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis G

We did not know what to expect but we were very impressed and surprised.

Fabulous. A very interesting and unusual stay. The history of the restoration process combined with the modern touch and interior decor made this a pleasure. The setting is beautiful. Bianca went out of her way to ensure that everything was great.

Roelf V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V

Ons het vier aande oorgebly en elke oomblik geniet!

Ons verblyf in die Uitkyk Kliphuisie was so na aan perfek as wat dit kan. Dit het boonop ons verwagtinge oortref. Bianca en Wentzel het 'n bouvallige arbeidershuisie omskep in 'n unieke en kunstige huisie. Die huisie is weg van die plaas se aktiwiteite, maar ons het heeltemal veilig gevoel. Die huisie is volledig toegerus. Dit was duidelik dat Bianca alle moontlike gebeurlikhede oorweeg het en verseker het dat voorsiening vir elke gebeurlikheid gemaak is. Ons het die pragtige uitsig, stapgeleenthede, aande voor die kaggel, elektriese komberse, die heerlike herfs-oggendson op die kombuistafel en Bianca en Wentzel se vrygewigheid geniet. Dit het vir ons gelyk of dit hulle baie gelukkig maak as gaste die Uitkyk Kliphuisie geniet. 'n Huisie om weer in die toekoms na terug te keer!

Johan T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Salig.

Uitstekende verblyf!

Karin V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Breathtaking, unforgettable.

Fantastic, it was an awesome experience and 5 star.

Andrew O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew O

Blissful and comfortable.

Everything and more that one needs to encompass beauty.

Elize L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Die pragtigste plekkie tussen die berge - sielerus in die mooi Karoo.

Absoluut wonderlik!

Andre En Anita R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre En Anita R

Rustig en pragtig.

Die huisie was pragtig, silwerskoon en baie mooi. Dankie vir die yskoue water, baie ys, konfyt, wonderlike Woolies produkte in die badkamer en heerlike sjokoladegeskenkie. Ook oor genoeg hout. Heerlike binnebraai asook buitebraai en die mooiste grasperk en tuintjie. Sal die huisie aanbeveel vir mense wat lief is vir die natuur asook stilte. Hier kan jy beslis kom kop skoonmaak.

Deline H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deline H

Hoogs aanbeveel.

Fantastiese wegbreekplekkie.

Stuart C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C

It was great.

Our favorite place to stay - everything you need and more. Our second stay here and we will be back.

Baily N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baily N

Loved our stay!

We absolutely loved our stay at Uitkyk Kliphuisie. Bianca has gone above and beyond to think of everything that one would need on your stay. It was a great way to end off our road trip, allowing us to feel refreshed and relaxed on our journey home. We will definitely be back!

Brendon M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon M

Perfect getaway for two nights.

Amazing stay. Everything was thought of. We needed for nothing. The location is stunning. Lovely walks, swam in the dam. Quiet and peaceful. Solar power. Nice braai facilities.

Marli F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli F

Verseker 5-ster werd.

Heerlik gebly, sal enige tyd weer teruggaan. Daar is alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike verblyf, rustig en afgesonder.

Jacky T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky T

Magnificent location and cottage.

Immaculate accommodation with everything one could need. Incredible location. Amazing hiking, cycling and swimming in the dam. Perfect getaway.

Maggie C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie C

Baie lekker gebly.

Die huisie was 'n groot verrassing. Alles baie goed ingerig. Netjies en skoon. Bianca was daar om ons te ontmoet. Heerlike konfyt en eiers ontvang.

Mark A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A

Good.

Good stay. Lovely location, clean and private.

Pieter P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Die stilte raas by die Kliphuisie.

Ons het lanklaas so spesiaal gevoel. Die gasvrou is uitstekend en ons is baie bederf. Die verblyf is baie goed toegerus en so smaakvol versier. Ons honde het in plaashonde verander en dit baie geniet. Uitkyk Kliphuisie is 'n moet-besoek verblyf.

Michelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Setting is beautiful, kos vir die siel.

Ek en my man het ons 33ste huweliksherdenking daar gevier. Die plekkie is keurig versier, silwerskoon, uitstekend toegerus. Baie lekker verrassings in die laaie wat mens nie altyd by selfsorgeenhede kry nie. Plek om weer te besoek.

Johannes D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D

Dis 'n moet-kuierplek vir almal wat rustigheid en outydse sjarme soek.

Stukkie hemel op aarde. Ongelooflik sielsverkwikkend.

Marita B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita B

Beautiful and clean. Very well-equipped kitchen. Will book again.

Beautiful and clean. Very well-equipped kitchen. Will book again.

Carol S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

Would highly recommend Uitkyk Kliphuisie to those who enjoy luxury in nature.

We were very impressed with the accommodation, everything was of superior quality and there were many unexpected and welcome extras supplied. The location and views were of postcard stuff. There were lovely walks and the bird life was prolific. We could easily have stayed longer; the brochure photos do not do the reality of this gem full justice.

Erica S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Uniek, skoon, man vir die siel.

Die Kliphuisie is manna vir die siel. Die huisie is silwerskoon, netjies en uitstekend toegerus. Die braai buite onder die sterrehemel is die tjerrie op die koek. Die boere mag maar!

Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

5-ster!

Nie 'n slaapplek nie, 'n onvergeetlike nostalgiese belewenis. Doen moeite om hier te oornag en beleef 'n rare ondervinding in die skoon lug van die afgeleë Karoo.

Francesca B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca B

Spectacular secluded scenic.

Lovely spot. Totally secluded in nature. Beautiful, peaceful surroundings. Ideal couples weekend breakaway.

Joanna W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna W

A true gem!

What a charming little house! After a long day's drive, we were grateful to arrive at such excellent accommodation where everything has been so well planned, thought out and provided for. Bianca was there to greet us on arrival and show us around. We, including our dog, spent a very comfortable night here and would have loved to stay an extra day just to relax and enjoy these beautifully peaceful surroundings. We hope to be back soon. Extra note — this is the first time we've used LekkeSlaap and I was very impressed with the ongoing communication and service we received from both you and our host. Thank you!

Sarima N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarima N

Wow, absoluut die geld werd.

Plek waar jou siel tot rus kom.

Elanie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V

'n Naweekwegbreek na stilte en natuur.

Ek is verlief op hierdie oulike plekkie en die mooi area waarin dit geleë is. Ek en my man het 'n wonderlike tyd gehad en ons kan nie wag om weer terug te gaan nie. Daar is so baie moeite en styl in die plekkie gesit. Baie dankie aan die gashere.

Christine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Uit die boonste rakkke. Baie vriendelikke diens, besondere verblyf.

Beste verblyf wat ons gehad het gedurende ons 2 week-vakansie in die Kaap. Goeie bestemming as mens die Baviaanskloof en omgewing wil besoek.

Annie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B

Die regte plekkie as mens net wil rus! Pragtig en baie gasvry!

Die tweespoor-bergpaadjie was ietwat van 'n verrassing om by die kliphuisie uit te kom! Ons was aangenaam verras met die mooi en goed toegruste binnekant. Ons is bederf met vars eiers en tuisgemaakte appelkooskonfyt! Die kersie op die koek was die boks appels wat by ons deur afgelewer is. Baie dankie! Die Uitkyk Kliphuisie spreek van opregte gasvryheid.

Ingo B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingo B

Vriendelik ontvang.

Die huis is uitstekend toegerus. Net jou eie kruideniersware is nodig. Beste akkommodasie wat ons geboek het vanaf internet. Geen load shedding.

Stuart C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C

Perfect.

Top-notch finishes, good quality bedding. A lot of effort has been put into this cottage, and it shows.

Tanya D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Droomplekkie.

Woorde kan nie eintlik beskryf hoe ongelooflik oulik en mooi en goed toegerus die plekkie is nie. Dis so afgesonder en lekker privaat. Maar tog ervaar jy gasvryheid soos net ons plaasmense kan gee. Jy kan nie help om te voel jy droom nie!

Petra S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S

Als en baie meer as wat ons verwag het!

Wat 'n juweel in die wonderlikste plaasomgewing! Hier vergeet jy van alles en almal en drink die natuur se skoonheid en die wonderlike geluide wat jou omring in. Jy verkyk jou aan hoe helder die sterre skitter in die nag! Pragtig en baie keurig ingerig met aandag aan soveel klein detail gegee, wat die plekkie so spesiaal maak. Die weelderigste beddegoed laat jou salig insluimer droomland toe! Sonder enige huiwering kan ek hierdie pragtige plekkie aanbeveel aan enige iemand wat van die stadsomgewing wil ontvlug en kom vir 'n nag of twee!

Patricia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B

Fantasties, beste verblyf ooit!

Hierdie is definitief van die beste selfsorgverblyf wat ons al in gebly het. Daar is aan alles wat ons kon nodig hê gedink en nog wat. Skoonheid, netheid, als was 100%. Die eiers, beskuit en konfyt as welkomgeskenk is baie spesiaal.

Sandy U - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy U

As above. Peaceful and secluded.

It was great. The host thought of everything. Beautiful setting.

Danelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S

Bianca is 'n ongelooflike gasvrou. Ons het dadelik baie welkom gevoel.

Fantasties gewees! Ons was bederf met 'n boks appelkose en eiers, vars van die plaas! Die plek is pragtig en in 'n asemrowende omgewing. Ons diere-kind was ook welkom en daar was selfs water- en kosbakke vir haar. Ons sal beslis weer daar wil bly!

Annika R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika R

Stukkie hemel op aarde!

Bianca en Wentzel het 'n pragtige plekke van vervalle omskep in iets pragtig. Die kliphuisie is uniek en enig in sy soort. Soveel tyd, moeite en aandag asook liefde is in hierdie plekkie ingesit. Bianca se gasvryheid is spontaan en sy laat jou baie welkom voel. Die detail in die huisie is verstommend en met soveel oorgawe aangepak. Die ligging is perfek as jy wil wegbreek van die besige lewe daarbuite en net weer wil asemhaal en ontspan. Buiten die kliphuisie, is die ekstas ook 'n treffer. Die piekniekmandjie en die braaipakkie wat hul bied is absoluut 'n wenner. Mens het letterlik niks nodig as jy hier kom bly nie. Van vars plaaseiers tot die heerlikste konfyt is tot jou beskikking, soveel om van te kies! Well done julle, regtig! Ons hoop om julle gou weer te sien!

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Klein Dwarsfontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc12edc0957d02bd7346e1c5c673633c577e891d9a1463cd9f3e5fc588e236cebb25087abba9f5d328dc4b8807ad67ea99d1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 R339 Klein Dwarsfontein Farm 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.646683377607 23.001902065177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang