Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkyk Kliphuisie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Clive C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

What an amazing experience. I enjoyed the peace and quiet, a fantastic little place to relax and chill out. The hot tub was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal beslis aanbeveel. Ongelooflike verblyf met baie detail soos bv. plaaseiers en beskuit. Pragtig geleë en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Bekoorlike restoreerde plaashuise met 'n lieflike ligging tussen die plaasdamme. Een van ons heel beste uitstappies! Alles was perfek, van die ligging tot die afwerkings en die diens. Die honde het dit ook baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wow wow wow. Sal beslis die plekkie aanbeveel, asemrowend mooi en baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Onvergeetlike romantiese plek. Een wat ons weer sal wil besoek. Onvergeetlike wegbreek naweek. Baie netjies en ekstra bederf geskenkies. Diens fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige juweel. Dit is die mooiste plekkie in die natuur wat ek beslis sal aanbeveel. Om 'n paar dae daar te kan bly, is voorwaar 'n voorreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik! Kan nie wag om weer terug te gaan nie. Hierdie plekkie is ongelooflik en die eienaars het aan elke liewe ding gedink. Van verskillende soorte koffie vir elke persoon se smaak, na braai en kombuisgeriewe wat mens nie gewoonlik in gastehuise sien nie, maar wat baie welkom is. Ons sal weer en weer en weer hier kom bly. Ons het gebly toe dit nog koeler was en het nie vir 'n oomblik koud gekry nie. Jy kan geen ander huise sien of hoor nie en dit dra by tot die aantrekkingskrag van die plekkie. Ons kan nie uitgepraat raak oor hierdie ongelooflike gastehuis nie. Ek kan klaar nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Net een woord "fantasties". Baie lekker - alles en nog meer as wat ons verwag het - beslis aan te beveel en ons het al.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike ontspanne atmosfeer. Ideale wegbreek vir naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denis G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We did not know what to expect but we were very impressed and surprised. Fabulous. A very interesting and unusual stay. The history of the restoration process combined with the modern touch and interior decor made this a pleasure. The setting is beautiful. Bianca went out of her way to ensure that everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Klein Dwarsfontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA777ad4114d36ecc8f043311d014afe20b507e3cf76662315f12f78d7dfe05a490ff4e3a746f80f5b096b5ad2e1fa907ccc2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 R339 Klein Dwarsfontein Farm 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.646683377607 23.001902065177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang