Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkyk Kliphuisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Klein Dwarsfontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uitkyk Kliphuisie is 'n bekoorlike kothuis wat oornagverblyf bied wat ideaal geleë is op 'n vrugteplaas sowat 18 km vanaf Uniondale. Hierdie versteekte juweel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuisie het 'n eenplaatstoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n pizza-oond. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel met 4 stoele en het 'n ingeboude braai.

Gaste het toegang tot 'n oulike tuin en ingeboude braai wat dit die ideale plek maak vir 'n ontspanne piekniek onder die sterre. Dié eenheid spog met uitsigte oor die valleie en 'n afgesonderde plek. Uniondale bied restaurante en 'n paar winkels. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Uitkyk Kliphuisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R339, Klein Dwarsfontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitkyk Kliphuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Klein Dwarsfontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc12edc0957d02bd7346e1c5c673633c577e891d9a1463cd9f3e5fc588e236cebb25087abba9f5d328dc4b8807ad67ea99d1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 R339 Klein Dwarsfontein Farm 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.646683377607 23.001902065177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang