Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitnaweek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Uitnaweek
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Antoinette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Gairo W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gairo W

Good.

Nice and clean. However, the 2-plate stove needs attention. It took an hour to fry an onion! It was actually painful to take a shower and felt like needles on one's skin. The jets are too thin and small, resulting in a strong needle effect on one's skin. Otherwise, a great stay.

Michelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Heerlike plekkie, heerlik gekuier.

Baie goed geleë, baie oulike woonstel en baie vriendelike eienaar. Baie goeie diens ervaar. Sal weer daar gaan oorbly.

Michelle D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D

Pragtige plekkie. Baie lekker gebly.

Pragtige plekkie. Goed geleë.

Samanthe S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samanthe S

Baie lekker en rustig.

Shan het vroeg al direkte aanwysings gestuur. Sy was baie vriendelik en beskikbaar indien ons haar wou kontak. Het lekker gebly.

Charlotte M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte M

Kuiertjie terdeë geniet.

Was saam met tienerseun, sou goed wees as daar WiFi was en 'n TV. Andersins netjies, lekker naby see.

Ene V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ene V

Heerlik!

Sien julle gou weer!

Uitnaweek se terugvoer

Baie dankie Ene. Dit sal heerlik wees om julle weer te sien. Geniet julle kleinman.

Uitnaweek
Daniela B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniela B

Gesellig, gerieflik, gasvry en mooi.

Ons was 'n groepie vriendinne wat vir die naweek in die huisie gebly het. Dit is 'n heerlike moderne kuier huis met groot oop spasies wat ideaal is vir die winter met die binnebraai en snoesige kaggel. Die tuin voor en agter is ook lekker vir buite sit en gesels op 'n piekniekkombers onder die bome. Die eienaar was gasvry en behulpsaam. Die advertensie kan dalk meer duidelik wees oor die feit dat daar in die hoofhuis slegs slaapplek is vir 4 mense en 2 gaste dus op die banke moes slaap. Die banke was egter baie gemaklik en ekstra beddegoed is verskaf so dit was nie 'n probleem nie.

Wynand F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand F

Rustige area teen end Januarie, wat ek wou hê.

Nie veel om te doen tydens Covid-19-beperkings nie.

Uitnaweek se terugvoer

Goeiemiddag Wynand

Ek hoop jy sal die geleentheid kry om Stilbaai op 'n latere stadium "in sy volle glorie" te ervaar. Die inperkings het vir seker 'n groot invloed.

Vriendelike groete
Shan

Uitnaweek
Linda G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Ons her heerlik gebly, sal weer kom.

Heerlike verblyf in 'n netjiese en ruim huis wat goed toegerus is!

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jaclyn M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclyn M

Dit was die rustigste area ooit.

Sien sterre.

Theresa D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Lekker wegbreek plek vir `n naweek.

Woonstel was baie netjies en maak voorsiening vir basiese geriewe. Naby genoeg aan riviermond om te stap.

Maurice C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maurice C

Lekker gemaklike en skoon akkommodasie.

Uitnaweek is goeie waarde vir geld. Die akkommodasie is netjies, prakties en skoon en ons het ons verblyf baie geniet.

Goliath S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Goliath S

Very nice place.

Uitnaweek is a very nice place for a family. It's a very nice place to stay at because you can walk to the river or sea. It would have been better with DStv especially during wintertime with the nice fireplace.

Jacqi K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqi K

Flat 1 is 'n lekker aparte, private woonstel.

Die woonstel is baie koud binne, heater help nie veel nie. Badkamer val bietjie uitmekaar uit, kan verbeter word. Onthou om die geyser aan te sit as jy daar aankom.

Walther De Vos B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Walther De Vos B

Stillbaai is fantastic.

We were in a one of the two self-catering houses. Small but clean, no table inside or outside to eat on. Cooking plates are very slow, 15 minutes to get boiling water for 2 coffees. Beds are super.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stilbaai is fantasties.

Ons was in een van 2 selfsorghuise. Dis klein, maar skoon. Daar is nie 'n tafel binne of buite waar 'n mens kan eet nie. Die stoofplate was vreeslik stadig en dit het 15 minute geneem om water vir jou koppies koffie te kook. Lekker beddens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NDVmMmRhLTU2OTItNGJiMS1iMDE2LTQ5NWI0ZTRhN2JmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 10 Oos Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369374701169 21.421290704696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang