Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitnaweek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gairo W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Good. Nice and clean. However, the 2-plate stove needs attention. It took an hour to fry an onion! It was actually painful to take a shower and felt like needles on one's skin. The jets are too thin and small, resulting in a strong needle effect on one's skin. Otherwise, a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Heerlike plekkie, heerlik gekuier. Baie goed geleë, baie oulike woonstel en baie vriendelike eienaar. Baie goeie diens ervaar. Sal weer daar gaan oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Pragtige plekkie. Baie lekker gebly. Pragtige plekkie. Goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Samanthe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie lekker en rustig. Shan het vroeg al direkte aanwysings gestuur. Sy was baie vriendelik en beskikbaar indien ons haar wou kontak. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte M
Kort verblyf
3.4
Jan 2022

Kuiertjie terdeë geniet. Was saam met tienerseun, sou goed wees as daar WiFi was en 'n TV. Andersins netjies, lekker naby see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Heerlik! Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shan
Uitnaweek
Baie dankie Ene. Dit sal heerlik wees om julle weer te sien. Geniet julle kleinman.

Daniela B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2021

Gesellig, gerieflik, gasvry en mooi. Ons was 'n groepie vriendinne wat vir die naweek in die huisie gebly het. Dit is 'n heerlike moderne kuier huis met groot oop spasies wat ideaal is vir die winter met die binnebraai en snoesige kaggel. Die tuin voor en agter is ook lekker vir buite sit en gesels op 'n piekniekkombers onder die bome. Die eienaar was gasvry en behulpsaam. Die advertensie kan dalk meer duidelik wees oor die feit dat daar in die hoofhuis slegs slaapplek is vir 4 mense en 2 gaste dus op die banke moes slaap. Die banke was egter baie gemaklik en ekstra beddegoed is verskaf so dit was nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand F
Kort verblyf
4.6
Feb 2021

Rustige area teen end Januarie, wat ek wou hê. Nie veel om te doen tydens Covid-19-beperkings nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shan
Uitnaweek
Goeiemiddag Wynand Ek hoop jy sal die geleentheid kry om Stilbaai op 'n latere stadium "in sy volle glorie" te ervaar. Die inperkings het vir seker 'n groot invloed. Vriendelike groete Shan

Linda G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2018

Ons her heerlik gebly, sal weer kom. Heerlike verblyf in 'n netjiese en ruim huis wat goed toegerus is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NDVmMmRhLTU2OTItNGJiMS1iMDE2LTQ5NWI0ZTRhN2JmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 10 Oos Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369374701169 21.421290704696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang