Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitrusten

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mareestraat 40, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uitrusten is 'n bekoorlike woonstel op die gasheer se eiendom in 'n goed gevestigde woonbuurt in Potchefstroom. Met sy sentrale ligging naby geriewe in die area, is hierdie eiendom 'n aantreklike keuse vir atlete, korporatiewe reisigers, toeriste en akademici wat die dorp besoek.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel is apart van die hoofhuis geleë, wat uit 1926 dateer, en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sluit gehaltelinne, 'n ruim kas en handdoeke in. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis, wat ook dien as 'n werkspasie, is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en koffiemasjien. 'n Seleksie van tee van regoor die wêreld, koffie, melk, beskuit en gefiltreerde water word ook voorsien. Gaste kry gratis WiFi en onderdakparkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek en elektriese heining met 'n alarmstelsel.

Die eiendom is toegerus met sonkrag- en batterykrag om deurlopende elektrisiteitstoevoer te verseker.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Japie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie rustig en stil gewees.
Sep 2024
Ronel M
5.0
Convenient and quiet. Unit is equipped with everything necessary for a weekend stay. Will definitely book my next stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Ruaan F
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis 'n moet. Baie lekker plek, uiters netjies en skoon.
Apr 2024
Inge F
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Dit was baie aangenaam. Dit plekkie was skoon.
Okt 2024
Louise K
Saam met lewensmaat
4.8
Noordvaal rugby. Netjiese, toegeruste eenheid met cappuccino masjien. Gasvryheid, melk in yskas, ordenlike shampoos en bodywash. Rustig.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Mareestraat 40, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Uitrusten het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mareestraat 40, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA637c6506c4ffb12c199a2ff00af493bdc7cf03cdeb647d42b6e1b1a2f2a000709e6048f4893c7f731d0cea55cf27f0cd6bc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 40 Maree Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.7042068 27.0990706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang