Uitsig Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Narine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 183
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Andre S - Aug 2024
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel.
Johan G - Aug 2024
Algehele gradering
Het vir 2 aande gebly, ongelooflik lekker geslaap en gekuier.
Antoinette L - Jul 2024
Algehele gradering
'n Besondere gasteplaas met meelewende eienaars in 'n pragtige omgewing.
Lees meerMarieanna L - Mei 2024
Algehele gradering
Die stilte en omgewing was 'n wenner.
Sedrick T - Mei 2024
Algehele gradering
Stunning! Ideal breakaway. Will definitely book again.
Lees meerYolandi B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sielerus, rustige, pragtige, mooi uitsig, plaas huisie.
Charles D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful view, farm cottage.
Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige, knus plekkie vol atmosfeer en bitter mooi uitsigte.
Louise V - Feb 2024
Algehele gradering
Karoo bliss.
Donalyn H - Jan 2024
Algehele gradering
We had a wonderful stay- next time I would like to stay longer!
Mark M - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful - nobody in sight.
Hendri En Madison B - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was vrede en nogmaals vrede.
Deidre D - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie wat afgesonder is om te ontspan en die natuur te geniet.
Brian R - Mei 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Joe S - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig en verfrissend.
Teresa B - Jun 2024
Algehele gradering
Very disappointed.
Gert B - Des 2023
Algehele gradering
Puik.
Orpa H - Des 2023
Algehele gradering
Stil, rustige Karoo-omgewing. My tipe vakansie.
Arnold V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Kevin L - Sep 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig, en die lieflikste Karoo aande, perfekte sielsrus.
Melissa V - Jul 2023
Algehele gradering
Secluded, peaceful, beautiful.
Kristen E - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastic views! Peaceful and tranquil.
Graeme S - Jun 2023
Algehele gradering
A magical place, with views that are incredible.
Christiaan B - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging, geriewe en uit en uit die moeite werd!
Charles D - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid. Pragtige huisie met stilte en wonderlike uitsig.
Mari G - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing, kalmerend, mooi.
Riana R - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike huis in 'n mooi vallei met net die natuur om jou.
Suzette S - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi en goed vir die siel!
Mike G - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful inside and out.
Luzette G - Apr 2023
Algehele gradering
'n Heerlike plaasvakansie. Rus en vrede.
Cabri V - Apr 2023
Algehele gradering
Super privaat wegbreek.
Jacques P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig, sal weer kom.
Jaco S - Feb 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Thomas F - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful little Karoo cottage.
Fr J - Des 2023
Algehele gradering
Ware rus en stilte.
Wilna F - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was regtig ongelooflik.
Lees meerNico B - Feb 2023
Algehele gradering
Test.
Eugene C - Mrt 2023
Algehele gradering
Stilte en rustigheid die mooiste!
Elana R - Nov 2023
Algehele gradering
Herlaai.
Alex J - Mei 2023
Algehele gradering
Rustigheid met 'n amazing uitsig.
Elsabie T - Apr 2023
Algehele gradering
Tranquil with fabulous views.
Carl L - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte plek om te ontspan en te vergeet van als.
Jacques D - Mrt 2023
Algehele gradering
Very chilled stay, much needed.
Buks G - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely stay away from the city noises.
Lorianne G - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful cottage, disappointing weather.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Roxanne J - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Jannie D - Nov 2022
Algehele gradering
Hemelrand is 'n pragtige, goed ingerigte huisie met knus atmosfeer. Goed beplan.
Arnold V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit is die perfekte resep om net rustig te verkeer en die uitsig en rustigheid in te neem.
Eduard M - Sep 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerJean-mare C - Aug 2022
Algehele gradering
Hemelrand is hemels!
Luan S - Apr 2022
Algehele gradering
Wat 'n lieflike omligging en area. Pragtige uitsig vir die nodige ontspanning.
Celeste E - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en beeldskoon.
Roy M - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing farm stay.
Sinria W - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Michel L - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike rus area.
Dirk V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons was op toer deur die Karoo en het twee nagte by Uitsig Cottages oorgebly om die omgewing te verken.
Petra S - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige wegbreek.
Andre M - Jan 2022
Algehele gradering
It was a fantastic experience.
Sanel B - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en rus vir jou siel.
Justin F - Okt 2022
Algehele gradering
Authentic place and beautiful surroundings.
Jean D - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte plek om af te skakel. Baie goeie waarde vir geld.
Grace C - Aug 2022
Algehele gradering
Gorgeous views and very peaceful.
Jean S - Jun 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Ina D - Apr 2022
Algehele gradering
Quiet.
Charl V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig onder sterrehemel met niemand naby om te pla.
Anne S - Nov 2022
Algehele gradering
The cottage, Hemelrand, was charming, comfortable and had a lovely view.
Dion B - Jul 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Nicole R - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome location, clean accommodation and very peaceful!
Natalie D - Mei 2022
Algehele gradering
A lovely, peaceful stay in a quaint cottage. Beautiful farm walks and drives in the area.
Duane H - Des 2021
Algehele gradering
Absolute bliss. Peace and quiet.
Wayne S - Nov 2021
Algehele gradering
What a gem of a place, can't wait to get back there!
Petro H - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Louise E - Okt 2021
Algehele gradering
Private and relaxing farm stay that has a splash pool/spa with beautiful views.
Michiel V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurtoneel. Ontspanne atmosfeer.
Richard S - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful cottage in a great place to visit.
Luthrine P - Jul 2021
Algehele gradering
Hemelrand.
Lees meerUitsig Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ek is bly julle het julle tyd by ons geniet.
Goeie nuus, ons het 2 weke terug die yskaste met nuwe grootter sonpaneel yskaste vervang.
Wat meer effektief werk.
Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Chené M - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowend
Jani M - Jun 2021
Algehele gradering
'n Pragtige Klein-Karoo-huisie.
Karla C - Jun 2021
Algehele gradering
Onophoudelike stilte. 'n Moet vir die siel.
Johan K - Mei 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Natasha M - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon lug, uitstekende uitsig, oulikste huisie, wonderlike ruskans.
Lees meerAmanda S - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike natuur, uitsig, stilte en atmosfeer!
Lelane V - Apr 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Sandra T - Apr 2021
Algehele gradering
Perfek.
Gerriline F - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het ons tyd by Uitsig Cottages vreeslik geniet.
Este C - Jan 2021
Algehele gradering
Mooiste mooi.
Stavros K - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning, beautiful, peaceful and clean
Neil O - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet. Hele eenheid was baie skoon en netjies.
Andrea V - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful, tranquil cottage, awesome for a good relaxation.
Lees meerGerhard V - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was 'n absolute salige week saam met my vrou. Die stilte, die natuur, die gesing van die voëls verkwik jou siel. Die natuurskoon is pragtig.
Marcel Y - Sep 2021
Algehele gradering
Beste, stilste plek naby aan Kaapstad waar ons in 'n langtyd was.
Darryl S - Aug 2021
Algehele gradering
Quality resources, beautiful setting.
Lynette R - Des 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Anelda B - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer.
Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Peter B - Jun 2021
Algehele gradering
Great.
Marc R - Des 2020
Algehele gradering
We discovered solitude in style.
Davy H - Nov 2020
Algehele gradering
Baie mooi, rustig, gerieflik.
Ronelle A - Okt 2020
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek in 'n pragtige cottage en omgewing.
Angela L - Okt 2020
Algehele gradering
Heaven on earth in the Klein Karoo
Eileen S - Aug 2020
Algehele gradering
Absoluut asemrowend.
Susan S - Mrt 2020
Algehele gradering
5 dae van rustigheid in stylvolle gemak.
Wilma S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Annarina G - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Annika N - Okt 2020
Algehele gradering
Dis n pragtige plek met ongelooflijke uitsigte!
Ilana L - Aug 2020
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Eleana L - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies, mooi gemeubeleerd, pragtige natuur, lekker gerus.
Jfa N - Nov 2020
Algehele gradering
Die plek is mooi om in rustig te wees.
Mariska A - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit is 'n wonderlike plekkie vir paartjies wat wil kom ontspan en 'n bietjie alleen tyd wil hê. Baie uniek.
Louis C - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderful destination and view!
Bronwen N - Nov 2019
Algehele gradering
Peaceful break from the city.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige wegbreek van die stad.
Ons het in Gelukstroom gebly, wat 'n wonderlike ervaring! Ons was op wittebrood en kon nie 'n beter selfsorgverblyf wens nie. Die kothuise is pragtig gemeubileer volgens die rustieke Karoo-tema. Dit is waarlik 'n plek om van jou besige lewe af te skakel en te ontspan. Ons sal beslis terug wees vir langer verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lelani L - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig, wonderlik en uniek.
Marthie L - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflike, rustige plek met die wonderlikste uitsig.
Michelle U - Aug 2019
Algehele gradering
Mooiste vallei. Baie rustig. Oulike kothuis.
Tiekie V - Jul 2019
Algehele gradering
'n Lekker wegbreek, weg van alles, tyd om te herlaai, pragtige uitsig.
Anel K - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker wegbreek!
Lees meerStephanie C - Jul 2019
Algehele gradering
Back to nature to clear your head.
Christiaan K - Mei 2019
Algehele gradering
Awesome!
Sandra T - Apr 2019
Algehele gradering
‘n Pragtige plek om uit te rus.
Brandon H - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome accommodation right in the mountains and isolated from everything. This is just what we wanted.
Freddie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike privaat verblyf.
Lucille N - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustige verblyf in 'n baie smaakvolle cottage.
Dewald G - Feb 2019
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Carla S - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, mooi, perfek vir paartjies wat wil wegbreek uit die geraas.
Lees meerGideon V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, baie rustig.
Shirley D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker om te rus!
Dirk T - Feb 2019
Algehele gradering
Dié plekkie se waarde vir geld kan nie genoeg beklemtoon word nie.
Fenendal M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was lekker om net in natuur te wees en ontspan.
James B - Apr 2019
Algehele gradering
We had an amazing time.
Lees meerEduard L - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly, maar swembad kort ernstige aandag. Vuil en geen chloor.
Uitsig Cottages se terugvoer
Goeiedag
Dankie vir u terugvoer.
Ons gooi weekliks chloor in, indien chloor die floaters op is en nie in Ladismith in voorraad is nie. As gevolg van die ernstige droogte omstandighede is dit vir ons onmoontlik om daagliks nuwe water in die plonspoel te tap, ons gebruik damwater wat 'n natuurlike afsaksel het, en nie juis beteken dat die water vuil is nie. Dis maar eie aan 'n Karoo plonspoel.
Hennie O - Nov 2019
Algehele gradering
Ons tweede besoek aan die pragtige plekkie!
Tazmin S - Jul 2019
Algehele gradering
Peaceful relaxing few days away from busy city.
Leon D - Des 2018
Algehele gradering
Die area, huisie, uitsig en totale ervaring was uitstekend!
Lees meerReinet D - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Pierre M - Okt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Het ons weggeslaan! Stunning.
Dowlene U - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Charlotte M - Sep 2018
Algehele gradering
Most divine getaway! We will be back!
Wayne G - Aug 2018
Algehele gradering
Beautiful cottage and a tranquil setting - highly recommend.
Daniel M - Jul 2018
Algehele gradering
The accommodation, natural beauty and unique setting was really something special.
Lees meerQuinton H - Jul 2018
Algehele gradering
Serene and peaceful.
Henk W - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker by Uitsig gekuier en sal beslis weer gaan.
Craig & Ronel W - Jul 2018
Algehele gradering
A stunning, secluded and beautiful setting.
Yolandi A - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en rustig en die huisie is 'stunning'!
Sandra T - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflike rustigheid.
Uitsig Cottages se terugvoer
Bly julle het heerlik gebly. Wens net jul het nie die stormwind beleef nie.
Sien hopelik weer.
Vriendelike groete
Narine
Reinet S - Apr 2018
Algehele gradering
Kos vir ons siel!
Anton Z - Apr 2018
Algehele gradering
Absolute rustige wonderlike uitsig.
Corne D - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing!
Johannes B - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek en my vrou gee vir alle fasette volpunte!
Murray W - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Rustige, gesellige huisie, waar ons lekker om 'n vuurtjie gekuier het terwyl ons die mooi uitsig kon dophou.
Lees meerGretha B - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was absoluut geweldig, beide die huisie en die ligging!
Adele A - Jan 2018
Algehele gradering
Die stilte was perfek!
Anastasia D - Aug 2018
Algehele gradering
Salig.
Thys D - Aug 2018
Algehele gradering
Prentjiemooi. Stil. Punt.
Chantel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Puik.
Celeste B - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike en romanties!
Lees meerAttie H - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie privaat!
Belene G - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en privaat.
Elmé D - Aug 2018
Algehele gradering
Gesellige oulike plekkie naby aan die natuurskoon ideal om af te skakel met hoë gehalte beddegoed.
Janine P - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome views, beautifully decorated cottage and loved the braai area and splash pool.
Jacques A - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Lees meerChristine V - Okt 2018
Algehele gradering
Hemelrand Cottage het beslis die regte naam. Dis hemels.
Jacques H - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig, heerlike atmosfeer, lekker fietsrypaadjies vir die hele gesin.
Stefan E - Nov 2017
Algehele gradering
Die uitsig is asemrowend.
Lees meerUitsig Cottages se terugvoer
Baie dankie,
Hoop om julle gou weer te sien.
Mag 2018 n mooi jaar
Vir julle wees.
Vriendelike groete,
Narine
Carolien A - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig!
Veronica S - Nov 2017
Algehele gradering
Ontspannend, privaat en gerieflik.
Hennie O - Okt 2017
Algehele gradering
Wat 'n uitsig! Platteland op sy beste!
Lees meerAntia G - Okt 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties in alle opsigte!
Lees meerPieter S - Okt 2017
Algehele gradering
Onvergeetlik lekker.
Ankia W - Okt 2017
Algehele gradering
As jy rus en vrede soek, met slegs voëlgeluide wat jou rus "verstoor", dan is Uitsig se Gelukstroom-kothuis net die plek vir jou.
Lees meerCindy D - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Anna-mari V - Jul 2017
Algehele gradering
Salig, rustig en perfekte uitsig.
James H - Jul 2017
Algehele gradering
Ons blyplek se naam was nie verniet Hemelrand nie!
Cynthia B - Jun 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Riaan G - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Anton D - Feb 2017
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plekkie!
Estelle B - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Lees meerMarietjie B - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Anja L - Mei 2017
Algehele gradering
Sielskos in die Karoo.
Catherine J - Feb 2017
Algehele gradering
Stylvol en stilte.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang