Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Hoogs aan te beveel. Elke keer 'n belewenis om te kuier in Hemelrand met die natuur op jou voorstoep. Die huisie is goed toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n kort wegbreek. So baie plekke om te verken tussen die natuurlike plantegroei in 'n veilige plaasomgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Het vir 2 aande gebly, ongelooflik lekker geslaap en gekuier. Fantastiese uitsig, baie lekker geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Besondere gasteplaas met meelewende eienaars in 'n pragtige omgewing. Ons was vir 2 nagte in die Gelukstroom cottage en het die huisie met sy Franse flair, sonkrag en kaggeltjie in die kombuis, terdeë geniet! Ten spyte van die naderende koue, het ons dogter wél die plonspoel met sy donkie, die een aand onder die sterre aangedurf! Baie dankie vir jul gasvryheid, en dankie vir jul laat-aand hulp met ons slaapkamerdeurslot. Ons hoop dat julle jul pragtige plaas in die vallei tussen die berge, nog met baie gaste gaan deel! (Ons Kia Seltos het net so bietjie gesukkel met die gladde gruis van die een steil bultjie, en ons het gewonder of 'n vierwielvoertuig dit nie makliker sou kon doen nie?).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieanna L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die stilte en omgewing was 'n wenner. Wonderlike rustige kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sedrick T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stunning! Ideal breakaway. Will definitely book again. Overall, our stay was a very pleasant one. The cottage and the location were much more than what we expected, and we will most definitely visit again, this time together with our adult kids or friends. Just a few things that need attention to make the stay at Uitsig Cottages even more pleasant: 1. Due to the solar system, the fridge does not work at night and runs down, thus making it a challenge to keep fridge items cold. 2. Although the location is advertised as a working farm, there is a facility on the next-door farm that operates for long hours into the night, with machinery causing a disturbing noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sielerus, rustige, pragtige, mooi uitsig, plaas huisie. Ongelooflike mooi decorated, well equipped selfsorgplaasverblyf. Hot tub baie geniet (sal gerieflik wees indien daar opsie is om hout te kan koop op plaas vir braai en hot tub). Mooi uitsig, skoon vars lug. Lekker ente gaan stap. Beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful view, farm cottage. Fantastic cottage with stunning view. Friendly hosts go out of their way to ensure a perfect stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige, knus plekkie vol atmosfeer en bitter mooi uitsigte. Heerlik! Vriendelike gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Karoo bliss. Absolutely wonderful stay, beautiful Karoo thunderstorm! Loved the splash pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donalyn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We had a wonderful stay- next time I would like to stay longer! The cottage is charming - rustic but beautiful and well-equipped. The location is beautiful and peaceful. We had a wonderful stay, and I would love to revisit it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZTdjZmU4LWE0NzAtNDczMy04ZWRhLWIyZjcxMWQ0NmY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 Off the R62 Hoeko Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468953722044 21.35532438373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang